Hoërskool Punt ATKV- redenaars-kompetisie
Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai het op Vrydag, 17 Augustus, by die ATKV-Buffelspoort aan die finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem.
Glenwood High School 7’s rugby
The Glenwood 7’s Rugby Tournament kicked off on Friday 17 August to Saturday 18 August.
Hoërskool De Aar se 1ste rugbyspan behaal wegholtelling
Hoërskool De Aar se 1ste rugbyspan behaal wegholtelling teen Hoërskool Sand du Plessis.
Hoërskool De Aar se o/15 Rugbyspan presteer
Hoërskool De Aar se o/15 Rugbyspan presteer teen Hoërskool Sand du Plessis.
Laerskool Mooirivier se algemene kennisspan
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se Algemene Kennisspan het op 18 Augustus by Laerskool Constantiapark aan die Super 12 Algemene Kennis Kompetisie deelgeneem.
Laerskool Mooirivier gekies vir Noordvaal-Landloopbyeenkoms
Tokkiespanne van Potchefstroom is gekies om die skool te verteenwoordig by die Noordvaal-landloopbyeenkoms.
Paul Roos Gimnasium Top-debatteerders in SA
Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch se senior debatspan het ‘n besondere prestasie die naweek by die ATKV nasionale debatskompetisie behaal.
Hoërskool Noord-Kaap Netbal
Die netbal het Saterdag, 18 Augustus, in die semi-finaal asook die finaal gespeel van die Wesgrow Sentrale Skolereeks. Die finale uitslae is as volg: Die o/14A span eindig 6de Die…
Hoërskool Noord-Kaap hokkie
Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se 1ste Meisies hokkiespan het Vrydag, 17 Augustus in die semifinaal van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks gespeel en verloor 0-1 teen Hoërskool Jim Fouché.
Laerskool Muldersdrif leerder presteer met redenaars
Emily Smith het Dinsdag 7 Augustus deelgeneem aan Oppie Tong Af Redenaars te Laerskool Roodekrans.
Laerskool Muldersdrif Gr 7 Mandeladag uitreik
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Muldersdrif bedank almal vir skenkings en harde werk wat hierdie uitreik moontlik gemaak het!
Laerskool Muldersdrif leerder presteer by Wiskunde Quiz Streekkampioenskap
Natalee Beuthe, Gr.3 van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, het derde plek behaal by die Streekkampioenskap Wiskunde Quiz.
Kidney dissections at Pietermaritzburg Girls’ High School
It is always great fun in the Life Sciences laboratories when it’s dissection week at Pietermaritzburg Girls’ High School.
Pietermaritzburg Girl’s High School toiletry donation
Pietermaritzburg Girl’s High School toiletry donation to LifeLine & Divine Vessels
Hoërskool Nelspruit wetenskap ekspo
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.4.1″] Hoërskool Nelspruit se gr.10 wetenskapleerders het 6 Augustus hul projekte vir dié jaar se Eskom-ekspo by die skool uitgestal. Beoordeelaars van buite het die punte toegeken.…
Drie Nellies in bergfiets top 3
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Nelspruit se bergfietsspan het onlangs aan die Spur-bergfietsreeks by Uplands College deelgeneem en puik presteer.
Hoërskool Upington Koorfees`n fees vir die siel
Dinsdag, 14 Augustus, het Hoërskool Upington se koor, Uppies Camerata, weer opgetree by ons jaarlikse koorfees.
Glenwood High Durban Coastal Debating League’s interschool competition
The hopes of Glenwood High School’s young debaters were dashed this week after they were placed second in the Durban Coastal Debating League’s interschool competition.
St Charles College Grade 7 Cape Town Adventure
The take-off for the Grade 7 Cape expedition was powered not only by the engines of the aeroplane, but by the shear excitement of the St Charles College boys on…
Science Fun in Scrummies
St Charles College, Piermaritzburg, in Scrummies love to learn and had so much fun during their recent science lesson!
Hoërskool Florida se prestasies
Foto links: Hoërskool Florida leerder presteer by RAK-Kunswedstryd • Robyn Joubert van Hoërskool Florida, het tydens die RAK-Kunswedstryd in die Drama-afdeling deelgeneem. Sy verwerf twee diplomas (A++) vir haar “English…
Glenwood High School Annual Schools Drumline Battle
The Glenwood Falcons band participated in the second Annual Schools Drumline Battle on Wednesday 15 August at the Seabrooke Music Centre (Durban High School).
Hoërskool Jan van Riebeeck bied aan Stampvol
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Volgende week Woensdag (22 Augustus) is dit tyd vir ons jaarlikse kultuuraand, Stampvol, waar die toneelgroep en verskeie ander leerders met hul talente gaan spog. Die Ondier,…
Hoërskool Jan van Riebeeck
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Kom maak gerus 17 & 18 Augustus ‘n draai! Dit gaan ‘n heerlike naweek wees, vol aksie en baie sport! Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Dirkie…
HS Strand Rolbal uitslae
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Die rolbaluitslae van die Interskole tussen HS Strand en Rusthof is ook bekend. HS Strand het vir Rusthof 15 – 4 gewen. Dit is die…
Point High School sailing at Topper World Championships
Bradon Kretzman and James Bull from Point High School in Mossel Bay, are in China representing SA at the Topper World Championships.
Uppies Tennis seëvier
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Hoërskool Upington se eerste tennispan is in die bevoorregte posisie om splinternuwe klere te kon ontvang. Tydens die jaarlikse spanbou is die klere aan elke…
Laerskool Outeniqua Screenworx
Laerskool Outeniqua spog by Hoërskool Outeniqua se Screenworx 2018 met pragtige selfontwerpte kledingstukke.
Skaak o/11 Laerskool Outeniqua
Die o/11-Skaakspan van Laerskool Outeniqua in George het gekwalifiseer om gedurende Augustus 2018 aan die
Laerskool Outeniqua neem deel aan Wes-Kaap Topskole skaak
Die o/13-Skaakspan van Laerskool Outeniqua van George het gekwalifiseer om 23 en 24 Augustus 2018 aan die
Laerskool Outeniqua rugby
Baie geluk aan die seuns van Laerskool Outeniqua in George, wat aan die finale o/12 SWD rugbyproewe gaan
Hoërskool Punt se Koor wen A++ met hul eie “Mamma Mia”
Die skoolkoor van Hoërskool Punt van Mosselbaai, het A++ tydens hul deelname aan die Hoërskool Outeniqua van George se Koorfees gewen .
Hoërskool Cradock interskole Gholf
Op Woensdag 8 Augustus het Hoërskool Cradock en Gill College se jaarlikse gholf interskole wedsryd in goeie gees op die pragtige Cradock Gholfbaan plaasgevind.
CHS-netbal skitter teen Gill College
Hoërskool Cradock se eerste netbalspan het in die jaarlikse interskole-wedstryd korte mette met Gill College van Somerset-Wes gemaak en ‘n oorwinning met ‘n rekordtelling van 48 – 10 behaal.
Hoërskool Cradock sprankel by interskole vs Gill College
Vanaf 7 tot 9 Augustus het die gronde van Hoërskool Cradock behoorlik soos ‘n miernes gewemel van bedrywighede tydens die jaarlikse interskole teen Gill Kollege van Somerset-Wes. Selfs die ysige…
Laerskool Kruinsig skaak
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Kruinsig van Kemptonpark se 0/11 skaakspan het die pas afgelope naweek aan die Distriksfinale deelgeneem.
Laerskool Kruinsig Landloop
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.93″ background_layout=”light”] Laerskool Kruinsig in Kemptonpark wens elke Kruinie geluk met ‘n puik landloopseisoen!
HS Strand het al die skaakwedstryde teen HHH gewen.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Strand het sowel die onder/18 as die onder/15 interskole-skaakwedstryde gewen. Al die spelers het goed presteer en het dit baie geniet om met ons tradisonele teenstaanders mee…
LAERSKOOL POSTMASBURG SPOG MET NOORD-KAAP ASTROQUIZ WENNERS.
Laerskool Postmasburg Primary recently participated in the third and fourth round of the Provincial AstroQuiz competition, held at SALT (Southern African Large Telescope) in Sutherland.
Laerskool Postmasburg WOW Spelfees
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.0.95″][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] WOW, Possies kan spel! Hierdie leerders spel laat die spoeg spat en neem weer deel aan die distrik kompetisie 16 Augustus. Julle maak ons…
Ruiter van Laerskool Postmasburg kán perdry
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Conroe Mőller van Laerskool Postmasburg het stofwolke agtergelaat die naweek op die Humansrus plaas waar hy in sy o/9 ouderdomsgroep, 1ste plek losgehardloop het met…
LUR besoek Hoërskool De Aar
Die LUR van Noord-Kaap onderwys, Me. Martha Bartlett, het HSDA die afgelope vakansie tydens die winterskool besoek.
Hoërskool De Aar presteer by Ekspo
HSDA het uitmuntend presteer by die Ekspo in Kimberley!!
HSDA 1ste hokkiespanwen liga
Hoërskool De Aar se eerste hokkiespan het die liga in die Noord-Kaap Mediumskole gewen.
Hoërskool De Aar leerder in Noord-Kaap Gholfspan
André Theron, Leerder van HSDA is gekies vir die Noord-Kaap Gholfspan. Hy het Noord-Kaap vanaf 4-6 Julie 2018 in Worcester verteenwoordig.
Hoërskool De Aar o/15 rugbyspan wen Hoërskool Hartswater
HSDA se o/15 rugbyspan het Hoërskool Hartswater met 26 – 22 in die mediumskole liga finaal gewen. Hulle is dus die liga wenners!














