Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché
Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer. Denica…
WSKF Nasionale Karatekampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché leerder Cara Hoffman, het op 20 en 21 September deelgeneem aan die WSKF Nasionale Karatekampioenskappe. Cara het utstekend presteer en het twee goue- en…
Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché
Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf











