Louis Esselen, Corita Louw, Minette van Zyl en De la Rey Steyn
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe Hoofleiers vir 2020 is tydens die onlangse Akademiese Prysuitdeling aangewys:
o/Hoofdogter: Corita Louw
o/Hoofseun: Louis Esselen
Hoofdogter: Minette van Zyl
Hoofseun: De la Rey Steyn