Oceans 8 Charity Swim – Treverton College
Oceans 8 Charity Swim. Photo: Chanelle Oosthuizen, Raymond Ndlovu, Ruby Sprout. On the 15th and 16th June, the Oceans 8 Charity Swim was held at the Durban Undersea Club. The…
Vrystaat Landloopkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Landloopkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het 54 atlete wat verlede naweek aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Hulle het so mooi gehardloop en elke oomblik daarvan geniet.…
Vrystaat Tweekamp – Laerskool Truida Kestell
Vrystaat Tweekamp. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell is ingesluit in die Vrystaat Tweekampspan wat 9 en 10 Augustus aan die SA Kampioenskappe deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf
Vrystaatse Kunswedstryd – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaatse Kunswedstryd. Primêre Skool Fichardtpark leerder, Lené Wessels, het puik presteer met haar optrede by die Vrystaatse Kunswedstryd. Sy het ‘n A+ simbool vir haar klawerbordsolo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Mental Math World Cup – Crawford International Sandton College
Mental Math World Cup. Image from left: Moath Hakami, Alexia De Jesus, Rushil Balla, Rahul Mistry and Mr Musada (Mathematics Teacher)Crawford International Sandton College’ Grade 8 students made history at…
Champ of Champs Golf – St Andrew’s School’s Xander Thomson
Champ of Champs Golf. St Andrew’s School, Bloemfontein, is very proud of their golf champion! Xander Thomson (age 16), has won the Champ of Champs Golf Event at Schoeman Park…
Vrystaat landloop-kampioenskappe – Primêre Skool Universitas
Vrystaat landloopkampioenskappe. Sestien landloop-atlete van Tjokkies in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die Vrystaat landloop-kampioenskappe deelgeneem. Atlete wat deelgeneem het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV spelkompetisie – Primêre Skool Universitas
ATKV spelkompetisie. Ses van Tjokkies se leerders het vandag aan die ATKV spelkompetisie by die Nasionale Afrikaanse Letterkunde Museum (NALN) deelgeneem. Liana van Niekerk het uitstekend gespel en het ‘n…
Martial Arts – Hoërskool Kalahari presteer
Martial Arts. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Kalahari in Kuruman, Juliana Johnson en SJ Everts het die afgelope naweek aan die ‘Annual Diamond Classic Martial Arts’ (gevegskuns) toernooi deelgeneem.…
Vrystaat Kunswedstryd – Fichies se Venters skitter
Vrystaat Kunswedstryd – Primêre skool Fichardtpark spog met baie talentvolle Venter-leerders. Tydens die Vrystaat Kunswedstryd het Giselle Venter ‘n A++ simbool vir haar solo Viool-item behaal. Verder het haar boetie,…
World Robotics Olympiad – Stulting won gold
World Robotics Olympiad – Three learners of Stulting Primary Cyber Squad, William Basson, Johan van Tonder and Chadley Lucas did an incredible job. On 3 August at Kingswood College they…
Olympic challenges – Creston College
Olympic challenges. The Pre-Primary children of Creston College are participating exciting Olympic Challenges! The reading challenge encourages children to read as many books as possible until the end of the…
Skole seunshokkie stadsliga wenner – Hoërskool Jim Fouché
Skole seunshokkie stadsliga wenner. Die o.19 B seunshokkie span van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is die afgelope naweek aangewys as die Skole seunshokkie stadsliga wenner deur af te reken…
Honours and Awards Ceremony – Creston College
Honours and Awards Ceremony. Photo from left: Mithav Lachman, Executive Head – Mr. Noel Coetzee, Head of Academics – Mrs. Shabhana Bhagwandeen, Head of High School – Mr. Siyabonga Dzingwa…
Skole Hokkie liga – Hoërskool Sentraal
Skole Hokkie liga. Die skole hokkie liga wedstryde is bykans afgehandel. Hoërskool Sentraal se spanne het goed presteer. Die o.18A dogtersspan het teen Hoërskool Jim Fouché met 5-2 gewen en…
Schools Hockey league- Saint Andrew’s through to finals
Schools Hockey league – Saint Andrew’s School, Bloemfontein , U14 hockey team had a thrilling win against Sentraal yesterday, 6 August. St Andrew’s pulled through to a 3-2 win on…
Gimnastiek OP Proewe – Laerskool Stulting
Gimnastiek OP Proewe – Leani Knoesen, Luan Geldenhuys en Dewald Duvenage van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Gimnastiek OP proewe deelgeneem. Hulle ontvang die volgende medaljes: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Interskole kodering en robotika – Laerskool Stulting
Interskole kodering en robotika – Laerskool Handhaaf van Uitenhage het Laerskool Stulting in Humansdorp besoek. Hulle het saam ‘n interskole kodering en robotika uitdaging gehad. Die leerders het masjiene gebou,…
Margate Business Day Golf – Creston College
Margate Business Day Golf. The Creston College golf team had a fantastic day on the course last Saturday with perfect weather and excellent golf conditions. Although it wasn’t their best…
SA Junior Surfing Championships – Creston College
SA Junior Surfing Championships. Creston College student, Jessica Stott, has been selected to represent the under 14 Girls Division of UGU Surfriders at the 2024 Sea Harvest SA Junior Surfing…
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2024. Oranje het ‘n trotse tradisie wat jaar na jaar voorleef om verskeie o.7 hokkie-spanne van skole regoor Bloemfontein te nooi vir die graad 1 wedstryde. Op…
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder, Elvin Pienaar, verteenwoordig die Goju Kai Vrystaatspan tydens die 44ste Goju Kai Nasionale Kampioenskappe. Die kampioenskappe vind vanaf 9 tot 11 Augustus…
SA Stoeikampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
SA Stoeikampioenskappe. Christiaan Cromie, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het 28 Junie aan die SA Stoeikampioenskappe deelgeneem. Christiaan het ‘n derde plek in die o.17 vrystyl-afdeling behaal. Meer…
KSA Open-elite Development – Laerskool Truida Kestell
KSA Open-elite Development. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Johan Bezuidenhout en Jandre Bezuidenhout het deelgeneem aan die KSA Open-Elite/Development Championships in Tongaat. Die kampioenskappe is aangebied vanaf…
Despatch Kunstefees – Laerskool Stulting presteer
Despatch Kunstefees – Leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp het aan die Despatch Kunstefees deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en met hande vol sertifikate huistoe gegaan. Om voor ‘n gehoor…
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Skole Rugby-stadsliga. Twee rugbyspanne van Hoërskool Jim Fouché, o.19B en o.15A, is gekroon as die Vrystaat Skole Rugby-stadsliga wenners. Uitslae tydens finaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Mediumskole hokkie-liga uitspele – Hoërskool De Aar
Mediumskole hokkie-liga uitspele. Die afgelope naweek het Hoërskool De Aar se hokkie onder 19A en B-spanne hoogty gevier. Hierdie twee spanne het aan die semifinale en finale van die mediumskole…
ATKV Nasionale Olimpiade – Hoërskool Rustenburg
ATKV Nasionale Olimpiade. Foto van links: Kayla Oberholz, Jurie Blignaut, Janelle Heukelman, Salomé Vermaak Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die ATKV Nasionale Olimpiade.Agt leerders van die skool is in die…
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. Jandré Vermeulen, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower. Jandré is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die…
Con Spirito debat – Hoërskool Goudveld
Con Spirito debat. Foto’s van links: Chanel Steyn, Caitlin Betts, Necharne Casquilho, Dironé Hans, Hoërskool Goudveld, Welkom, leerders het baie goed presteer met die eerste rondte Con Spirito debat. Chanel…
World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora
World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…
Noord Vrystaat Gimnastiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Noord Vrystaat Gimnastiek. Twee gimnaste van BVHS het 3 Augustus deelgeneem aan die Noord-Vrystaat Gimnastiek se kwalifiserende kompetisie: Prestasies behaal: Adam Kotze vlak 5: (14-18 jaar): Ixoré Cilliers vlak 6:…
Robotics – Stulting Primary School
Robotics. In Robotics, the challenge for Stulting learners was to build a rubbish removal truck and collect all the rubbish on the sports field after a sports event. They had…
Hengel – Laerskool Stulting leerder presteer
Hengel. Die Gamtoos Hengelklub het hierdie naweek sy jaarlikse hengel prysuitdeling gehou. Hierdie jaar was daar opgewondenheid toe NC Terblanche, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, die trofee vir die…
Johnnie Reitz Stoei Toernooi – Hoërskool Pietersburg
Johnnie Reitz Stoei Toernooi. Hoërskool Pietersburg leerder, Katelyn Swan, het Saterdag, 3 Augustus, aan die Johnnie Reitz Stoei Toernooi deelgeneem. Sy het uitstekend gestoei en twee goue medaljes behaal. Katelyn…
Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie. Ses leerders en een onderwyser van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan die Vrystaat Skool Vaardigheidskompetisie. Die kompetisie is deur die Vrystaatse Departement van…
Jnr Interprovincial Action Cricket – Crawford International Sandton
Jnr Interprovincial Action Cricket. Luke Jones, a talented Grade 11 student, was selected to represent Central Gauteng at the Jnr Interprovincial Action Cricket Tournament held from 3rd to 7th July…
SANESA Regionals – Crawford International Sandton College
SANESA Regionals Aqua Indiana Douglas Pedersen, a Grade 9 student, and her horse Beautiful Day made an impressive showing at the SANESA Regionals held at KEP in Kyalami. They excelled…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. There is still hope. Ek hoop op God.
ESKOM Expo – Hoërskool Jim Fouché
ESKOM Expo. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Jaco Deysel en JD Roux, het puik presteer tydens die ESKOM Expo. Jaco verwerf goud vir sy projek. Hy is ook die…
SA Junior Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Junior Atletiekspan. Nog ‘n oud-leerder van Oranje is in die SA Junior atletiekspan ingesluit. Charné Wansbury is die tweede leerder wat in 2023 aan Sekondêre Meisieskool Oranje matrikuleer het,…
Cross country XCO Cup – Hoërskool Wesvalia
Cross country XCO Cup. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, het die Noordwes Cross country XCO Cup #2 gewen met meer as ʼn 1000 punte! Wesvalia loop voor in die reeks met meer…
Tegniese streekkompetisie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Tegniese streekkompetisie. BVHS se Tegniese leerders het uitstekend presteer tydens die Tegniese streekkompetisie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf:
Vrystaatse Kunswedstryd – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaatse Kunswedstryd. Die sanggroep van Sekondêre Meisieskool Oranje, Con Spirito, het 98% en ‘n A ++ simbool by die Vrystaatse Kunswedstryd ontvang. Die beoordelaar, Bernette Erasmus, het die groep lof…
Super 8 Tennis – Primêre Skool Jordania
Super 8 Tennis. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se tennisspanne het algeheel 1ste geëindig by die Super 8 tennistoernooi. Die uitslae is as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf
International Marimba & Steelpan Festival – Grey Kollege skitter
International Marimba & Steelpan Festival. Die Education Africa International Marimba & Steelpan Festival het op 27 en 28 Julie by St Dominic’s Catholic School for Girls in Gauteng plaasgevind. Negentig…
National ATKV Applous finals – St Charles College
National ATKV Applous finals. St Charles College is thrilled to announce that their talented chamber choir has been selected as our Team of the Week after returning from Cape Town with…
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Fichardtpark skitter
Vrystaatse Kunswedstryd. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Suzaan Kritzinger, Cronjé Meintjies en Christiaan Kotzé het uitstekend presteer by die Vrystaatse Kunswedstryd. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe – Hoërskool Reitz
Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe. Danli Van Tonder, o.9 atleet van Hoërskool Reitz het tydens die Oos-Vrystaat Landloop kampioenskappe ‘n eeste plek behaal. Sy het daarmee ‘n goue medalje ontvang! Meer skolenuus:…
Vrystaat Landloop kampioenskappe – Hoërskool Reitz
Vrystaat Landloop kampioenskappe. Twee-en-twintig landloop atlete van Hoërskool Reitz is gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig tydens die Vrystaat Landloop Kampioenskappe in Bloemfontein, Saterdag, 3 Augustus. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/…


























































