ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool De Aar presteer
ATKV Redenaarskompetisie. Vier van Hoërskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan…
Hoërskool De Aar presteer by Ekspo
HSDA het uitmuntend presteer by die Ekspo in Kimberley!!









