HSDA het uitmuntend presteer by die Ekspo in Kimberley!!
Armand Munz (silwer), Thandokazi Ntozini (Brons) , Courtney Campbell (Brons), Jaco-Erik van der Merwe (Goud) Daniël du Toit (silwer), Johan Duvenhage (Silwer) , Christie Venter(silwer) en Philip du Toit (Brons).
7 projekte, 7 medaljes!!
1 goud, 3 silwer en 3 brons!!
Drie van die leerders ontvang toekennings vir die beste projekte in hul kategorie!!
Ons is baie trots op hierdie leerders!