Affies Prestige netbaltoernooi. Foto: Tydens die Affies netbaltoernooi is Retha aangewys as die beste o/15 verdedigende speler van die toernooi.
Vyf netbalspanne van Hoërskool Jim Fouché, van o/14 tot o/18, het aan die Affies Prestige netbaltoernooi deelgeneem. Hier het elk van die vyf spanne 9 tot 10 wedstryde gespeel. Hierdie spanne het bewys dat daar ‘n belowende netbalseisoen voorlê.



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








