)

Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché

Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer.

Denica en Janco Scheepers het op 12 April aan die ATA SA Pretoria deelgeneem en as vol presteer in Gevegkuns:

Denica:

  • Traditional Taekwondo form – 3de (brons)
  • Traditional weapon form – 3de (brons)
  • Traditional combat weapon – 2de (silwer)
  • Traditional sparring – 2de (silwer)

Janco:

  • Traditional combat weapon: 2de (silwer)
  • Teams combat weapon – 2de (silwer)
  • Teams sparring – 3de (brons)

Cara Hoffman en Divan Venter het 11 en 12 April aan die KSA National League 1 in Bloemfontein deelgeneem.

Cara:

  • Kumite – silwer
  • Kadet Team Kumite – silwer

Divan:

  • Kumite – Goud
  • Tean Kumite – silwer

Karate South Africa se ranglys vir die Elite Top 10 karatekas in Suid-Afrika is beskikbaar. Divan Venter is nommer 1 op die ranglys vir die Junior afdeling (o.16/17 bo 78kg). Dit is vir alle erkende karate-style wat aan die ligas deelneem.

WJ Etzebeth (o.15) het 21 Maart aan die Vrystaat 1ste liga (stoei) deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje verwerf.

Divan Venter, Cara Hoffman, WJ Etzebeth

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal