)

Hoërskool Punt SPCA Cadets Kwalifiseer

Kyla Buitendach, Desiré Jansen van Vuuren, Jana du Pisani, Carla Meyer, Bonny-Lyle Young, Diné Ras en Ruan Roos

Hoërskool Punt se SPCA Cadets van 2019 het onlangs hul balkies, sertifikate en T-hemde ontvang vir die suksesvolle voltooiing van die hul kursus. Die leerders het deur die jaar ‘n intensiewe kursus by die DBV voltooi wat teoretiese en praktiese werk ingesluit het. Die kursus is afgesluit met ‘n eksamen en ‘n besoek aan die DBV om ‘n sterilisasie te observeer. Al die leerders wat die eksamen geskryf het, het geslaag.

Baie geluk aan hierdie leerders!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal