Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by SA Uitvoerende Kunste
Baie geluk aan Minché van der Westhuizen van Hoërskool Oudtshoorn wat dié April-vakansie deelgeneem het aan die SA Uitvoerende Kunste! Sy het twee goue medaljes verower en is ook gekies…
Glenwood High School SANBS Awards
The South African National Blood Service (SANBS) hosted their annual awards dinner on Friday 5 April. The purpose of the event is to recognise schools, businesses and people in the…
Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeel
Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom Me M Myburgh (wiskunde), Me Z Mans (Afrikaans) en Me T van Heerden (Engels) wat die tweede kwartaal by die skool aangesluit het. Vlnr: Me.…
Laerskool Park verwelkom proefstudente
Laerskool Park van Mosselbaai, verwelkom graag die proefstudente wat by hul bekwame personeel leer. Voor vlnr: Marché Jordaan en Karina van der Merwe Agter vlnr: Jamie Roberts en Tiaan van…
OLD BOY Cecil Ritson visit Glenwood High
Old Boy Cecil Ritson (1st XV prop and Captain 1939) was the special guest at the rugby (Glenwood vs Maritzburg College) on Saturday. Mr Ritson met with the 1st XV…
EHS verwelkom ‘n ware Errie terug
Mnr. Willem Romijn het op Maandag 8 April weer by Hoërskool Ermelo aangesluit en EHS verwelkom dié Errie met groot opgewondenheid. Hy was vanaf 2004-2013 onderwyser by die EHS waarna…
A sweet day at Pietermaritzburg Girls’High School
The sweetest day at Pietermaritzburg Girls’ High School took place last week in the form of the Grade 11 Consumer Studies learners Sweet Extravaganza. Learners bake, package and sell their…
Pietermaritzburg Girls’ High School visited by Noma Khumalo
Noma Khumalo, SA Idols 2016 Winner, came to visit Pietermaritzburg Girls’ High School recently. She even managed to surprise our Gospel and School choirs during their practice. She was spotted…
Hoërskool Adamantia presteer by Noodhulp kompetisie
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het Saterdag, 6 April aan die Noodhulp-Streekskompetisie deelgeneem. Hulle het ‘n eersteplek behaal en is gekies om in Julie in Johannesburg aan die Nasionale kompetisie deel te…
Laerskool Nelspruit leerders neem deel aan Solo Danca Latina Dans Kompetisie
Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Danieka De Castro, Xandely Steyn, Micke Botes. Leandi Lubbe, Nicole vd Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd, Gezelle Erasmus en Isabella Erasmus wat tydens die…
Hoërskool Nelspruit stel hul April-kalender bekend
NHS se 2de kwartaal het afgeskop en hulle is in vir nog ‘n vol, aksie-belaaide kwartaal. 4 April – Muurbal Interhoër (Secunda) 6 April – Debat Interhoër (Helpmekaar) 9 April…
Laerskool Nelspruit Dancesport Skole Uitslae
Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Xandely Steyn, Nicole van der Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd en Dankieka de Castro, wat presteer het in die vakansie tydens die “DANCESPORT SCHOOLS”…
Laerskool Nelspruit leerder verteenwoordig SA in New York by Talent America
Baie geluk aan Micke Botes wat die afgelope naweek gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in New York by Talent America. Sy het gekwalifiseer met: Goue medalje vir contemporary, Goue medalje…
Laerskool Park maak hul koorleiers vir 2019 bekend
Laerskool Park van Mosselbaai het die volgende leerders verkies as hul Koorleiers vir 2019. Die hoofleier is Lizanne Engelbrecht en die onder-hoofleier is Angie Tlali (Foto:) Vlnr: Sbulele Fihla, Marzaan…
OAKDALE VERWELKOM NUWE LEERKRAG
Mnr. Jacques le Roux het die kwartaal as nuwe leerkrag by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal begin. Mnr. Le Roux was as leerkrag aan Hoërskool Ladismith verbonde. Hy het…
Hoërskool Hans Moore leerder verskyn op Unisa se ererol
Brandon Potgieter van Hoërskool Hans Moore in Benoni, verskyn vir die tweede keer in twee jaar op Unisa se ererol vir puik prestasie tydens die Unisa musiekeksamens! Dié keer behaal…
Union High School welcomes Mariëtte Burger to their team
Union High School, Graaff-Reinett, is pleased to announce the appointment of Mariëtte Burger as the school’s new PR, Marketing & Fundraising Coordinator. With a background in communications and journalism, Mariëtte’s…
Hoërskool Adamantia rugbyspeler 1ste Prins van Sportweek kompetisie
Dylan Habib, een van Adamantia se rugbyspelers, is tydens die sporttoer in Mosselbaai gekroon as 1ste Prins van die Mnr. & Mej. Sportweek kompetisie. Elke skool kon vir elke sportsoort…
Hoërskool Adamantia: personeel-nuus
Hoërskool Adamantia van Kimberley wens Anri Ferreira, Fisiese Wetenskappe juffrou, geluk met haar verlowing aan haar boerseun, Michiel Jacobs. Al die Addies wens hul baie voorspoed en geluk toe.
The Easter Bunny Visits St John’s DSG Pietermaritzburg
The Grade R and RR Eaglets from St John’s DSG were very excited to receive a visit from the Easter Bunny! Pictured are the Grade RR Eaglets with teachers, Alex…
SANBS Award to St Charles College
The South African National Blood Service (SANBS) held a dinner to honour all clinic controllers in the midlands region. This was held at the Golden Horse Casino on Friday, 22…
St Charles College Family Easter Picnic at Scrummies
Recently, the boys from Scrummies at St Charles College, Pietermaritzburg, invited their families to join them at school for a special Easter picnic. The morning included a hunt in and…
Worcester Gimnasium Ma-en-Dogteraand
Worcester Gimnasium se gewilde Ma-en-dogter aand word vanjaar op 17 April aangebied. Die gasspreker is die bekende Susan Coetzer en dit beloof om weereens ‘n genotvolle aand te wees. Om…
Laerskool Postmasburg Leerder Verteenwoordiger Gemeenskapsprojek
Gedurende die eerste kwartaal het die leerlingraad van Laerskool Postmasburg gehelp om die skool aan te moedig om ‘n verskil te maak. Die doel was om kos, komberse en speelgoed…
Be the difference
René Oelofse (Eksteen) Point High Alumni, is part of a group called MAD2Adventures who will run from JHB to Cape Town in relay style. They will embark on this journey…
Hoërskool Nelspruit reik uit na Kiaat Ridge Kleuterskool
NHS personeel het onlangs uitgereik na Kiaat Ridge Kleuterskool. Me. Nicolette Pruis (maatskaplike werker) en me. Hannelize Coetzee (sielkundige) het op 8 Maart die Kiaat Ridge Kleuterskool besoek. Die doel…
Hoërskool Brackenfell kies Gr 8-VRL vir 2019
Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se nuutverkose graad 8-VRL van 2019. Die skool is baie trots op hul nuwe Brakkie leiers, Anke de Wet, Annique Louw en Tahra Jacobs. (Foto:)…
Brackenfell High School students finalists at Miss Jnr SA 2019
Two students of Brackenfell High School from Cape Town, were finalists for Miss Jnr SA 2019 in the Petite Teen age category. They took part in this pageant from the…
Hoërskool Oudtshoorn se Ad Astra koor by KKNK
Struisies se Ad Astra koor het die verhoog by die KKNK gedeel met met kunstenaars soos Corlea, Heavenly Quartez, Craig Lucas, Soweto String Quartet, Lynelle Kenned en Jannie Moolman by…
MIC Night at St Charles College
On Thursday evening, 21 March, St Charles College hosted a MIC Night in the Samukele Khumalo Arena. It was a wonderful opportunity for families to come together for a relaxing…
St Charles College Grandparents Day
Bursting with excitement, the boys from St Charles College in Pietermaritzburg, welcomed their Grannies and Grandpas to the Junior Primary earlier this week! The JP boys and teachers have been…
Worcester Gimnasium Gasvryheidsleerders beleef ‘High Tea’
Die Graad 12-Gasvryheidleerders van Worcester Gimnasium het die ongelooflike voorreg gehad om by Opstal ‘n High Tea te kon beleef. Die bekende Sjef PJ van Opstal het hulle bederf met…
Kwagga Borge Ontbyt
Die skoolhoof van Hoërskool Outeniqua in George, mnr Christo Vorster, het op het op 13 Maart die voorreg gehad om die 2018 en 2019 lojale borge van die skool vir…
Laerskool Mooirivier spanredenaars by Super 12
Foto bo: v.l.n.r. Jhanco de Beer, Mariné Jacobs, Shana Strong, Esnia Brits. Sonja Coetzer-Nel, Marianne Nagel en Elizabeth Steenekamp het die span afgerig. REDENAARS BY DIE SUPER 12-KOMPETISIE (foto…
Laerskool Muldersdrif se Gr 4’s maak natuurskuilings
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp is baie kreatief. Hulle het onlangs natuurskuilings gebou.
Laerskool Muldersdrif Gr 2’s maak waterfiltreerders
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp se Gr2 laarders het onlang waterfiltreerders gemaak.
St John’s D.S.G. Grade 7s recently had tea with Principal
The St John’s D.S.G. Grade 7s recently had tea with Principal, Mr Moore, and were able to get an idea of what it’s like to be St John’s D.S.G. Senior…
Errie-pionne en hul kookwater-groentjiekonsert
Op Woensdagaand, 13 Maart, het die tyd weer aangebreek vir Hoërskool Ermelo se alombekende Groentjiekonsert. Die dirigente van die onderskeie huise het die dag se verrigtinge afgeskop met ‘n inkoms…
Errie-Restaurant besorg weereens warm geselligheid
Tydens 2019 se Ermelo Hoëveldskou het die Erries weer hul bekende Skou-restaurant bedryf. Dit was die een-en-twintigste jaar wat EHS die voorreg gehad het om dit te kon bedryf en…
2019 War Cry Leader at St Charles College
St Charles College in Pietermaritzburg offers many forms of leadership opportunities. One of these is The War Cry leader, an annual position which is voted for by the boys. In…
Laerskool Volschenk leerders maak waterfiltreerders
Laerskool Volschenk in Riversdal se graad 2 leerders het waterfiltreerders gemaak en het dit sommer baie geniet.
Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe klofies
Vandag is die rolle by Klofies in Pretoria omgeruil – hulle verwelkom ‘n paar nuwe Klofies by Klofieland! Die Klofies en personeel se KlofieGEES is nog steeds reg na ‘n…
St Andrew’s #climatestrike
St Andrew’s School for Girls from Bedfordview, would like to thank everyone who participated in their #Climatestrike on the tea lawns at the school this morning. They enjoyed partnering with…
Pietermaritzburg Girls’ High School donates to Singakwenza
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8’s made their annual donation of toys to Singakwenza. Our girls make toys from recyclable materials as part of their Technology assessment. These toys are…
Hoërskool Strand kry 1ste uitgawe van Suidooster-skoolkoerant
Hoërskool Strand is trots op die eerste uitgawe van die Suidooster-skoolkoerant wat vanoggend in die personeelkamer aan die skoolhoof, mnr. D. Malan, oorhandig is. In die nuutste uitgawe kan al…
MNR. & MEJ. LANGENHOVEN 2019
Reevin February en Anja Joubert is onderskeidelik as Mnr. & Mej. Langenhoven aangewys.
NASIONALE TONEELSPELKOMPETISIE
Emmari Gildenhuys, Nadia Enslin, Angelo Bergh, Kristoan Hattingh van Wyk en Armand Lubbe, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Donderdag, 28 Februarie 2019, aan die Nasionale Toneelspelkompetisie se uitdunrondte te…
Worcester Gimnasium kies Mnr en Mej Worcester Gimnasium 2019
Mnr & Mej Worcester Gimnasium 2019 was weer ‘n skouspel van ligte, klank en aksie wat almal se asems weggeslaan het. Vanjaar se skouspel is aangebied deur die bekende Simoné…



























