)
Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe. 🏆 Hoërskool Jim Fouché se Kampioen Skitter Internasionaal! Do-Goju-Kai Wêreldkampioenskappe – Japan. Divan Venter, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het Suid-Afrika se vlag hoog…

Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché

Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer. Denica…

Vrystaat Elite Karate – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Elite Karate. Hoërskool Jim Fouché leerder, Divan Venter, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Elite Karate Proewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Divan is na die…

Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms – Grey Kollege

Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Die Noord/Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms het vanjaar in die Paarl plaasgevind en Grey Kollege se atlete het goed presteer. Grey se atlete eindig 8ste en bring…

Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché

Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Super 12 Laerskole Krieket – Laerskool Rustenburg

Super 12 Laerskole Krieket. Laerskool Rustenburg se krieketspelers het puik presteer by die Super 12 Laerskole Krieket. Larries is besonder trots op die volgende spelers vir hul uitsonderlike bydraes: Meer…