)

Hoërskool Brackenfell ATKV Tienertonele

ATKV-Tienertone – vanaand by Durbanville Hoërskool en Brakkies se leerders tree op om 21:00.
“Boom!” (vir Lizz Meiring in 1996). “Boom!” Deur Nataniël.
Dit is ’n Gotiese komedie, waarin die sopraan Babson die hoofkarakter is. Eens het sy mense in die operahuise van
New York, Milaan en Wenen vermaak, nou is haar gehore die inwoners van die onderdorp in ’n plaaslike plattelandse dorpie. Onder hulle is nuuskierige kinders, haar skisofreniese ouer suster Bekka en dié se man Willem, ’n polisieman.

Die tragikomiese geskiedenis van die twee armblanke-dogtertjies met hulle hemelse stemme word dan vertel. Een word ’n operaster en die ander bly agter. Babson onderbreek haar wêreldtoer om die pa te help begrawe en die ma in haar siekte by te staan, maar daar is net plek vir een suster op die werf. Die stuk is deurspek met satire en fyn spot met sommige Afrikaanse tipes en hul houding jeens kuns en andersoortigheid.

Ons verneem dit is Me Bester se laaste opvoering as Drama onderwyseres.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal