)

Hoërskool Brackenfell Hoofleiers 2020

Voor vlnr: Chrizé Boonzaier (Hoofdogter) en Branden Warwick (Onderhoofseun).

Agter vlnr: Kirsten James (Onderhoofdogter) en Rohan Smith (Hoofseun).

Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se nuutverkose vier Hoofleiers en hul mede-leiers vir 2020. Kirsten James is gekies as di Onderhoofdogter en Branden Warwick as die Onderhoofseun.  Chrizé Boonzaier is gekies as die Hoogdogter en Rohan Smith is gekies as die Hoofseun.

Brakkies wens hierdie Hoofleiers en hul mede-leiers alle voorspoed en sukses toe. Geniet julle leierskap volgende jaar!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal