)
Hoërskool De Aar 2de hokkiespan wen hul liga

HSDA se tweede hokkiespan het ook die liga in die Noord-Kaap Mediumskole liga gewen.

Hoërskool De Aar 1ste netbalspan dring deur na Nasionale uitspele

HSDA se eerste netbalspan het deurgedring na die Nasionale uitspele in Boksburg en het die afgelope vakansie daar deelgeneem.

Hoërskool De Aar 1ste rugbyspan wen hul liga

Hoërskool De Aar se eerste rugbyspan het ook hul liga gewen en neem Saterdag aan die Kovsie liga finaal deel.

Uppies hokkie maak Hoërskool Upington TROTS!!

Dit was tyd vir die stryd van Groot Interjol en soos altyd was Uppies se hokkiespanne gretig en gereed vir die stryd.

Monnas trots op hul ruiters

Hoërskool Monument van Krugersdorp is trots op hul ruiters, Jean-Marie Carstens en Danica Robson wat albei 1ste plek behaal het vir Handy Hunter (Gauteng deelname).

Vier Liggies opgeneem in Mpumalanga Skietspan

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 3 en 4 Augustus aan die Mpumalanga skole skiet finaal deelgeneem wat in Ermelo plaasgevind het. Sewe Liggie-skuts het aan die…

Ligbron hengelaars gekies vir Werp SA-span

Amanda, Philip en Cathy Turner, leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op 14 Julie Noord-Oos Mpumalanga tydens ‘n visvangkompetisie in Brakpan verteenwoordig.

Ligbron hokkiespan eindig seisoen

Die o/16 hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het gedurende die naweek aan die Noordvaal uitspele deelgeneem wat by Cornwall Hill College plaasgevind het.

Erries blink uit tydens ATKV-Tienertoneelkompetisie

Die Ermelo-streekskompetisie van die ATKV-Tienertoneel is vanjaar weereens in die Ouditorium van Hoërskool Ermelo aangebied.

Hoërskool Punt rugby vs Daniel Pienaar Tegniese Hoërskool

Hoërskool Punt van Mosselbaai se eerste rugbyspan het vir die eerste keer die span van HTS Daniel Pienaar gewen.

Laerskool Park perdry

Evanca en Vanesca Schoeman van Laerskool Park in Mosselbaai het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap streeks-finale te George deelgeneem. Hulle het pragtig presteer en is ingesluit in die WP-span.…

Laerskool Park gimnastiek

Nikolas, Karli-Louise en John-Daniel van Laerskool Park in Mosselbaai, het Eden die afgelope naweek in Kaapstad verteenwoordig by die Wes-Kaap Gimnastiek-kampioenskappe. Hulle het pragtig presteer en aldrie is gekies vir…

Hoërskool De Aar skuts skitter in Engeland

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Daniël en Philip du Toit, leerlinge van Hoërskool De Aar, het op 8 Julie na Engeland vertrek om aan die 149ste

Robertson Logos learner perform in tennis

Alexander Cilliers of Robertson Logos Christian School came 3rd in u/12 Wilson Strand Tennis Tournament last Thursday.

GHS learner represents at International Olympiad

Pietermaritzburg Girls’ High School matric pupil, Okuhle Mkhize, was one of four South African learners who travelled to Tehran, Iran to participate in the International Biology Olympiad.

Deputy Principal announced at GHS

Esmé Weigelt has been appointed Deputy Principal of Pietermaritzburg Girls’ High School by the Department of Education.

Hoërskool Punt trots op Eisteddfod presteerders

Hoërskool Punt van Mosselbaai se leerders het as volg tydens die Mosselbaai-Eisteddfod presteer: Blokfluit: Chelséy Kiewiet (A+) Kitaar (duet): Charles Deacon & Ruan Heckroodt (A+) (solo): Marné van der Walt…

Liggie dogters krieketspanne toon goeie vordering

Die dogters eerste- en tweede krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week, Maandag 6 Augustus, onderskeidelik teen Hoërskool Secunda en Hoërskool Piet Retief gespeel.

Skole Kook by Uppies!

Die kykNET Skole Kookspan is vandag by Uppies om te sien hoe Uppies letterlik kook.

Errie presteer as gimnas

Zoë-Anne Damons, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 28 Julie deelgeneem aan aan ‘n vriendskaplike gimnastiek kompetisie te Kempton Park.

Hoërskool Ermelo wen Hoërskool Hoogenhout op Krieketveld

Die 0/15A-krieketspan van EHS het op Woensdag 8 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout te staan gekom. Danie Theron, kaptein van EHS se span het die loot gewen en besluit om eerste…

Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan kry silwer

Noordvaal: Hoërskool Ermelo Calstar Eerste-dogtershokkiespan kry silwer

Liggies beïndruk tydens ATKV Tienertoneel

Met groot lekkerkry het Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo die voorreg geniet om oudergewoonte aan die ATKV Tienertoneelkompetisie deel te neem.

Liggies val vas in Virseker Beker Semifinaal

Die Comuter Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 11 Augustus dit uitgespook in die Virseker Beker semifinaal teen Hoër Volkskool Heidelberg.

Langenhoven Gimnasium dirigente vir Interskole 2018

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het onlangs hul dirigente vir die 2018 Interskole bekend gemaak.

Laerskool Mooirivier skaakspelers na SA’s

Elf skaakspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Johannesburg deel te neem. Die kampioenskap vind Desember plaas.

St Johns DSG Provincial Swimmers

Congratulations to St John’s D.S.G. pupils Emily Martens (Grade 6), Jessica Meter (Grade 7) and Khanyisa Mtshali (Grade 6) who have been selected for the KwaZulu-Natal Swimming team!

St John’s D.S.G. Junior School Women’s Day

The St John’s D.S.G. Junior School girls spent some time together last week in their Family Groups, to celebrate Women’s Day.

St John’s DSG Sanlam Child Art competition

St John’s D.S.G. Grade 5 pupil, Kate Metcalf, was selected as one of the 13 winning artworks of the Santam Child Art 2018 competition!

Glenwood High School Rugby vs Hoërskool Waterkloof

MOMENTOUS WIN FOR THE GREEN MACHINE!!

St John’s DSG – uHambo

Image on top: Last week, the St John’s D.S.G. Grade 9 girls departed on uHambo – a much-anticipated 3-week long adventure. Pictured is Olivia Lindegger embracing her father, Trevor, as…

Laerskool Mooirivier o/12A netbalspan 5de in Suid-Afrika

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe.

Laerskool Mooirivier netbalspan naaswenners van die Super 12 liga

Die o/10A-netbalspan van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom, is die naaswenners van die Super 12-liga.

Chris Langeveldt, ‘n gr.11-leerder van HS Strand

Wiskunde olimpiades Chris Langeveldt, ‘n gr.11-leerder van HS Strand het in die afgelope weke uitstekend in Wiskunde Olimpiades presteer. In die SAMO (Suid Afrikaanse Wiskunde Olimpiade) het hy deurgedring na die derde…

Learning is Fun at St Charles College

St Charles College Grade 0 boys shared a special morning with their parents on last Saturday. Different activities were

St Charles College host Durban High School in 7 Goal Soccer Thriller

Durban High School travelled to Pietermaritzburg to play St Charles College on Saturday, 4 August 2018. Both teams

Mini Hockey at St Charles College

St Charles College is so proud of all the Grade 1 and 2 boys who played their hearts out on the St Charles College

St John’s DSG – a fun one

A St John’s D.S.G. teacher stumbled across an old photo, taken in 2010, of some of their current Grade 6s and 7s.

St John’s DSG Three Province Swimming Challenge

Congratulations to St John’s D.S.G. Pietermaritzburg pupils, (from left to right) Emily Martens (Grade 6), Jessica

Debiteureklerk betrekking beskikbaar

Debiteureklerk: • Die persoon vorm deel van die finansiële span van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria. • Dit is ‘n vaste 6 maande-kontrak met die moontlikheid van ‘n permanente…

Hoërskool Nelspruit help met watertenk vir Pro Gratia

Hoërskool Nelspruit se gr.9 verteenwoordigende leerderraad het Saterdag 28 Julie gaan hand bysit as deel van ‘n uitreikprojek by Pro Gratia-skool.

Hoërskool Punt Verbruikerstudie-kompetisie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] HOËRSKOOL PUNT VERBRUIKERSTUDIE-KOMPETISIE: KOEKVERSIERING

Hoërskool Florida o/16 Hokkie span neem deel by Noordvaal

Hoërskool Florida van Roodepoort se o/16 hokkiespan het die afgelope naweek aan die Noordvaal deelgeneem.

Hoërskool Florida landloop

Hoërskool Florida se landloop-span het die afgelope Vrydag aan die Roodepoort uitdunne by Trinity deelgeneem.

Hoërskool Florida netbalspeelster in Gauteng Netbal opgeneem

Baie geluk aan Rione Pelser van Hoërskool Florida in Roodepoort wat ook in die Gauteng Netbalspanne opgeneem is.

Hoërskool Punt in Mosselbaai se muurbalspan

Hoërskool Punt in Mosselbaai se muurbalspan A liga (eerste span) het beide Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se spanne soos gewen.

Primêre Skool Worcester blink uit by WOW-spelfees

Christiaan en Imari Genade (gr.6 en gr.4) van die Primêre Skool Worcester, het die afgelope naweek aan die WOW-spelfees se kringfinaal deelgeneem.

Ligbron Top 10’s geniet bederf-uitstappie

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 3 Augustus, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal.

Laerskool Outeniqua gholf

Laerskool Outeniqua van George se gholfers het skoonskip gemaak by die jaarlike Interskole teen Laerskool Swartland.