)

Hoërskool Noord-Kaap hokkie

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se 1ste Meisies hokkiespan het Vrydag, 17 Augustus in die semifinaal van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks gespeel en verloor 0-1 teen Hoërskool Jim Fouché.

Die o/16A Meisies hokkiespan het teen Diamantveld gekykop 1-1 gespeel, maar verloor ongelukkig in 8 seconds 2-3. Die o/16A Seuns hokkiespan het die Kimberley Liga gewen nadat hulle teen HNK se o/16B span moes speel.

Die 1ste Seuns Hokkiespan wen die Kimberley liga vir 12de Jaar in ‘n ry. Die seuns het in die finaal teen Kimberley Boys High gespeel en met ‘n fantastiese 4-1 wen deurgetrek. Dit is die 12de jaar in ‘n ry wat HNK se 1ste span die liga wen!

Op Saterdag, 18 Augustus, het die o/16A Seuns hokkiespan in die semi-finaal van die Wesgrow Sentrale Skolereeks vir Hoërskool Jim Fouche met 6-0 gewen!

Die o/14A Rugby verloor teen Hoërskool Jim Fouche met 7-24.
Die o/16A Rugby verloor teen Hoërskool Diamantveld met 0-44
Die o/19B Rugby wen teen Hoërskool Jim Fouche met 36-7
Die o/19A Rugby verloor teen Hoërskool Diamantveld met 5-6

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal