)
Kwaggas blink uit in ATKV debat finaal

Die Junior debatspan van Hoërskool Outeniqua in George eindig derde in SA.  

DF Malan mag maar praat.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] DF Malan se debat- en redenaarsprekers het die afgelope maand verskeie seges gehad. By die landwye ATKV-debatsfinaal het Neal Malan,…

DF Malan se koor is besig om van hoogte tot hoogte te gaan.

Ons is ongelooflik trots op ons skoolkoor wat die afgelope tyd voortreflik presteer het. Ons het vir die eerste keer in 21 jaar deurgedring na die ATKV Applous finaal in…

Hoërskool Punt se Top 10 Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/TOP-10-ATLETIEKBYEENKOMS.jpg” show_in_lightbox=”off” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Laerskool Outeniqua-leerders deur na WOW Spelkompetisie Distriksuitdunne

Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie. Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians Voor: Stephanie…

Ferdinand v/d Heever gekies vir SA Judo-kampioenskappe

Hartlik geluk aan Ferdinand van den Heever van die Hoërskool Bastion, wat gekies is vir die span wat aan

Musiekleerlinge van HS Robertson vaar uitstekend in Eisteddfod

Die musiekleerlinge van die Hoërskool Robertson vaar uitstekend in die onlangse Wordester

Hoërskool Strand hokkie uitslae met winter-interskole

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”14508,14507,14505,14504″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”on” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” auto_speed=”2500″] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Hottentots Holland was die gasheerskool van die jaarlikse winter-interskole . …

Hoërskool Bastion bedank borge vir baadjies

Baie dankie aan Mnr Pieter de Villiers van P & P Security en Mnr Corrie Vrey van Steel Pipes Westrand vir

Hoër Jongenskool, Paarl, se muurbalspan derde in Suid-Afrika

Hoër Jongenskool se eerste muurbalspan het die naweek van 11-13 Augustus 2017 aan die SA Topskole-

Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool 2de in SA!!

Alouise Campher van Outeniqua Hoërskool, is Kwaggas van George se muurbaltrots!  Sy het skitterend

Hoërskool Bastion die ligawenners in hokkie

Baie geluk aan die eerste hokkiespan van Hoërskool Bastion in Krugersdorp, wat Saterdag as die 2017

Hoër Jongenskool 2de in SA – Spine Road Rekeningkunde Olimpiade

Hoër Jongenskool Paarl het tweede beste in land geëindig in die Nasionale Spine Road Rekeningkunde

Leerders van Hans Moore spog met musiek-uitslae

Danica Hough (Klavier) en Esmari Bezuidenhout (Klavier en Kitaar), van Hans Moore in Benoni, spog albei

Hoërskool Bastion bied braai aan op 25 September 2017

Kom geniet Nasionale Braaidag op Hoërskool Bastion, Krugersdorp, se rugbyvelde saam met familie en vriende. Snotkop gaan sorg vir die vermaak die dag. Kaartjies beloop R100 per persoon. Kinders onder…

Christo Lamprecht – Hoërskool Outeniqua presteer in golf

Christo Lamprecht, Graad 10 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is opgeneem in die

Hoërskool Punt se Gholf uitslae

Hiermee uitslae van verlede week se gholf: GHOLF -LIGA: Op Maandag, 14 Augustus 2017 het Punt se gholfspan in ‘n ligawedstryd tuis gespeel.  Die wentellings is deur die volgende leerders…

Punt ATKV Tienertoneel

Op 17 Augustus 2017 het 12 Punt-leerders na Port Elizabeth vertrek om aan die 53ste ATKV-Tienertoneel kompetisie deel te neem.  Punt moes teen baie sterk skole kompeteer en het uitstekend…

Glenwood Sport Results

To view the sport results for Glenwood High School for the week ending 19 August 2017,

Hoërskool Punt se Interskole het plaasgevind op Oudtshoorn

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”10233,10234,10235″ fullwidth=”off” posts_number=”3″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Na afloop van die interskole wat…

Michelle Groves van die Kwaggas bereik nuwe hoogtes in netbal

Michelle Groves, kranige netbalspeelster van Hoërskool Outeniqua in George, is tydens die onlangse All

Daniëlle Earle – Hoërskool Outeniqua presteer in gimnastiek

Baie geluk aan Daniëlle Earle, ‘n Gr 8 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat onlangs ‘n pragtige

Glenwood High win Belgotex Sport Kearsney Hockey Fives

This past weekend saw the Glenwood 1st XI hockey team participate in the inaugural Belgotex Sport

Glenwood Soccer vs Northwood

Saturday the 19th of August 2017 saw the Glenwood 1st XI take on Northwood High School away from

Nadia en Natasha Noack van Hoërskool Bastion skitter in skaak

In Julie 2017 het Nadia (Gr. 11) en Natacha (Gr. 12) Noack na Natal getoer, en het as deel van die

Matuschka van Hoërskool Bastion, na Ierland vir karate-kampioenskappe

Matuschka het op 9-jarige ouderdom by haar laerskool begin met Karate. Daarna het sy by Horison View

Me Annie de Wit – Bastion tree op as skeidsregter by hokkietoernooi

Me Annie de Wit, hokkie organiseerder by Hoërskool Bastion, was tydens die Junie/Julie 2017 vakansie

Bastion bied hul eerste kriekettoernooi aan

Hoërskool Bastion in Witpoortjie, Gauteng, het tydens die Junie/Julie 2017 vakansie ons eerste

Shaun Botha – Hoërskool Bastion vaar goed in 3-dag fietsry-kompetisie

Shaun Botha van Hoërskool Bastion in Witpoortjie, Krugersdorp, het 9-11 Junie 2017 aan ‘n 3-dag fietsry

Bradley van Vuuren – Hoërskool Bastion hengelaar van die jaar

Bradley van Vuuren van Hoërskool Bastion, Witpoortjie in Gauteng, is die afegelope naweek vereer vir sy

Hoërskool Bastion vaar goed in skyfskiet

Die volgende leerders van Hoërskool Bastion het die 29ste Julie 2017 aan die .22 Gauteng

Leerders van HS Bastion skitter in hokkie

Zoë van der Plank en Raquele Pretorius van Hoërskool Bastion, Witpoortjie Gauteng, skitter in hokkie.

Birds of Prey talk at St Charles College, Pietermaritsburg

Earlier this week Tammy Caine, the projects manager from Predatory Bird Projects, came to speak the

Geraldine Scholtz, leerder van NHS, reik eerste enkelsnit uit

Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankelende persoonlikeid, is besig om vir

Inter Prep Athletics

Well done to all of our boys from St Charles College, Pietermaritzburg, that participated in the Inter Prep

Kearsney Arts Festival

On the evening of 15 AUGUST 2017, a team of matric Drama Students, from Glenwood High School,

Nelspruit Hoërskool neem afskeid van geliefde hoof

Daar word gesê dat ‘n gemeenskap die skool sal kry wat hy verdien. Hoërskool Nelspruit (NHS) is die

Laerskool Outeniqua skaaknuus

Die 0/13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem. Agter: RC Coetzee, Janke Müller, Stephan Barnard Voor: Wilco Coetsee, Aidan Wolmarans…

Kayla Wolmarans of Outeniqua Primary

Kayla Wolmarans, a grade 6 learner of Outeniqua Primary has entered a creative writing competition, an initiative of the WCED.  Her story was chosen as one of the top 3…

Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek

Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek op 15 Augustus. By hom op die foto is me Hazel Bezuidenhout (bibliotekaresse) en die skool se media-monitors. Voor: Megan Terblanche,…

7’s Series Kick Off at Glenwood in Durban

The High School 7’s Series will kick-off again this weekend after taking a break with tournaments at

NHS steeds tweede op ranglys in Spur-bergfietsreeks

Nelspruit Hoërskool lê steeds tweede na die naweek se Mpumalanga Spur Skole Bergfietsreeks

3 Spanne van HS Nelspruit deur na halfeindrondte van Virsekerbeker

Hoërskool Nelspruit het Saterdag met 3 van sy spanne deurgedring na die halfeindrondte van die

Laerskool Hendrik Louw Revue

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] “Gotta Keep Reading” was n groot sukses!  Al 3 aande – Dinsdag 1 Augustus 2017 tot Donderdag 3 Augustus 2017 – was uitverkoop.  1900 mense…

Virseker Beker – kom ondersteun Nelspruit Hoërskool

Kom ondersteun Nelspruit Hoërskool tydens die Virseker Beker (voorheen bekend as die

Point 1st Team Hockey Boys

HOCKEY BOYS U/18 Photo: Y-Africa Photographers Back row: B TREURNICHT, W STRAUSS, J OOSTHUIZEN, W BONTHUYS, C STREUDERST, T VAN NIEKERK Middle row: R HUNTER, S SCHOEMAN, W VAN GRAAN,…

Hoërskool Punt se 1ste Netbalspan

Eerste Netbalspan Foto is verskaf deur Y-Africa Photographers. Agter: S BARNARDO, A SCHWIM, ME E NEL (AFRIGTER), W HUISAMEN, Z FOURIE Voor: T BURGER, C JOHNSON,MNR J BESTER (SKOOLHOOF), E…

Point 1st Team Hockey Girls

U/18A HOCKEY GIRLS Photo:  Y-Africa Photographers Back: A CAIN, M VAN DER MESCHT, Z OTTO, M BARNARD, C SMIT, C SNYMAN, L MARAIS, M JANSE VAN RENSBURG Front: A PIENAAR,…

Hoërskool Punt se 1ste Rugbyspan

Ons jaarlikse interskole word eerskomende Saterdag in Oudtshoorn gehou. Foto is verskaf deur Y-Africa Photographers. O/19A-rugbyspan AGTER: S VOLKWYN, J FRANS, A WIENAND, F POTGIETER, J HERMANUS, A VAN ZYL,…

Hoërskool Punt se damestee

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoërskool Punt se OOV het op 9 Augustus 2017 (vrouedag) ‘n damestee aangebied met gaskunstenaars: Lesley Rae Dowling (oudleerder van…