Hoërskool Brackenfell Hoofleiers 2020
Voor vlnr: Chrizé Boonzaier (Hoofdogter) en Branden Warwick (Onderhoofseun). Agter vlnr: Kirsten James (Onderhoofdogter) en Rohan Smith (Hoofseun). Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se nuutverkose vier Hoofleiers en hul mede-leiers…
Hoërskool Outeniqua se 1ste Duiwe Wedvlug Veiling
Pryswenners: Agter vlnr: Daniel van Schalkwyk (Van Rensburgs Veilings), Morné Struass (pryswenner), Christo Vorster (Skoolhoof: Hoërskool Outeniqua), Martin Wolmarans (Beste koper), Sam Hewitt (pryswenner) en Adam Clifton (pryswenner namens Marcel…
Worcester Gymnasium learners participate in Senior Phase Dance Showcase
From left to right: Maryke de Kock, Jenne-Lee Groenewald, Mr. Neakay Seconds (teacher),  Gifton Hoofd and Beyonté Hearne. The Western Cape Education Departement presented the first Senior Phase Dance Showcase,…
Hoërskool Brackenfell Krieketspelers presteer
V.l.n.r: Simon Esterhuizen, Ewald Bredell en Ruan Marcus. Hoërskool Brackenfell is trots op hul krieketspelers wat uitstekend gespeel het in ‘n wedstryd teen Hoërskool De Kuilen. Baie geluk aan Ewald…
Hoërskool Langenhoven se Marlé ontvang Trofee vir prestasie in enkele sportsoort
Marlé van Wyk met haar trofee. Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhvoen, het die Christie Coetzee-trofee vir beste prestasie in ‘n enkele skoolsport ontvang. Sy het aan…
DASSE DEEL GOOSEN/ VAN DER MERWE-TROFEE
Peter-Jame Wait en Iné Lourens Iné Lourens en Peter-Jame Wait, graad 12-leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, deel vanjaar die Goosen/ Van der Merwe-trofee. Hierdie trofee word toegeken vir veelsydigheid…
Hoërskool Langenhoven Sportman en -vrou van die jaar
Reevin February en Tinka Fox.  Reevin February, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, is onderskeidelik as Sportman en –vrou van die jaar aangewys. Reevin…
Hoërskool Langenhoven se Dine-Mari ontvang Ambassadeurs-toekenning
Dine-Mari du Preez, hoofdogter van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die gesogde Ambassadeurstoekening ontvang. Hierdie is ‘n Das wat nie noodwendig altyd in die kalklig is nie. Sy is ‘n…
Hoërskool Langenhoven Verteenwoordigende Raad van Leerders 2020
Agter vlnr: Nadia Enslin, Suria Denkema, Hendrik-Louis Fourie, Anré Farre en Bernard Small. Middel vlnr: Benjamin Esterhuizen, Mariechen Goedhals, Emmari Gildenhuys, Daniel Janse van Rensburg, Lenrique Februarie, Rut Gouws en…
Hoërskool Langenhoven Koshuisprefekte 2020
Agter vlnr: Nicolene Beukes, Gideon Mostert, Jaco van der Bank, Ben St Arnaud, Jana van den Berg, Anré Farre (hoofseun), Wilidia Crous, Courtan Meyer en Marcel van der Heyde. Voor…
Hoërskool Langenhoven se Carla ontvang Mat Henstock Trofee
Carla Conradie op Rika Joubert se perd, Storm Captain. Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het die Mat Henstock-trofee vir beste prestasie in ‘n nie-skoolsport ontvang. Sy is…
Hoërskool Langenhoven se Willandri skitter I Akademie
Willandri Hanekom, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven in graad 12, staan trots by al haar toekennings wat sy tydens die jaarlikse Erkenningsaand ontvang het. Willandri het medaljes vir Afrikaans Huistaal, Engels…
Hoërskool Oudtshoorn maak hul Hoofleiers vir 2020 bekend
Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se nuutverkose Hoofleiers vir 2020! Die Hoofmeisie is Louisa Swart en die Hoofseun Gunter Meyer. Die onderhoofseun is Robert Swart en die onderhoofdogter is Nika…
Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in Dans
Twee van Hoërskool Oudtshoorn se leerders, Courtney en Druwon, het die naweek aan ‘n kompetisie in Kaapstad deelgeneem waar hulle 2de plekke in altwee danse los gedans het. Hulle was…
Robertson Logos Achieves UMALUSI Accreditation
Robertson Logos Christian School recently received accreditation from UMALUSI – The Council of Quality Assurance in General and Further Education. This accreditation involved a 3-year process of bringing academic and…
Camps Bay Primary excels in WC Surfing League
For the first time this year, Camps Bay Primary School entered a team into the Western Cape Inter-schools Surfing League. The team did exceptionally and managed to finish off the…
Laerskool Park Leiers 2020
Voor vlnr: Reece Meyer, Twané Herbst, Emile van Rensburg, Ilané van Zyl en Fanie Keyser Middel vlnr: Melissa Kuun, PW van Breda, Mia Stander, AJ Muller en Roelindi Pretorius Agter…
Laerskool Park: Bredasdop Top 10 Atletiekbyeenkoms
Vlnr: Cammy Cordom, Shakira September, Zack Joubert en Kurt Coetzee Laerskool Park se atlete het baie goed presteer by die Bredasdorp Atletiekbyeenkoms. Die uitslae is as volg: Goud – Kurt…
Laerskool Park Radikale Redenaars
Voor vlnr: Karli-Louise Weston, Livia Gericke en Cara Bosman Agter vlnr: Fanie Keyser, Zehani Lodewyk, Rossouw Gericke, Roelindi Pretorius en Franko Van der Westhuizen Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, het…
Hoërskool Punt Akademiese Prysuitdeling 2019: Spesiale toekennings
V.l.n.r: Reevan Heppell, Thomas Barker en Andrea Kommer. Die volgende spesiale toekennings is tydens Hoërskool Punt se jaarlikse Akademiese Prysuitdeling, gehou op 17 Oktober, gemaak: Pepler-prys vir leierskap in Huis…
Hoërskool Punt ken erekleure toe
V.l.n.r: Chanté van der Spuy, Johandri Vermaak en Christi Snyman Spesiale Erekleure, dit is die hoogste kleuretoekenning wat ‘n leerder kan ontvang, is tydens die afgelope Prysuitdeling aan trotse Punt-leerders…
Camps Bay pupil second in Waterfront Canal Challenge
Camps Bay High School Grade 9 pupil, Ben Stoltzman, participated in the annual Waterfront Canal Challenge, organised by the Waterfront Rotary Club on Saturday, 19 October. Ben finished in second…
Hoërskool Punt SPCA Cadets Kwalifiseer
Kyla Buitendach, Desiré Jansen van Vuuren, Jana du Pisani, Carla Meyer, Bonny-Lyle Young, Diné Ras en Ruan Roos Hoërskool Punt se SPCA Cadets van 2019 het onlangs hul balkies, sertifikate…
Hoërskool Punt se leiers vir 2020 aangewys
Louis Esselen, Corita Louw, Minette van Zyl en De la Rey Steyn Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe Hoofleiers vir 2020 is tydens die onlangse Akademiese Prysuitdeling aangewys: o/Hoofdogter: Corita Louw…
Hoërskool Punt Sporttoekennings 2019
Reece Taljaard (links) en Hansie Barnard (regs) Sporttoekennings vir 2019 is tydens Hoërskool Punt se jaarlikse prysuitdeling aan die volgende leerders oorhandig: Beker vir veelsydigheid in Sport: Reece Taljaard MC…
Hoërskool Punt-atletiek: Bredasdorp Top 10
Anika Beukes Hoërskool Punt se atletiekspan het die afgelope naweek aan die Bredasdorp Top 10-byeenkoms deelgeneem. Altesaam 88 spanne was deel van hierdie byeenkoms. Skole soos Paarl Gimnasium, Paul Roos…
Point High School Academic Prize-giving
 Christi Snyman (left) and Chanté van der Spuy (right) Point High School’s Academic Prize-giving ceremony took place on 17 October and the following learners were awarded for their achievements in…
Robertson Logos support CANSA
Logos Christian School, Robertson, had the privilege to be a part of the CANSA RELAY FOR LIFE 2019 – Langerberg Region, this year. The theme was FILM MUSICAL and they…
Robertson Logos student excels at myGunRun
Robertson Logos Christian School is super proud of Ela Meiring, a Gr 11 student, who recently completed in the 21km OUTsurance #myGunRun. She obtained a personal best time of 01:44:09.…
Hoërskool Robertson Leerlingraad 2020
Vlnr: Paul Stemmet, Gerhard van Schalkwyk, William Retief, Juan Drotschie, Lisakanya Gagu, Oliver Ward, Stefan Gouws (Onderhoofseun), Neville Cooper (Hoofseun), Karla Bruwer (Hoofdogter), Marli Burger (Onderhoofdogter), Jody Noudt, Nelanda Wessels,…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL’S LEGACY GROWS
MATRICS & THEIR PARENTS:Â Back: Corinne Ras, Kirsten Ras, Kahlil Visster, Carolyn Lewis, Dalia Kaplan, Jordi Kaplan, Russell Atkins, Jade Atkins, Mila-Rose van der Spuy and Charl van der Spuy. Front:…
Hoërskool Outeniqua prysuitdeling 2019
Baie geluk aan al die leerders wat pryse ontvang het. Ons is trots op julle!!
CAMPS BAY PRIMARY SCHOOL HOLDS GRADE 7 FAREWELL
School Principal Camps Bay High School, announces the Head prefects for 2020. This year’s Grade 7 Farewell at Camps Bay Primary School was one that will be remembered for a…
Camps Bay High School announces Head Prefects for 2020
Camps Bay High School announced their Head and Deputy Head Prefects for 2020 at a special assembly held on Monday, 14 October. Amava Mkuku is the new Head Prefect and…
Hoërskool Strand Voetedag 2019
Hoërskool Strand Voetedag 2019 Woensdag, 16 Oktober, was weer tradisionele Voetedag by Hoërskool Strand. Met Voetedag Beteken dit dat dit die laaste dag van die matrieks is en dat die…
Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: DUX- leerling
Tineke Swanepoel Tineke Swanepoel is vanjaar Wocester Gimnasium se DUX-leerling. Die toekenning is vir die beste akademiese prestasie vir 2019.
Worcester Gimnasium prysuitdeling 2019: Veelsydige Sportdeelname
Vlnr: Bruce-John Joseph, Jeanette Roux en Leandrie du Toit Die Olivier-Beker vir die mees veelsydige sportman van die jaar is toegeken aan Bruce-John Joseph en die Nelson trofee vir die…
Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Sportman en -Vrou
Francois Prinsloo en Zabeth Stofberg Die Van Der Schyff Sportvrou van die Jaar Trofee word vanjaar gedeel deur Zabeth Stofberg en Bethany Jefta (afwesig). Die Jerome de Villiers Sportman van…
Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Hoogste Toekennings
Mikyall Harris en Jeanette Roux Die Hans Rabie toekenning vir veelsydigheid vir seuns is ontvang deur Mikyall Harris en Die Venter/Kruger Trofee vir veelsydigheid vir meisies, is toegeken aan Jeanette…
WJA BESTER TROFEE VIR DIE BESTE AKADEMIESE KO-KURRIKULêRE PRESTASIE 2019.
Die WJA Bester trofee vir die beste akademiese Ko-kurrikulêre prestasie in 2019 is vanjaar toegeken aan Kirsten Boshoff, Danielle du Toit, Carina van der Vyfer en Alexa Viljoen. Al vier…
Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: Kulturele veelsydigheid
Mikyall Harris Die Henkie Swartz trofee vir Kulturele veelsydigheid is vanjaar toegeken aan Mikyall Harris. Baie geluk, Mikyall!
Worcester Gimnasium Prysuitdeling: Ying-Shan Tseng
Ying-Shan Tseng Ying-Shan Tseng ontvang vanjaar 4 trofeë naamlik: JOHANNES VAN ZYL TROFEE vir die beste komposisie of musikale verwerking ILZE DE VILLIERS TROFEE vir die mees belowende sangleerder JUNIOR…
Worcester Gymnasium Prize Giving: Principal’s Prize
Safina Shaikh Safina Shaikh received this prize for her positive attitude, enthusiasm, caring nature, friendliness and perseverance. Congratulations, Safina!
Worcester Gimnasium Hoofleiers: Koshuise vir 2020
Vlnr: Mateo Groenewald, Danielle le Roux, Porschia Willemse en Willem van den Berg. Die hoofleiers vir Brandwacht Seunskoshuis en Seminare Meisieskoshuis is bekend gemaak. Die Hoofseun is Mateo Groenewald, die…
Worcester Gimnasium Hoofleiers 2020
VLNR: Eduard Klüsmann, Amber du Plessis, Corné Havenga en Tiaan Bester Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers vir 2020 aangekondig. Hulle is Eduard Klüsmann (hoofseun), Amber du Plessis (hoofmeisie), Corné Havenga…
DURBIES STUDENTERAAD 2020 VERKIES
Agter v.l.n.r. Philip Naude, Riaan de Lange, Amoné Wessels, Benjamin Butler, Inge Botes, Lienka Serfontein, Janco Jansen van Vuuren, Courtney Hickson, Hough Joubert, Zak Burger, Louis Albertyn Middel v.l.n.r. Marsheleno…
Punt se Radikale Redenaars presteer op Nasionale vlak!
Mariné Botha en Janika Pretorius. Baie geluk aan die volgende leerders van Hoëskool Punt wat puik presteer het by Radikake Redenaars op nasionale vlak: Mariné Botha behaal ‘n 2de plek…
Laerskool Park: Tweekamp
Vlnr: Sias Poggenpoel, Hanru Kuun, Melissa Kuun, Altus Poggenpoel. Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, is gekies vir die Eden Tweekamp-span na afloop van proewe te Oudtshoorn. Hulle gaan Eden op…
Laerskool Park presteer by Kwagga Top 10 Atletiek
Voor vlnr: Nadia Wentzel, Shakira September, Mienke Vorster, John-Daniel Minnie, Mark-Hein Fourie. Agter vlnr: Cammy Cordom, Chrizanne Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Henco Swanepoel. Laerskool Park, Mosselbaai, tesame…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN LEERLINGRAAD VIR 2020
Agter vlnr: Mariechen Goedhals,Daniel Janse van Rensburg, Suhayle Herling en Bernard Small. Middel, van links: Bianca Lombaard, Caylin Evertse, Yowan Erasmus, Rut Gouws, Johané Gerber, Tinka Fox en Lenrique Februarie.…














