Kleure atletiek – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Kleure atletiek. Ses leerders van HoĆ«rskool SPS Brandfort het tydens die Kleure-atletiek byeenkoms rekords verbeter. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoĆ«rskool…
Vrystaat Junior Men Gholfliga – HoĆ«rskool Driehoek leerder skitter
Vrystaat Junior Men Gholfliga. Daar is geen keer aan Wicus Brand, leerder van HoĆ«rskool Driehoek in Vanderbijlpark nie! Wicus het homself bewys tydens die Vrystaat Junior Men Gholfliga. Buiten dat…
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – HoĆ«rskool Goudveld
Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer…
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie
Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en…
D6-Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood
D6-Atletiek byeenkoms. Twaalf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg het deurgedring na die D6-Atletiek byeenkoms wat 27 Februarie plaasvind, by Germiston Stadion. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
WP Tennis – HoĆ«rskool Stellenberg
WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem. Die leerders is: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellenberg.org.za/…
Grey Kollege Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Bothaville
Grey Kollege Skaaktoernooi. HoĆ«rskool Bothaville se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Grey Kollege Skaaktoernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto’s…
Squash SA – Grey Kollege leerder presteer
Squash SA. Cobus Schimper, graad 9 leerder van Grey Kollege, is deur Squash SA genooi om aan ‘n oefenkamp deel te neem. Hierdie kamp is ter voorbereiding vir die Commonwealth…
Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin
Skolerugby. Die fluitjie het geblaas en Grey Kollege se eerste wedstryde vir die seisoen het die naweek suksesvol afgeskop. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/
Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…
Sebastian Henn – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck
Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by HoĆ«rskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoĆ«…
Seshoekige Gala – HoĆ«rskool Swartland
Seshoekige Gala. Foto: DaniĆ«l Walters en Johan Retief ontvang die trofee van Meneer Frƶhlich. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het op Donderdag, 20 Februarie deelgeneem aan die Wilhelm Frƶhlich Hexagonal Gala te…
Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms- Hoƫrskool Fichardtpark
Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms-HoĆ«rskool Fichardtpark HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het geskitter by die hamer fokus tydens die Motheo Xhariep Streek-atletiekbyeenkoms. Die Fichie-manne het skoonskip gemaak op die podium vir S19. Matthew…
WP Tweekamp Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
WP Tweekamp Kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer. Medaljewenners: HoĆ«rskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen…
Vrystaat InterhoĆ«r Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter
Vrystaat InterhoĆ«r Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! DeunĆ© du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat InterhoĆ«r swemkampioenskappe. DeunĆ©…
Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer
Marlow Tjaart Vorster Tennis. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste tennisspanne het die afgelope naweek aan die 23ste Marlow Tjaart Vorster Tennis toernooi in Cradock deelgeneem. Daar is agtien skole van…
Grey Kollege Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Grey Kollege Skaaktoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…
Grey College Skaakkampioenskappe – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Grey College Skaakkampioenskappe. HoĆ«r Jongenskool Paarl het die naweek aan die Grey College skaakkampioenskappe deelgeneem. 67 Spanne van regoor die land het aan die kampioenskappe deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Henneman
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Henneman se atlete het baie goed presteer by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Tien van HoĆ«rskool Henneman se atlete is ingesluit in die InterhoĆ«r atletiekspan. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf
Oos-Kaap Aquatics – HoĆ«rskool Framesby
Oos-Kaap Aquatics. Kaitlynne Horne, leerder van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, is gekies om Oos-Kaap Aquatics by die SSA Nasionale Oopwater Swem Kampioenskappe te verteenwoordig. Dit word by Marina Martinique aangebied vanaf…
Gevegkuns – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders presteer
Gevegkuns. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Denica en Janco Scheepers, het aan die ATA SA Bloemfontein deelgeneem. Beide leerders het puik presteer: Denica Janco Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto…
Ride for Sight fietswedren – HoĆ«rskool Trio
Ride for Sight fietswedren. Vyf van HoĆ«rskool Trio se ryers het aan die Ride for Sight fietswedren, in Boksburg deelgeneem. Die wedren het gestrek oor 116km. Trio ryers het die…
Sentraal Top 20 Atletiek – HoĆ«rskool Goudveld
Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Goudveld se atlete het hul kant gebring en geskitter by die Sentraal Top 20 Atletiek byeenkoms. Gouties se prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s…
InterhoĆ«r Atletiek – HoĆ«rskool Overvaal
InterhoĆ«r Atletiek. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se atlete het hul merk gelaat by hierdie jaar se InterhoĆ«r atletiek. Die skool is baie trots op elke deelnemer wat die skool se naam…
Bloemfontein Superliga Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Bloemfontein Superliga Krieket. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het teen HoĆ«rskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseĆ«vier en dring dus deur…
Graanveld Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete skitter
Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes! BVHS…
Krieket – Grey Kollege teen HoĆ«rskool Fichardtpark
Krieket. Grey Kollege se o.19D krieketspan het gister, 17 Februarie teen HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19B span in die eerste liga finale gespeel. Grey het as die wenners van die veld…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Sentraal teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Skole Krieket. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A dogters krieketspan het teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.19A dogters krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd gespeel. Sentraal se span het met 68…
Skole Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Skole Waterpolo. Afrikaanse HoĆ«r Seunskool Skole Waterpolo uitslae van verskeie toernooie en wedstryde waaraan daar van 14 tot 16 Februarie deelgeneem is. 2de span – Northwood Toernooi: 1stes en o.14A`s…
Sentraal Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Fichardtpark is Saterdag,15 Februarie, as die algehele wenskool uit 22 deelnemende skole tydens die Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms aangewys. Miike Van Der Merwe van HoĆ«rskool…
Noordwes InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Rustenburg
Noordwes InterhoĆ«r. Vrydag,14 Februarie, het die Noordwes InterhoĆ«r in Potchefstroom plaasgevind. Die Rusties het nie net oor die wenstreep gevlieg nie, maar het hard gewerk om as algehele wenners uit…
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
Midmar Myl 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Midmar Myl 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool leerders en lede van Bethseals het aan Midmar Myl 2025 op 8 en 9 Februarie deelgeneem. Die leerders het baie goeie tye behaal. Lees…
Skole hokkie – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Skole hokkie. Foto: Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het hul dogters 1ste-hokkiespan aangekondig: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Lejweleputswa muurbal – HoĆ«rskool Goudveld presteer
Lejweleputswa muurbal. Vier leerders van Gouties wat aan die Lejweleputswa muurbal proewe deelgeneem het, spog met hul prestasies. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Midmar Myl – PrimĆŖre Skool Naudeville
Midmar Myl. Adriaan du Toit, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville, het 8 Februarie aan die Midmar Myl by Howick, naby Pietermaritzburg, deelgeneem. Die Midmar Myl-swem (1,6 km) is een van…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Strand skitter
Skolekrieket. Die HoĆ«rskool Strand het lanklaas so ān merkwaardige skolekrieket naweek beleef.Die Strand se eerste krieketspan het die veelgeroemde Parel Vallei, tans nommer 21 op die nasionale krieketlranglys, op hulle…
Midmar Mile – Welkom Gimnasium Presteer
Midmar Mile. Welkom Gimnasium se swemmers het die afgelope naweek (8 en 9 Februarie) aan die 52ste Midmar Mile by Howick, KwaZulu Natal, deelgeneem. Dit is die grootste ope-water swem…
Versatilis Toekenning – Die HoĆ«rskool Wonderboom
Versatilis Toekenning. āVersatilisā beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…
SANESA Ruitersport – Helpmekaar Kollege presteer
SANESA Ruitersport. Helpmekaar Kollege se ruiters het aan hul eerste SANESA Ruitersport, Johannesburg -Sentraal kwalifiserende rondte deelgeneem. Drie Helpie-ruiters het elk ‘n top-5 posisie beklee in hul kategorie: Lees meer…
Skolekrieket semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sentraal
Skolekrieket semi-finaal. HoĆ«rskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het HoĆ«rskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesĆŖ. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se…
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…
Vrystaat Elite Karateproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…
Van Niekerk Koen tennistoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…
Loop-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Punt atleet skitter
Loop-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys. Met ān skitterende vertoning in diskus het sy…
Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer
Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geĆ«indig by die aQuellĆ© Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…


























































