)
Affies Prestige netbaltoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Affies Prestige netbaltoernooi. Foto: Tydens die Affies netbaltoernooi is Retha aangewys as die beste o/15 verdedigende speler van die toernooi. Vyf netbalspanne van Hoërskool Jim Fouché, van o/14 tot o/18,…