Schools That Rock chat to Edgemead High School’s girls 1st Soccer team Captain
It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Sihle Ntlantsana, captain of Edgemead’s girls 1st Soccer team, to the visitors to our website. “I started playing soccer at age…
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s Boys Table Tennis Captain
It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Ethan Petersen, captain of Edgemead’s Boys Table Tennis team, to the visitors to our website.
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s boys Hockey Vice Captain
It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Ryan Bruce, captain of Edgemead’s 1st boys hockey team, to the visitors to our website. “I started playing hockey when I…
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s boys Hockey Vice Captain
It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Emré Bobbs, captain of Edgemead’s 1st boys hockey team, to the visitors to our website. “I started playing hockey when was…
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s boys Hockey Captain
It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Daniel May, captain of Edgemead’s 1st boys hockey team, to the visitors to our website. “I started playing hockey when…
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Nasionale Toneelspelkompetisie (ATKV).
Emmari Gildenhuys, ‘n graad 10-leerder, eindig in die top 32 in die land, na afloop van die Nasionale Toneelspelkompetisie (ATKV). Hierdie Das het vanaf 6 – 8 Mei in die…
Hoërskool Langenhoven presteer in Muurbal
Jonathan Abrahams, algemene werker van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, en Esteban D’Emiljo, ‘n graad 9-leerder, het op Saterdag, 8 Mei, aan die finaal van die Riversdal Muurbalkampioenskappe deelgeneem en uitsonderlik presteer.…
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s 1st XV Rugby Captain
“I started playing rugby at the age 8 years. Positions I played and still playing is wing. I am the captain of the 1st XV Rugby team as well as…
Hoërskool Jan Van Riebeeck Top Akademiese presteerders
Baie geluk aan die TOP 20-akademiese presteerders in GRAAD 12 -gebaseer op Kwartaal 1-uitslae. Bou voort op dié mooi prestasies hierdie tweede kwartaal! 1. WERNER VOGES (95,00%) 2. SOPHIA PIENAAR…
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s Girls Hockey Vice Captain
“I started playing hockey when I was in grade 1. I currently play center forward and I have previously played right and left forward. I was vice captain for the…
Schools That Rock chat to Edgemead High School’s Girls Hockey Captain
“I first started playing hockey in grade 1. I’m currently playing as a midfielder but I’m also a striker. I was vice captain of my u14 hockey team. The…
Paarl Girls’ High learner excels in Tennis
Leigh van Zyl recently took part in two u/18 International Tennis Federation tournaments that took place in Windhoek. Leigh and her doubles partner won both the doubles titles and in…
Camps Bay High learner earns two gold medals at WP K1/K2 Marathon Champs
Camps Bay High School Grade 9 learner, Holly Smith from Hout Bay, earned herself two Gold Medals at the WP K1/K2 Marathon Championships hosted by her club, Peninsula Canoe Club…
Hoërskool Robertson Sportdag teen Hoërskool Montagu
Hoërskool Robertson sportspanne het op 8 Mei kragte gemeet teen Hoërskool Montagu. Dit was ‘n uitstekende sportdag waartydens Robbies gewys het dat hulle hul kant kan bring deur met talle…
Hoërskool Punt Rugby – Cravenweek en Grant Khomo proewe
Cravenweek: Voor vlnr: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Vondre du Toit, Reihardt Nel en Rosco Seconds Agter vlnr: Enrico Giani, Dylan Boshoff, MD de Lange en Ryan Durand Hoërskool Punt van…
Hoërskool Robertson Astro-baan geopen met tuiswedstryd
Hoërskool Robertson het hul eerste tuiswedstryd op hul astro-baan, waartydens die baan dan ook amptelik deur die huidige en vorige beheerliggaam asook die astro-baankomitee geopen is, gespeel. Hiermee spreek die…
Worcester Gimnasium Circum-redaksie 2021
Agter vlnr: Me. Bergenthuin, Laxmini Patel, Lidia Hugentobler, Nadia Botha (subredaktrise), Lana de Jager, Courtney Gempies, Carla Wolstenholme, Zoë Hendricks, Annalou Viljoen en Yaaseen Jacobs Voor vlnr: Jané van Eck,…
Paul Rooser dans die wêreld aan die brand!
Christiaan Brandt, ’n Graad 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, het die afgelope week aan die gesogte “Dance World Cup South Africa Qualifiers” in Pretoria deelgeneem. Hy verower 4 goud, 2…
Hoër Meisieskool Paarl Debatskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl het die afgelope naweek hul eerste debatskompetisie na grendeltyd gehou! Spanne van die Hoërskole Durbanville, Bellville, Outeniqua en HMS La Rochelle het deelgeneem. Welgedaan aan almal wat…
Paarl Girls’ High Beyond Ability Netball Series
The first round of the GHS Beyond Ability Netball Series took place yesterday. Goeie netbal en sportmangees het geseëvier en Paarl Gimnasium het weggestap as die wenners. Baie geluk! Die…
Camps Bay High School excelled at WP Youth Squash Open
Camps Bay High School excelled at the WP Youth Squash Open that took place at WPCC this past weekend, with three of our learners flying our flag high and proudly…
Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste span Seuns Hokkiekaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste Seuns Hokkiespan, Wihan Ferreira, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “My naam…
Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste span Dogters Hokkiekaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste Hokkiespan, Amy Wessels, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Snaaks genoeg wou…
Paul Roos Gimnasium Tennis by Kearsney College Tennis Festival
Die 1ste O/19 Tennisspan van Paul Roos was die naweek in aksie by die 25ste Kearsney College Tennis Festival in Kwazulu-Natal. Die span het die toernooi onoorwonne afgesluit deur Grey…
Hoër Jongenskool Rugby vs Grey Kollege
“Baie geluk en ‘n groot dankie aan elkeen van ons seuns wat iewers oor die afgelope naweek hul beste gegee het in hul onderskeie sport- of kultuuraktiwiteite. Dankie dat ons…
Hoër Landbouskool Oakdale Rugby vs Hoërskool Stellenberg
Rugby-uitslae teen Stellenberg: 0/14A: 38-14 Oakdale 0/14B: 29-10 Oakdale 0/14C: 36-0 Oakdale 0/15A: 36-19 Oakdale 0/15B: 15-7 Oakdale 0/15C: 39-0 Oakdale 0/16A: 7-10 Stellenberg 0/16B: 7-6 Oakdale 0/16C: 33-10 Oakdale…
Moedersdag/ Mothers’ Day – a Blessed Mothers Day. Geseënde Moedersdag
Moedersdag/ Mothers’ Day
Hoërskool DF Malan Netbal berei goed voor
DF se o.14, o.15 en o.17A-spanne het die vakansie, vanaf 28 April tot 1 Mei, aan ‘n toernooi by Paarl Gimnasium deelgeneem. Daar was verskeie spanne van die Wes-Kaap en…
Hoërskool Punt leerders presteer in Radikale Redenaars
Foto vlnr: Carla Smit, Cozette Pretorius, Janika Pretorius, Mariné Botha, Fanie Keyser en Uys Keyser Hoërskool Punt se Radikale Redenaars was baie bedrywig en maak graag hul puik prestasies bekend.…
Paul Roos leerder deur Swem SA genooi na SA Olimpiese proewe
Ruard van Renen van Paul Roos Gimnasium is deur Swem Suid-Afrika uitgenooi om saam met die PRG-afrigter, Keith Jansen, aan die SA Olimpiese proewe in Gqeberha (PE) van 6 tot…
Paul Roos Gimnasium presteer met JSE Investment Challenge
Die lede van die span, vlnr: Muhammed Docrat, Michael Samson, Francois-Paul Lategan, Jayden Durr. Mnr Dricus Basson van PRG se Ekonomie-leerders neem jaarliks deel aan die JSE Investment Challenge, JSE…
Hoërskool DF Malan leerder presteer in Swem
Lana Janson (graad 12) het in April aan die SSA Westelike Provinsie Nasionale senior swemkampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem. Sy het 1 goud (50m borslag), 2 silwer (100m en 200m borslag…
Hoërskool DF Malan leerders na die finale rondtes van Nasionale Toneelspel-kompetisie!
DF-Drama is baie trots op Mieke Conradie en VJ Bassett wat deurdring na die finale rondtes van die Nasionale Toneelspel-kompetisie! Die finale rondtes van hierdie landswye kompetisie vind op 6…
George Preparatory School learner excels in acrobatic sports
Lia Schmidt participated in acrobatic sports, level 6, the youngest in her level. She danced a 9.41 out of 9.8 and received her Western Cape Provincial colours. She will represent…
Point High School gr 8 RCL members
Congratulations to Point High School, Mossel Bay, gr 8 RCL members for 2021. Baie geluk aan Punt se 2021 Gr 8 VRL lede. Foto’s verskaf
Paul Roos Gimnasium-leerder gekroon as o/14 SA enkelspel Tenniskampioen
Willem de Waal, ’n Paul Roos Gimnasium-leerder, is gekroon as die nuwe o/14 Suid-Afrikaanse enkelspel Tenniskampioen. Willem, 3de gekeur, het die Tennis Suid-Afrika nasionale junior toernooi in Bloemfontein gewen deur…
Paul Roos-leerder neem deel aan internasionale redenaarskompetisie
Pellatt Smith, ’n Gr. 11-leerder by Paul Roos Gimnasium, is een van vyf hoërskoolleerders in Suid-Afrika wat gekies is om aan Poland Ireland International Stars 2021 deel te neem. Talent Africa…
Hoërskool Strand Arende vlieg hoog by SA’s!
Foto: 480 kg meisies Hoërskool Strand het drie spanne gehad wat op 23-25 April aan die 2021 SA Junior Toutrekkampioenskappe te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem het. Vanweë die…
Noord Suid/ North South “Man Of The Match”
Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match” Man of the Match is Jean Smith from Grey College Man of the Match is…
Hoërskool DF Malan Herwinningsweek kompetisie
DF gaan hierdie Herwinningsweek (wat vandag, Maandag, 3 Mei begin) ‘n graadkompetisie hou! Wanneer die leerders hul herwinning skool toe bring, moet almal wat herwin hulle grade by die hekke…
Hoër Jongenskool Rugby vs Monnas
Baie geluk aan die speler van die wedstryd, Luca Ribbens van HJS se 1ste XV vs Monnas 34-18 Baie geluk aan ons 1stes, 2des en o/16A’s met ‘n uiters suksesvolle…









