)
TWK Skole Fietsry Liga – HoĆ«rskool Piet Retief

TWK Skole Fietsry Liga. HoĆ«rskool Piet Retief se fietsryers het weereens hul staal gewys te Secunda tydens die 3de been van die TWK skole fietsry liga. Die wedren het Vrydag,…

Landloop – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Landloop. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal…

TBM 0.13A Krieketspan – Laerskool Truida Kestell

TBM 0.13A Krieketspan. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit, Lunay Senekal en Tamika Peters, is ingesluit in die TBM 0.13A Krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

Vrystaat Pluimbalspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan Kritzinger, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die o.19 Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan en haar span het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Cultural Assemblies – Camps Bay High School

Cultural Assemblies. Over the past few weeks, Camps Bay High School’s Cultural Assemblies, organised by Ms. Saskia Welz, co-Head of Culture at Camps Bay High School, have featured a series…

Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi. Meer skolenuus:…

Interhouse athletics – Creston College

Interhouse athletics. Creston College, Oslo Beach Port Shepstone, enjoyed incredible performances and school spirit at their Interhouse athletics. Results achieved: Age group winners: Special Awards: Record Breakers: Winning House: Falcon…

Jeugberaad vir jong leiers – Laerskool Truida Kestell

Jeugberaad vir jong leiers. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerlingraad het Donderdag, 1 Augustus HoĆ«rskool Sentraal se jaarlikse jeugberaad vir jong leiers bygewoon. It was an educational experience which they…

Nuwe personeel – HoĆ«rskool Ermelo

Nuwe personeel. HoĆ«rskool Ermelo verwelkom me Lee-Ann Botha en mnr Divan Liebenberg as deel van die EHS. Me Botha gaan Ekonomiese Bestuurswetenskappe en LewensoriĆ«ntering aanbied en mnr Liebenberg gee Sosiale…

Soccer Tournaments – Creston College

Soccer Tournaments. Creston College’ u.11 and u.13 A and B boys’ soccer teams played against Port Shepstone Primary School on Monday. Despite the losses, the boys can be very proud…

Skole krieketspanne – PrimĆŖre Skool Naudeville

Skole krieket. Leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie skole krieketspanne. 0.13 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: 0.11 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: Dogters Lejweleputswa krieketspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Leerderraad 2024/2025 – HoĆ«rskool Sentraal

Leerderraad 2024/2025. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het hul Leerderraad 2024/2025 bekend gestel Hiermee die name van die nuwe leiers: Seuns: Meisies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Y2K Bergfietswedren – Laerskool Truida Kestell Fietsryer presteer

Y2K Bergfietswedren – Deon van Zyl van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het die afgelope naweek deelgeneem aan die Y2K Bergfietswedren se “short tour” vanaf Colesberg. Dit behels ‘n totaal van…

Rugbyseisoen sterk geĆ«indig – HoĆ«rskool Nelspruit

Rugbyseisoen sterk geĆ«indig. HoĆ«rskool Nelspruit se rugbyspelers het hul rugbyseisoen sterk geĆ«indig. Die laaste wedstryde van die seisoen was Vrydag, 9 Augustus, teen HoĆ«rskool Noordheuwel in Krugersdorp.. Die rugbyseisoen van…

Vrystaat SANESA – NaudĆ©ville leerders gekies

Vrystaat SANESA – PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom het hierdie jaar sewe leerders wat ingesluit is in die Vrystaat SANESA span. Hulle gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe wat vanaf 24-30…

Hockey League Semi-Final – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Hockey League Semi-Final. The first Xl hockey team of Saint Andrew’s School Bloemfontein beat Grey College 2nd team in Hockey League Semi-Final. Saint Andrews bravely battled their way to a…

SAWMGA Ruiters – HoĆ«rskool Ermelo

SAWMGA Ruiters. Ses Errie-ruiters is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die SAWMGA Ruiters Nasionale kampioenskap in Parys, Vrystaat, gedurende September. Errie se ruiters is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto…

Girls’ Sports Tournament – Grenville High School

Girls’ Sports Tournament. Grenville High School’s girls chess players will represent Bojanala at the Provincial Round of the Girls’ Sports Tournament. The team members: More schoolnews: https://schoolsthatrock.co.za/ https://grenvillehigh.co.za/ Photo supplied

Limodo Truida Kestell tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se eerste dogters tennisspan het pragtig gespeel en tweede geĆ«indig in die B-Afdeling van die Roman’s Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Meer skolenuus:…

SA Top Schools Squash – Eunice High School

SA Top Schools Squash. Eunice High School’s combined (1st and 2nd team players) squash team represented the Free State at the SA Top Schools Squash Tournament from 8-11 August in…

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark

ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, gaan mĆ“re, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…

ATKV-Tienertoneel Streeksfees – HoĆ«rskool Witteberg

ATKV-Tienertoneel Streeksfees. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het uitgeblink by die ATKV-Tienertoneel Streeksfees. Die streeksfees is in Bloemfontein aangebied. Benoemings en toekennings: Die regisseurs van Donkermaan, Ronelle en JenĆ© van…

Dramastuk beste op Streeksfees – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Dramastuk beste op Streeksfees. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se drama-opvoering ā€œDOPā€ is as wenproduksie op die ATKV-tienertoneelfees se streeksfees aangewys. Daarby is Caitlin Erasmus wƩƩr vir haar spel uitgesonder. Sy is…

Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer

Noordvaal A-Hokkietoernooi – Erries wen brons en silwer medaljes by Noordvaal A-Hokkietoernooi. Twee Erriespanne, die o/14A en o/16A dogtershokkiespanne eindig onder die TOP 3 by die Noordvaal A-hokkietoernooi. Hierdie twee…

Matric mentors – Paul Roos Gymnasium

Matric mentors. Today, during first break, the matric mentors shined the shoes of their grade 8-mentees. This is so much more than just polish: it is a symbolic handover. The…

Tennis Honours Awards – St Andrew’s College

Tennis Honours Awards. St Andrew’s College, Grahamstown, has great pleasure in acknowledging Cameron Bennett’s contributions and accomplishments by awarding Cameron Bennett Honours for Tennis. Over the past four and a…

Vrystaat BiathlĆ© – PrimĆŖre Skool Jordania

Vrystaat BiathlĆ©. PrimĆŖre Skool Jordania leerder, Dehan Cilliers, was deel van die Vrystaat BiathlĆ© span wat die afgelope naweek deelgeneem het in Oos-Londen. Dehan het ‘n sesde plek verwerf in…

Triathle/ Biathle Championships – Selborne College

Triathle/ Biathle Championships. The South African Championships for Triathle/ Biathle were held in Buffalo City, on 9 and 10 August 2024. Selborne College was honoured to be the host venue…

Topskole Muurbal – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Topskole Muurbal. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se eerste dogtersmuurbalspan het tydens die Topskole Muurbal teen verskeie spanne gespeel. Dit sluit onder andere in Westerford, Eunice en St Anne’s Diocesan College, waar…

Framesby Netbal klubtoernooi – HoĆ«rskool Depatch

Framesby Netbal klubtoernooi. HoĆ«rskool Despatch se 0.15, 0.16 en 0.17 netbalspanne het ter voorbereiding van die 2025 seisoen ingeskryf vir die Framesby Netbal klubtoernooi. Die meisies het hul man gestaan…

MTB Skolereeks – HoĆ«rskool Witteberg

MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is…

BiathlĆØ National Championships – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

BiathlĆØ National Championships. WJ Kruger en SimonĆ© Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het aan die BiathlĆØ National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ…

Fairtree Super 12 Hockey – Eunice, which Teammate

Fairtree Super 12 Hockey. Eunice, which Teammate? More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Video supplied

Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners

Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of…

Limodo Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Jordania

Limodo Tennistoernooi. PrimĆŖre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geĆ«indig in die B-afdeling. Hulle…

Podiumpret nasionale finale rondte – Paul Roos Gimnasium

Podiumpret nasionale finale rondte. Paul Roos Gimnasium se redenaarspan het Vrydag, 9 Augustus, aan die Podiumpret nasionale finale rondte te HoĆ«rskool La Rochelle in Paarl deelgeneem. PRG se kategoriewenners: Meer…

Laerskole Krieket – Laerskool Randhart

Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket. Uitslae behaal: O.10 Span O.11 Span 1ste Span 2de Span…

Koshuis prefekte – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Koshuis prefekte. Foto: Van links, agter: Ewald Erasmus, Ruben Rautenbach, JuandrĆ© Strydom, Xander van Heerden, Adriaan Vorster, They Jongbloed. Voor: Madeli CronjĆ©, Tammy Niemand, Ashley se Lange, BeanĆ© Pretorius, Ania…

Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners

Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die SekondĆŖre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…

Eskom Science Expo – Curro Durbanville

Eskom Science Expo. Curro Durbanville High School has excelled at this year’s Regional Eskom Science Expo. The expo was held on August 2, at Paul Roos Gymnasium. Curro’s learners won…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – HoĆ«rskool Trio

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Vrystaat landloop kampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek van 3 Augustus plaasgevind. HoĆ«rskool Trio se atlete:…

Hockey league finals – St Andrew’s School

Hockey league finals. The U16A hockey team from St Andrew’s School, Bloemfontein, made the hockey league finals. St Andrew’s beat Jim FouchĆ© High School 3-1 to clinche their final place…

Oppie Tong Af Redenaars – HoĆ«rskool Waterkloof

Oppie Tong Af Redenaars. HoĆ«rskool Waterkloof is baie opgewonde oor die Klofies wat na die nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars deurdring: Afrikaans voorbereid: Die goue tong: (5 min…

TBM Krieketspanne – Laerskool Truida Kestell

TBM Krieketspanne. Krieketspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in verskeie TBM krieketspanne ingesluit. O.13A TBM Krieketspan: O.11A TBM Krieketspan: O.13B TBM Krieketspan: O.11B TBM Krieketspan: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Rising Champions Challengers Cup – Eunice High School

Rising Champions Challengers Cup. Eunice girls’ U16A hockey team has a challenging weekend ahead. The team will be playing against participatng schools for the Rising Champions Challengers Cup 2024. Pool…

Rising Champions Challengers Cup – BVHS

Rising Hockey Champions Challengers. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se o.16A hokkiespan is oppad na Grahamstad om mee te ding vir die Rising Champions Challengers Cup. Dit vind plaad vanaf 8 tot…

South African Mathematics Challenge – St Mary’s DSG, Kloof

South African Mathematics Challenge. The Senior Primary girls from St Mary’s DSG, Kloof, participated in this year’s South African Mathematics Challenge. It is inspiring to see the girls engaging in…

Eskom Expo – HoĆ«rskool Stellenbosch

Eskom Expo. Anine Kleinschmidt, ‘n Graad 10-leerder van HoĆ«rskool Stellenbosch, het op 1 en 2 Augustus deelgeneem aan die Eskom Expo for Young Scientists se streekskompetisie by Paul Roos Gimnasium.…