Muurbalsensasie maak golwe landwyd – Hoërskool Jim Fouché
Muurbalsensasie maak golwe landwyd. Wanneer talent, harde werk en vasberadenheid saamkom, gebeur daar iets besonders. Soos wanneer ’n jong sportster haar drome agternasit en haar naam op nasionale vlak laat…
Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché
Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer. Denica…
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae…
Vlak 2 swem Potchefstroom – Hoërskool Jim Fouché
Vlak 2 swem Potchefstroom. Hoërskool Jim Fouché leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal: SJ het ook vir…
Skolerugby – Hoërskool Jim Fouché Eerste span 2025
Skolerugby. Hoërskool Jim Fouché stel hul Eerste Rugbyspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eerste span hokkieseuns 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Eerste span hokkieseuns 2025. Hoërskool Jim Fouché het met trots hul Eerste span hokkieseuns 2025 bekend gestel. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eerste Netbalspan 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Eerste Netbalspan 2025. Hoërskool Jim Fouché stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Affies Prestige netbaltoernooi – Hoërskool Jim Fouché
Affies Prestige netbaltoernooi. Foto: Tydens die Affies netbaltoernooi is Retha aangewys as die beste o/15 verdedigende speler van die toernooi. Vyf netbalspanne van Hoërskool Jim Fouché, van o/14 tot o/18,…
Skole hokkie toernooie – Hoërskool Jim Fouché
Skole hokkie toernooie. Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne het die afgelope naweek aan die Grey Beling / Tony Godding Festival, Skole hokkie toernooie, in Oos Londen deelgeneem. Dit was ‘n…
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op Joshua Melaat wat die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, in Germiston, deelneem. Joshua gaan meeding in…
Gevegkuns – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer
Gevegkuns. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Denica en Janco Scheepers, het aan die ATA SA Bloemfontein deelgeneem. Beide leerders het puik presteer: Denica Janco Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto…
Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché
Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur…
Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Jim Fouché
Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A dogters krieketspan het teen Hoërskool Jim Fouché se o.19A dogters krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd gespeel. Sentraal se span het met 68…
Vrystaat Elite Karateproewe – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…
Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…
T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal
T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.…
Vrystaat Elite Karate – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Elite Karate. Hoërskool Jim Fouché leerder, Divan Venter, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Elite Karate Proewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Divan is na die…
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – Hoërskool Jim Fouché
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. Hoërskool Jim Fouché leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal…
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Diamantveld
Skole Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het verras deur Hoërskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…
Lejweleputswa o.15A Krieketliga – Hoërskool Fichardtpark
Lejweleputswa o.15A Krieketliga Hoërskool Fichardtpark is baie opgewonde en bevoorreg om vanjaar deel te kan wees van die Lejweleputswa o.15A Krieketliga – Hoërskool Fichardtpark. In hierdie liga kry die 0.15A…
Mangaung Metro Skole Tennisproewe – Hoërskool Jim Fouché
Mangaung Metro Skole Tennisproewe. Na die afloop van die Mangaung Metro Skole tennisproewe is drie van Hoërskool Jim Fouché se leerders vir die onderskeie spanne gekies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Witteberg
Skole krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir…
Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché
Matriek 2024 uitslae. Hoërskool Jim Fouché kondig met trots hul Matriek 2024 uitslae aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE Smash dag 2 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Despatch Hoërskool Despatch…
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Jim Fouché
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het gister, 6 Januarie, die Kovsie Smash kriekettoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 6 paaltjies oor Hoërskool Upington. Niel Wilken het…
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
PSI Indoor Nationals – Hoërskool Jim Fouché
PSI Indoor Nationals. Drie van Hoërskool Jim Fouché se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro…
FPL kriekettoernooi 2024 – Hoërskool Jim Fouché
FPL-kriekettoernooi. Daar was heelwat JF-krieketspelers (selfs ‘n oud- JF’er) wat aan die FPL kriekettoernooi 2024 deelgeneem het. Die krieketspelers het lekker krieket gespeel, vriendskappe gebou en mooi herinneringe gemaak. Prestasies…
FPL kriekettoernooi – Hoërskool Jim Fouché
FPL kriekettoernooi. Drie krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Johan van Dyk, Cobus Wilken, Franco de Necker en Jarreth Scott was in die Caspian Tigers span ingesluit vir hierdie…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
Senior Sertifikaat merkers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Senior Sertifikaat merkers 2024. Vyftien onderwysers van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is vanjaar deel van die span Senior Sertifikaat merkers 2024. Hoofnasieners Interne Moderator Senior Merkers Adjunk-hoofnasieners Merkers Meer…
Alpha Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
Alpha Wiskunde. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het 199 uit 200 behaal, oftewel 99,5% in vanjaar se Alpha Wiskunde-eindeksamen. Jana is algeheel eerste in Suid-Afrika met…
Nasionale Rooikopdag – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale Rooikopdag. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein vier vandag Nasionale Rooikopdag. ‘n Paar interessante feite van rooikoppe is: Alhoewel ‘n rooikop soveel son kry, bly hy/sy maar steeds so wit…
Protea Netbalspan – Hoërskool Jim Fouché
Protea Netbalspan. In die wedstryd van die Protea Netbalspan teen Malawi, is Elmeré van der Berg aangewys as speler van die wedstryd. Elmeré is ‘n onderwyser asook oud-leerder van Hoërskool…
Voorslag Voortrekkers – Hoërskool Jim Fouché
Voorslag Voortrekkers – Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché, Joané de Beer, Jan-Hendrik Brewis en Michelle Janse van Rensburg is verkies as Voorslag Voortrekkers se jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché
VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak. Akademie Kultuur Sport Administrasie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025. Hoërskool Jim Fouché het hul Koshuisleiers en -Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Huis Anton van Wyk Hoofleiers 2025: Huis Anton van Wyk Koshuisleiers 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Akademiese toekennings 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Akademiese toekennings 2024. Akademiese toekennings 2024 gemaak aan leerders van Hoërskool Jim Fouché. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Sport en Kultuur toekennings – Hoërskool Jim Fouché
Sport en Kultuur toekennings. Hoërskool Jim Fouché het hul Sport- en Kutuurpresteerders van 2024 aangekondig. JF Sportster van die jaar, 2024 JF Kultuurster van die jaar, 2024 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Hoofleiers 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofleiers 2025. Hoërskool Jim Fouché het hul Hoofleiers 2025 aangewys: VRL 2025: Voorsitters VRL 2025 Onder-voorsitters Koshuis Hoofleiers 2025 Koshuis Onder-hoofleiers 2025 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché
Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal Voorbereide Redenaars:…
Krieketstryd van die Suide – Hoërskool Fichardtpark teen JF
Krieketstryd van die Suide. Een van die Vrystaat se krieket-hoogtepunte, die Krieketstryd van die Suide, vind eerskomende Woensdag, 9 Oktober, plaas by die Mangaung Oval in Bloemfontein. Hierdie wedstryd vind…
Chu Jin Internationals – Hoërskool Jim Fouché
Chu Jin Internationals. Ignus Ferreira, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het ‘n brons medalje verwerf vir Kata senior seuns asook ‘n goue medalje vir Kumite senior seuns by…


























































