)

Hoërskool Punt ken erekleure toe

V.l.n.r:  Chanté van der Spuy, Johandri Vermaak en Christi Snyman

Spesiale Erekleure, dit is die hoogste kleuretoekenning wat ‘n leerder kan ontvang, is tydens die afgelope Prysuitdeling aan trotse Punt-leerders toegeken:

Mariné Botha:  Redenaars

Dané Barnardt:  Dans

Cameron de Vos:  Dans

Kristin de Vos:  Dans

Marjohandie Heunis:  Dans

Donay Meyer:  Dans

Malaika Versi:  Dans

Johandri Vermaak:  Akademie

Christi Snyman:  Akademie (Naaswenner Dux-leerder)

Chanté van der Spuy: Akademie (Dux-leerder)

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal