Streeks- en Provinsiale Sportspanne – HoĆ«rskool Hartswater
Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van HoĆ«rskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek…
Thabo Mofutsanyana netbalspanne – PrimĆŖre Skool Jordania
Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Foto: Mieke Nel, Charlee Wandrag, Kayla van Niekerk. Sewe netbalspelers van PrimĆŖre Skool Jordania in Bethlehem is opgeneem in die onderskeie Thabo Mofutsanyana netbalspanne. Hierdie spanne gaan…
Krieket Suid-Afrika – HoĆ«rskool Stellenberg
Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en…
Sport-naweek – HoĆ«rskool Outeniqua teen Pearson High
Sport-naweek. HoĆ«rskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…
PADSSA Hockey teams – St Mary’s DSG Kloof
PADSSA Hockey teams. Thirty-one High School hockey girls from St Mary’s DSG Kloof have been selected for their respective PADSSA teams for 2025. U18A: U18B: U16A: U16B: U14A: U14B: The…
Karate SA Liga 1 – Laerskool Truida Kestell
Karate SA Liga 1. Tydens Karate SA Liga 1 Kampioenskappe het 2 leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, die volgende medaljes ontvang: Luan Brits: Fifile Mofokeng: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
SA National Arabian Championships – Eunice High School
SA National Arabian Championships. Kayla Oosthuizen, Grade 12 learner from Eunice High School in Bloemfontein, competed at the SA National Arabian Championships. She won the championship and was awarded the…
Proscenium-dramakompetisie – HoĆ«rskool Waterkloof
Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan HoĆ«rskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind.…
Honours Blazers for Music – St John’s D.S.G.
Honours Blazers for Music. A BIG ācongratulationsā to three students from St John’s D.S.G. Pitermaritzburg, Mihlali H, Victoria B and Daniela C, who were recently awarded Honours Blazers for Music.…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Transvalia 1ste span
Skole Netbal. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met…
Leerderraad 2025 – PrimĆŖre Skool Jordania
Leerderrraad 2025. PrimĆŖre Skool Jordania van Bethlehem, het 20 leerders verkies tot die Leerderraad 2025. Dogters: Seuns: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.jordaniaprimer.co.za/ Foto’s verskaf
Skolehokkie – HoĆ«rskool Die wilgers White Tigers
Skolehokkie. āšØšššš šš ššš š š šš šššššš, šššššššš, šš ššš š š šš šššš.ā – šÆšššš š²ššššš. Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul…
Skole Hokkie – HoĆ«rskool Die Wilgers White Rhinos
Skole Hokkie. š©ššššš ššš ššš ššššš šš šššššššš ššš ššš ššš ššššššš ššš šššššš ššš, ššššš šš š ššš ššš šššš šš šššš šššš ššš šššš ššš ššššš šššššš šššš.…
Akademiese Top 10 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Akademiese Top 10. HoĆ«rskool Fichardtpark het hul top 10 akademiese presteerders van die eerste kwartaal aangekondig. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Dink of Sink Debatskompetisie – AHMP
Dink of Sink Debatskompetisie. Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria debat het hierdie jaar uitgeblink by die jaarlikse Dink of Sink Debatskompetisie. Een van die skool se junior spanne het as naaswenners…
SA U19 Action Netball – Stellenberg High School
SA U19 Action Netball. Stellenberg High School, Cape Town, proudly announced that Chloe Pio has been selected for the SA U19 Action Netball Team. This is following her outstanding performance…
KES Easter Festival – Maritzburg College unbeaten Champions
KES Easter Festival. Maritzburg College’s 1st XI hockey team delivered a stellar performance at the King Edward VII School (KES) Easter Festival! The boys went unbeaten, winning all five of…
Horse riding – DSG for Girls Makhanda
Horse riding. Nicole Wright and her horse, Siees Manta Rayācompeting for First For Horsesātook part in the Toyota Easter Horse riding Festival in Johannesburg from 12th to 21st April. The…
WĆŖreld Boekedag 2025 – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
WĆŖreld Boekedag 2025. PrimĆŖre Skool Fichardtpark se leerders en onderwysers het WĆŖreld Boekedag 2025 soos hul gunsteling boekkarakters aangetrek – van superhelde tot sprokiesfigure. Groot pret was aan die orde…
JSE Investment Challenge – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
JSE Investment Challenge. Vier matriekleerders van Affies, Xavier de Wet, Diaan Venter, Zander van Niekerk en Edrich Grobler, het puik presteer in die JSE Investment Challenge vir Maart. Die span…
Muurbalsensasie maak golwe landwyd – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Muurbalsensasie maak golwe landwyd. Wanneer talent, harde werk en vasberadenheid saamkom, gebeur daar iets besonders. Soos wanneer ān jong sportster haar drome agternasit en haar naam op nasionale vlak laat…
KSA Elite League Championships – St Andrew’s College
KSA Elite League Championships. After a disappointing National Championships, by his standards, Galliano Boni was under pressure to perform at the KSA Elite League 1 Championships in Bloemfontein on the…
NWU Skolesportreeks – HoĆ«rskool Nelspruit gholf blink uit
NWU Skolesportreeks. Drie van NHS se gholfspanne het van 14 tot 16 April aan die NWU Skolesportreeks op Koro Creek Gholfbaan, Modimolle, deelgeneem. Spanprestasies: Individuele prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Wesvalia presteer
NWU Prestige Sportreeks. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf
Vrystaat Atletiekspan – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Atletiekspan. Heinrich Grobbelaar, leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, in ingesluit in die Senior Vrystaat Atletiekspan. Die span gaan vanaf 24 tot 26 April aan die SA’s deelneem. Lees…
Level 3 Swimming Championships – Paul Roos Gymnasium
Level 3 Swimming Championships. Five swimmers from Paul Roos Gymnasium recently participated at the UWC Level 3 Swimming Championships, Regional Age Group: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photo supplied
4M Gala – Rhenish Girls’ High School winners
4M Gala. Rhenish Girls’ High School is the winners of the 4M Gala for the 19th consecutive year! Final Results: Special Awards: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.rhenish.co.za/ Photo supplied
Lejweleputswa netbalproewe – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa netbalproewe. Drie netbalspelers van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut en Karla Nell is gekies om aan die finale 0.13 Lejweleputswa netbalproewe deel te neem. Die proewe…
Netbal prestasies – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle
Netbal prestasies. Twee netbalspelers, MaronĆ© Uys en Iselle Acker van HoĆ«r Meisieskool La Rochelle, Paarl het merkwaardige netbal prestasies behaal. Hulle het onderskeidelik 200 en 100 wedstryde elk vir La…
DTMA Vrystaat Dansproewe – HoĆ«rskool Aliwal Noord
DTMA Vrystaat Dansproewe. Drie van HoĆ«rskool Aliwal Noord se dansers, Zahnika Vorster, Enray Maritz en Keith Isted het deelgeeneem aan die DTMA Vrystaat Dansproewe. Hierdie drie Alies het ook deurgedring…
NWU-16 Netbalreeks – HoĆ«rskool Vryburg
NWU-16 Netbalreeks. HoĆ«rskool Vryburg se O/16 netbalspan het deurgedring na die finale rondte van die NWU-16 Netbalreeks. Die meisies gaan 25 April uitspeel vir eerste of tweede plek. Vryburg High…
Saddling up for success – Lydenburg High School
Saddling up for success. Lydenburg High School proudly announced that the school is now offering horse riding as an official sport. This exciting addition opens a world of discipline, dedication,…
St. Johnās Easter Festival – BVHS speel klipharde rugbywedstryde
St. Johnās Easter Festival. BVHS se 1ste rugbyspan het aan die St. Johnās Easter Festival in Johannesburg deelgeneem en twee klipharde wedstryde gespeel. Wedstryd 1: Puntemakers: Wedstryd 2: Puntemakers: Lees…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Kearsney vs Peterhouse Boys
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: KERF 2025’s best forward Griint Davides (Milnerton and bestbackline player Zekethelo Siyaya (Westville) during the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 6 Kearsney…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Westville Boys vs Rustenburg
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Westville wing Avumile Lisa in the game against Rustenburg at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 5 Westville Boysā High School won…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Durban High vs Durbanville
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: DHS Nathan Aneke at the Kearsney Easter Rugby Festival in the game against Durbanville. Day 3 Match 4 In the fourth match of Day 3,…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Framesby vs Dr EG Jansen
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: EG Jansen scrumhalf Joseph Diesel in the game against Framesby at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 3 HoĆ«rskool Dr EG Jansen…
Kearsney Easter Rugby Festival – Glenwood vs Dale College
Kearsney Easter Rugby Festival. Glenwood High School overcame a valiant Dale College defensive effort to claim a 33-12 victory in the second game of the final dayās play at Kearsney…
SA Downhill Championships – Paul Roos Gymnasium Excel
SA Downhill Championships. Paul Roos Gymnasium boys participated at the SA Downhill Championships in Pietermaritzburg. Results: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photo supplied
Kearsney Easter Rugby Festival ā Monnas vs Milnerton High
Day 3 – Match 1 Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Milnerton’s Morgan Lodewyk in the game against Monnas at the Kearsney Easter Rugby Festival. A physical onslaught on both sides…
Kearsney Easter Rugby Festival – Preview Day 3 Monday 21 April
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Monnas lock Dean Hartman in the game against DHS during the Kearsney Easter Rugby Festival. The 2025 edition of the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF)…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi. Willem de Waal, Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se nommer 1-tennisspeler, het die naweek in Botswana by die ITF J60 Internasionale Tennistoernooi deelgeneem. Willem het as die…
St Stithians Easter Festival -Grey Kollege 1ste span muurbal skitter
St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se 1ste muurbalspan het karakter gewys. Met pragspel is hulle as wenners aangewys tydens die St Stithians Easter Festival. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Monnas vs Durban High School
Photo: Monna’s Vincent Roberts in the GHS game during the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 2 – Match 6 Kearsney Easter Rugby Festival. Durban High School outplayed HoĆ«rskool Monument 32-17…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Kearsney vs Dale College
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Kearsney College utility back Valentino Lenge in the game against Dale Colle at the Kearsney Easter Rugby Festival. Kearsney College saw off Dale College 34-13…
Kearsney Easter Rugby Festival – Westville Boys vs Dr EG Jansen
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Westville’s Lwandle Malkhanya powers through EG Jansen at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 2 – Match 4 Westville Boysā High Schoolās supreme tactical awareness…
Kearsney Easter Rugby Festival – Milnerton High vs Glenwood High
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Milnerton fullback Chadlin Sellidon on the way to score against Glenwood at the Kearsney Easter Rugby Festival Day 2 – Match 3 Joshua Kopp kicked…


























































