Laerskool Concordia verwelkom nuwe skoolhoof
Dit is met groot dankbaarheid en trots dat Laerskool Concordia vandag kan aankondig dat hul nuwe Skoolhoof met ingang van 2 September by hulle sal aansluit. Baie welkom aan…
UPPIE SKUT WEN GOUD IN ENGELAND!
Juan Steenkamp, `n gr 12 leerder van Hoërskool Upington, was onlangs vir 2 weke saam met die SA skietspan (SANSSU) na Bisley, in Engeland, wat as geboorteplek van skyfskiet beskou…
Laerskool Westwood se junior spreekkoor presteer by Conspirito Kunswedstryd
Laerskool Westwood, Boksburg, se junior spreekkoor is as die Item-wenners gekroon by die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd wat Donderdag, 22 Augustus, plaasgevind het. Hulle dring nou deur na die Forte Rondte…
Laerskool Westwood se Natuurlewe-klub plant boompies
Laerskool Westwood van Boksburg se Natuurlewe klub, het boompies in die skool se tuin van Eden geplant. Elke boompie simboliseer ‘n waarde wat gepaard gaan met die Wessies se reis…
Hoër Meisieskool Paarl o.15 Topskole Netbal
Die o.15 Topskole netbalgroep van Hoër Meisieskool Paarl, vertrek vandag om die naweek aan die Kay Motsepe Topskole toernooi deel te neem. Good luck girls, we are proud of you!…
Hoër Meisieskool Paarl Tennis
Die eerste tennisspan van Hoër Meisieskool Paarl, Jessica Greyvensteyn, Anelma Grobler, Sophia Krige, Tessa Malan en Carla Visser is oppad na die Hoërskool Menlopark Tennistoernooi.
Hoërskool Brackenfell ATKV Tienertonele
ATKV-Tienertone – vanaand by Durbanville Hoërskool en Brakkies se leerders tree op om 21:00. “Boom!” (vir Lizz Meiring in 1996). “Boom!” Deur Nataniël. Dit is ’n Gotiese komedie, waarin die…
Gholf-seisoen eindig goed vir EHS
Vlnr: Pieter Leibbrandt, Tobie Leibbrandt, Carla Ferreira en Andre Dale Groenewald Hoërskool Ermelo het in 2019 ‘n baie goeie gholf-seisoen beleef. Die Gert Sibande-liga word bepaal deur vier rondtes wat…
EHS Landbouleerders doen hulle PAT-evaluering
Die graad 12-leerders saam met mnr. Faans van der Merwe en mnr. Johan Pretorius. Hoërskool Ermelo se graad 12 Landboubestuur-leerders het op Woensdag 14 Augustus hulle jaarlikse praktiese assessering gedoen…
EHS athletes perform excellently at cross-country championship
Lyanda Mabuza and Goodman Khumalo. On Saturday, 17 August, two athletes from Ermelo High School participated in the Provincial Club Cross-country Championship in Piet Retief. Luyanda Mabuza got a third…
Laerskool Nelspruit fietsry
Laerskool Nelspruit se MTB fietsryspan Laerskool Nelspruit se fietsryers is tans 2de op die puntelys na die afgelope naweek se wedren in Lydenburg. Baie geluk aan al die ryers! Puntestand…
MTN/URB en Intertekens Uppies mini Krieketfees 2019
Voorpos se span: Agter vlnr: Gerrit Smits (Afrigter), Ernest Beukes (Afrigter), Phillip Green, Louwan Harper, Sylvester Hoffman, Nico vd Westhuizen, Darren Swartz, Cayden Daniels, Gregan Jansen, Desmond Julies (Spanbestuurder) en…
Voorbereidingskool Vryburg leerders in 0/11 Westelike Krieketspan
Baie geluk aan Lethabo Mokhwae en Hashim Amien van Voorbereidingskool Vryburg (0/9), wat gekies is vir die 0/11 Westelike Krieket span. Dit is ‘n groot prestasie en ons is baie…
Voorbereidingskool Vryburg na Radikale Redenaars kompetisie
Izel Weideman, Esther Horn, Charlé Strydom, Mieke Moore, Shemaiah Bili, Reinardt van Vuuren, Linieke Meintjes, Liané van Zyl, Anthony Twigge, Edu Kok,Hanlie Swart en Johan Buys van Voorbereidingskool Vryburg, neem…
Voorbereidingskool leerders presteer by ASA Provinsiale landloop
Voorbereidingskool Vryburg is trots om te kan spog met Amoré Hyman en Duné van Niekerk wie albei 3de plek verwerf het in hulle verskeie ouderdomsgroepe tydens die ASA Provinsiale landloop…
Laerskool Vryburg O/11A krieketspan presteer
Laerskool Vryburg se O/11 A krieketspan het teen Laerskool Bloemhof gewen met 134 lopies! Baie geluk, manne ons is baie trots op julle ! Vryburg Primary School U/11 A Cricket…
Laerskool Outeniqua leerders presteer in Eden Technifibre Grand Prix- toernooi
Janu Botma en Jac du Plessis van Laerskool Outeniqua in George, het aan die Eden Technifibre Grand Prix- toernooi deelgeneem. Hulle het albei uitstekend gevaar en het in die 0/10-finaal…
POINT LEARNERS MEMBERS OF MOSSEL BAY JUNIOR TOWN COUNCIL
On the photo are, back row, from left (1st) Minette van Zyl and (5th) Corita Louw Two learners from Point High School, Minette van Zyl and Corita Louw, have been…
Hoërskool Tygerberg 5de Mini Maestros-kompetisie
Hoërskool Tygerberg se musiekdepartement het vanjaar die 5de Mini Maestros-kompetisie vir laerskool-leerders aangebied! Die kompetisie het vanjaar rekord inskrywings van hoogstaande gehalte gehad! Die beoordelaars was Adri van Wyk en…
Matriekafskeid 2019 – Hoërskool Strand
Zounica van der Merwe en Luke Booysen en Adriaan Kennedy en Esterlie Maré. Hoërskool Strand se matriekafskeid het verlede Vrydag, 16 Augustus, tydens ‘n spoggeleentheid by Rusticana plaasgevind.
HOËRSKOOL STRAND LEERDER SKITTER IN GIMNASTIEK
Die afgelope naweek het Armin du Plessis van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaap Gimnastiekampioenskap aan Tuimel en Trampolien deelgeneem. Hy het 3 goue medaljes verwerf en is as lid van…
Hoërskool Florida gimnas presteer by Vroue Artistiese gimnastiek
Mareli Theart, gr.10 leerder van Hoërskool Florida, het drie brons en een silwer medalje verower op 16 Augustus vir Vroue Artistiese gimnastiek (Olimpies Intreevlak). Sy verower ? algehele derde plek in…
Pietermaritzburg Girls’ High School took part in Provincial Road Safety debate
From left: Laikyn Tayler, Palesa Chiliza, Hannah Tayler, Ellezaé Moosa and Aaliyah Randeree. Five learners from Pietermaritzburg Girls’ High School took part in the Provincial Road Safety debate where they…
EHS-tennis vaar uitstekend by liga en MPU-kampioenskap
Die tweedespan tennisdogters (vlnr): Danél Olivier, Inge Greyling, Anja Wege en Yané Broekman. Op Maandag en Dinsdag, 12 en 13 Augustus, het Hoërskool Ermelo se tennisspanne kragte gemeet met skole…
NHS is naaswenners van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debat!
Jana-Ingwersen-Mev.-Maritza-Uys-Ernst-Pieterse-Mev.-Magda-van-der-Merwe-en-Milda-van-Dyk. Tydens die Noordstreek uitdunne van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debat op 16 Augustus te Hoërskool Montana tree Hoërskool Nelspruit as naaswenners uit die stryd teen drie en…
Hoërskool Kalahari skuts gekies vir Noord-Kaap span na SA’s
Hoërskool Kalahari van Kuruman se skuts het 16 en 17 Augustus aan die Skiet-finaal in Upington deelgeneem. Drie van Kalahari se skuts is gekies vir die Noord-Kaapspan wat gedurende die…
INTERSKOLE TROFEE BLY IN DASSELAND!
Op die foto verskyn die dirigente en hoofleiers van links: Elkie van Wyk (hoofseun), Hershelle Barlow, Adunaike Herling, Frangelique September, Iné Lourens, Taryn Schonken, Elizmarie Solomon en Dine-Mari du Preez…
Hoërskool Punt o/15A-rugbyspan beleef ‘n baie 2019-seisoen
Hulp-afrigter: Mnr. Erwin Harris (agter 5de van links, Hoofafrigter: Mnr. Michiel Neethling (agter 7de van links) Hoërskool Punt se o/15A-rugbyseisoen was ‘n ongelooflike ervaring vir spelers en afrigters. Wat ‘n…
Hoërskool Punt o/14 Rugbyseisoen, ‘n suksesverhaal vir 2019
Die O/14A “Sardyne” van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie suksesvolle seisoen beleef met slegs 2 nederlae uit die 10 ligawedstryde wat hulle gespeel het. Die seuns het werklik…
EHS-atlete doen goed by derde landloop-liga
Die Erries wat aan die derde landloopliga deelgeneem het Op Woensdag, 14 Augustus, het die Erries aan die derde landloop-liga byeenkoms deelgeneem. Die Erries het goed presteer en die volgende…
Ligbron 1ste Tennisspan eindig 3de in Mpumalanga
Ligbron se eerste tennisspan, voor v.l.n.r.: Simeon Myburgh en Deon Meyer. Agter v.l.n.r.: Mark Niebuhr en Charl du Toit. Ligbron Akademie vir Tegnologie se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag,…
Ligbron rugbyspanne maak geskiedenis
Calstar Group Eerstespan 2019 Virseker Beker naaswenners Dit was ‘n ongelooflike geseënde rugbyseisoen vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo. Ligbron spog vanjaar met die volgende rugby prestasies vir 2019: Die…
Lowveld High School appointed their Student Executive for 2020
Lowveld High School, Nelspruit, recently appointed their Student Execitive for 2020. Front row: Nkateko Thabethe, Thokozile Nkosi, Londi Nonyane ,Lerato Mohlala, Ntando Bashele, Charmaine Mabuza, Thapelo Maboi,Amber Pillay, Shantel Macdonald,…
Hoërskool Vryburg vs Kalahari Interskole
Mariska Brits en Wian Botha, hoofseun en hoofdogter van Hoërskool Vryburg, met die algehele wentrofee. Hoërskool Vryburg het Hoërskool Kalahari van Kuruman oortuigend met 14 wedstryde teenoor 3 gewen tydens…
VHS bring “Beauty and the Beast” op die planke
Hoërskool Vryburg het op 31 Julie en 1 Augustus die bekende musiekblyspel “Beauty and the Beast” in die Vryburg Teater opgevoer. Beide aande se sale was uitverkoop met talle mense…
Hoërskool Vryburg o/15 krieket vs Schweizer Reneke
VHS se o/15 krieketspan het Schweizer Reneke in ‘n vriendskaplike krieket-wedstryd gewen. VHS het stadig begin, maar teken 249 lopies aan in 30 boulbeurte, terwyl Schweizer slegs 22 lopies kon…
Monnas o.14 Rugbyspan VirSekerbeker Kampioene!
Hoërskool Monument se o.14 rugbyspan is Saterdag, 17 Augustus, gekroon as die VirSekerbeker Kampioene! Hierdie kampioene het HTS Middelburg met 23 – 17 gewen. Baie geluk, manne!??? Monnas is #SuperTrots! ? #LiewerSlytAsRoes #ItsAMonnasThing #AMonnasMoment #DaarsIetsBesondersAanMonnas#UniekGefokus #SecondToNone
Hoër Meisieskool Paarl Orkes by HJS Orkesfees
Hoër Meisieskool Paarl het deelgeneem by die Hoër Jongenskool Paarl se orkesfees 2019. Wat ‘n fees van musiek! Baie dankie Hoër Jongenskool Paarl vir die geleentheid om deel van julle konsert…
Pietermaritzburg Girls’ High School Art learners hosted NSC Matric Art Exhibition
Lwandile Jacobs Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 12 Art learners hosted their NSC Matric Art Exhibition recently where their displays included artwork from their Grade 10 to 12 years. …
Paul Roos Gymnasium Hockey vs Grey College
Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, 1st hockey and rugby teams handing over the u14A hockey and rugby teams’ jerseys for their 1st interschools game against Grey College, Bloemfontein.
Paul Roos Gymnasium Cross country vs Grey College
Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, dominated the cross country vs Grey College, Bloemfontein, winning 26 – 10. Stiaan van Huysteen coming in first followed by another 5 PRG boys in positions…
Paarl Girls’ High Hockey vs Hoër Meisieskool Oranje
Paarl Girls’ High first hockey team had the privilege of playing against the top ranked team in South Africa, Hoër Meisieskool Oranje from Bloemfontein. Oranje won the game 3-0. Good…
Laerskool Muldersdrif Toneel: Die Keiser
Laerskool Muldersdrif het ‘n baie suksesvolle toneel-opvoering aangebied, Die Keiser.
Laerskool Muldersdrif EBW-vasvra kompetisie
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrif-leerders, Laboné van Aswegen, Zak van Rooijen & Divan van den Heever wat deelgeneem het aan die EBW vasvra kompetisie op Woensdag, 14 Augustus, by Hoërskool…
Laerskool Muldersdrif leerders verbeter in leesvlak
Baie geluk aan Kayla Wolfaardt, sy skuif op van Gr.6 na Gr.7 leesvlak, asook Chanel Pieterse wat van Gr.5 na Gr. 6 leesvlak opskuif!
Laerskool Muldersdrif presteer by Instrumentale Kunswedstryd
Ses klavierleerlinge van Laerskool Muldersdrif, Chanel Johannes, Chanel Malan, Lente de Villiers, Tian Nieuwoudt, Mila Coetzee en Luther Bakkes, het deelgeneem aan Hoërskool Monument se Instrumentale Kunswedstryd. Baie geluk met…
Laerskool Muldersdrif gimnas presteer in Ritmiese Gimnastiek
Anché De Beer (Gr.6 MT) in Laerskool Muldersdrif, het vir Ritmiese Gimnastiek Gauteng Distrik Erekleure ontvang. Sy het ook brons ontvang vir Freestyle! Baie geluk, Anché!
Hoërskool Florida matrieks bederf deur SBL
Florrie Matrieks 2019 is Dinsdag, tydens hul laaste skooldag voor die Rekordeksamen, bederf deur die SBL met ‘n geskenkie….. “Sterkte julle!!! Onthou jou sukses lê nou in jou hande!! Lekker…
HOËRSKOOL TYGERBERG INTERSKOLE
Hoërskool Tygerberg het die afgelope week teen Hoërskool Brackenfell in gholf, skyfskiet, skaak en tafeltennis meegeding. Met die skyfskiet en skaak het die Tiere gelykop geëindig, maar ongelukkig moes hulle…
Hoërskool Tygerberg Kultuurnuus
Hoërskool Tygerberg was bevoorreg om aan Hoërskool Brackenfell se Prestige Aand deel te neem! Die Tiere se meisiekoor, marimba-ensemble en sommige van ons instrumentaliste was genooi om op te tree!…

























