V.l.n.r: Reevan Heppell, Thomas Barker en Andrea Kommer.
Die volgende spesiale toekennings is tydens Hoërskool Punt se jaarlikse Akademiese Prysuitdeling, gehou op 17 Oktober, gemaak:
Pepler-prys vir leierskap in Huis Pepler: Myneli Muller
Pienie Pienaar beker vir leierskap in 2019: Douw Steyn
DC de Jager toekenning vir ondersteunende leierskap: Reevan Heppell
Beker vir Veelsydigheid: Andrea Kommer
Hoërskool Punt Dienstoekenning: Thomas Barker
Ex Altis in Altiora-toekenning: Reevan Heppell. Hierdie toekenning word gemaak aan ‘n leerder wat regdeur sy/haar skoolloopbaan deur sy/haar doen en late die skool se leuse uitgeleef het.