DF-Drama is baie trots op Mieke Conradie en VJ Bassett wat deurdring na die finale rondtes van die Nasionale Toneelspel-kompetisie!
Die finale rondtes van hierdie landswye kompetisie vind op 6 tot 8 Mei by die Artscape teater in Kaapstad plaas.
DF hou vir julle duimvas en is baie trots op julle!