)

Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Jim Fouché

Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Jim Fouché atlete het puik presteer tydens die Nasionale Hoërskole Atletiekbyeenkoms. Die atlete het JF se naam met trots gedra.

Uitslae behaal:

SA Kampioen:

  • Franzelle Barnard – Dogters o.15-hoogspring – 1.64m.

Tweede plekke behaal:

  • Danelle Oelofse – Dogters o/17-2000 m hindernis: – 7:19.69
  • Amoné Verwey – Dogters o/19-200 m – 25.13 s

Derde plek behaal:

  • Conrad van der Zwaard – Seuns o/19-diskus – 49.48 m

Top tien prestasies:

  • Hanel Browne – Dogters o/17-driesprong – 10.94 m (4de plek)
  • Johaney Du Toit – Dogters o/19-hamergooi – 44.42 m (5de plek)
  • Danelle Oelofse – Dogters o/17-3000 m – 10:31.84 (6de plek)
  • Anri Rautenbach – Dogters o/17-hoogspring – 1.60 m (7de plek)
  • Amoné Verwey – Dogters o/19-verspring – 5.22 m (7de plek)
  • Hanel Browne – Dogters o/17-verspring – 5.08 m (8ste plek)
  • Neldri Du Toit – Dogters o/17-hamergooi – 44.90 m (8ste plek)
  • Conrad van der Zwaard – Seuns o/19-gewigstoot – 14.55 m (8ste plek)

Verdere deelname:

  • Maruné Dreyer – Dogters o/17-100 m hekkies – 15.07 s (12de plek)
  • Nico Coetzee – Seuns o/15-200 m – 23.76 s (17de plek)

Aflosspan Vrystaat:

  • Amoné Verwey en Maruné Dreyer het ook die Vrystaat in die aflosspan verteenwoordig en ‘n 2de plek behaal.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal