DF gaan hierdie Herwinningsweek (wat vandag, Maandag, 3 Mei begin) ‘n graadkompetisie hou!
Wanneer die leerders hul herwinning skool toe bring, moet almal wat herwin hulle grade by die hekke aanmeld en word hulle op hoogte gehou m.b.t. watter graad voorloop! Hou DF se Insta-stories dop.
Watter graad dink julle gaan wen?