SA Sportkampioene – HoĆ«rskool Die Wilgers bars van trots
SA Sportkampioene. š HoĆ«rskool Die Wilgers vier kampioene! HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, is ongelooflik trots om erkenning te gee aan twee uitmuntende Suid-Afrikaanse Sportkampioene wat die skool se naam hoog…
TSG-Bestuur 2026 – Die HoĆ«rskool Wonderboom
TSG-Bestuur 2026. š HoĆ«rskool Wonderboom stel nuwe TSG-bestuur bekend. Die HoĆ«rskool Wonderboom, Pretoria, is trots om die nuwe TSG-bestuur vir 2026 aan te kondig. Hierdie leiers is deur hul medeleerlinge…
Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom Nico Loubser
Nuwe personeel. As deel van nuwe personeel, heet Grey Kollege Mnr Nico Loubser met groot waardering welkom by die skool. Hy en sy vrou het onlangs vanaf Nylstroom na Bloemfontein…
Board Medalists honoured – Eunice High School delighted
Board Medalists honoured. Fifteen Board Medalists Honoured. Eunice High School is especially proud to announce that fifteen Grade 12 learners from the Class of 2025 have been awarded the prestigious…
JF Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen Diamantveld
JF Krieket. Glorieryke oorwinning vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Die Eerste krieketspan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, het hul krag en vasberadenheid getoon met ān knap oorwinning van 5 lopies teen…
Inter-huis Atletiek – HoĆ«rskool Noordheuwel atlete skitter
Inter-huis Atletiek. š HoĆ«rskool Noordheuwel Interhuis Atletiek ā ān Dag van Rekords en Glorie. Op Maandag, 19 Januarie, het HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind. Alhoewel die dag koud…
Tennisfenomeen Mia de Wet – Bergsig Akademie
Tennisfenomeen Mia de Wet – Die gange van Bergsig Akademie en die strate van Rustenburg bruis van trots. Dit gaan alles oor ān 14-jarige tennisfenomeen, Mia de Wet, met ān…
New Headmistress appointed – Eunice High School is ecstatic
New Headmistress appointed. Appointment of Mrs Jackie Botma as Headmistress. Eunice High School is delighted to announce that the Free State Department of Education has officially appointed Mrs Jackie Botma…
New staff – Selborne College is jubilant over the new staff
New staff. Selborne College is delighted to welcome its new staff members to the Selborne family. The college wishes each of you every success as you begin your journey. Selborne…
2026 PĆŖrelseremonie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof A-kandidate
2026 PĆŖrelseremonie. Die 25ste PĆŖrelseremonie van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het op 20 Januarie in Stellenbosch plaasgevind. Dit is ān viering wat die Klas van 2025 se A-kandidate vereer met ān…
Interhuis Rekords – HoĆ«rskool Transvalia
Interhuis Rekords – HoĆ«rskool Transvalia het Vrydag ‘n nuwe geskiedenis hoofstuk bygeskryf. Die rekordboek het letterlik ‘n noodhulpkissie nodig gehad, want die Interhuis rekords het soos springmielies gespat. Van 39ājaar…
Road & Time Trial Championships – HoĆ«rskool Sentraal skitterend
Road & Time Trial Championships. š“āāļø Ulrike de Wit skitter op provinsiale kampioenskappe! HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein se eie Ulrike de Wit het haar naam in die padfietswĆŖreld gevestig tydens die…
Tennis Settlers Cup – St Andrew’s College’s superior results
Tennis Settlers Cup. Blustery conditions greeted players as the much-anticipated Settlers Cup unfolded on Sunday. Hosted by Graeme College, with additional matches staged at St Andrewās Prep, the event nevertheless…
Sportprestasies – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter op sportgebied
Sportprestasies. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Sportprestasies. Driekamp Dian Lotriet: Na afloop van die liga wat op 10 Januarie plaasgevind het, is Dian Lotriet gekies vir die Vrystaatse Driekampspan. Hy sal…
Interhuis Atletiek 2026 – HoĆ«rskool Eldoraigne Trofee-wenners
Interhuis Atletiek 2026. š HoĆ«rskool Eldoraigne ā Interhuis 2026 Trofee-Wenners. Wat ān ongelooflike Interhuisdag by HoĆ«rskool Eldoraigne! š Baie geluk aan al die leerders wat met trots, deursettingsvermoĆ« en ware…
Krieketwedstryd – Landboudal Boere vs HTS Louis Botha
Krieketwedstryd – Landboudal Boere se jong kriekethelde het Maandag ‘n krieketwedstryd teen HTS Louis Botha gespeel. Landboudal se 0/19A span het HTS Louis Botha in ‘n krieketkragvertoning oorrompel. Landboudal se…
Nasionale Hokkie-skeidsregter – HoĆ«rskool Randburg se trots
Nasionale Hokkie-skeidsregter. š Trots op Randburg se eie hokkie-skeidsregter! HoĆ«rskool Randburg is verheug om te deel dat Chantal van der Bank, leerder van die skool, onlangs as skeidsregter aan twee…
KwaZulu-Natal Dressage Awards – St Anne’s DSG Superior results
KwaZulu-Natal Dressage Awards. A Standout Season for Olivia Kinvig. St Anneās Diocesan College is delighted to celebrate the remarkable achievements of , who shone brightly at the KwaZulu-Natal Dressage Awards…
Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant
Top Presteerders in Vrystaat -HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat. Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese…
Matriek-Topprestasie Geskiedenis – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Matriek-Topprestasie in Geskiedenis. š Vrystaatse Onderwysdepartement Prysuitsdeling. Die matriekklas van HoĆ«rskool Fichardtpark (2025) het nie net uitmuntend gevaar met A-simbole in die eindeksamen nie. Hulle het ook hul merk gelaat…
National Baseball Championship – St Dunstan’s College delighted
National Baseball Championship. College Baseball Achievement. Congratulations to St Dunstan’s College, Benoni, and its talented baseball players, who have been selected to represent Gauteng at the prestigious 2026 National Baseball…
2025 Topmatriekpresteerders – HoĆ«rskool Duineveld skitter
2025 Topmatriekpresteerders. Erkenningsgeleentheid aan 2025 NSS-Presteerders. Baie geluk aan HoĆ«rskool Duineveld, Upington, se 2025 Topmatriekpresteerders wat op 19 Januarie, tydens die saalopening, die nodige erkenning ontvang het. Duineveld is uiters…
Top Matriculants of 2025 – Maritzburg College outstanding
Top Matriculants of 2025. Celebrating Excellence: Honouring the Top Matriculants of 2025 On 19 January 2026, Maritzburg College proudly hosted a special assembly to recognise the outstanding achievements of the…
ITF CAT Afrika-kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
ITF CAT Afrika-kampioenskappe. š¾ Tennisnuus van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, vier ān blink begin tot 2026! NĆ” ān uitmuntende 2025 is Charlotte Bouwer (gr. 10) onlangs vir…
Nuwe Onderwysers – Affies heet Onnies welkom
Nuwe Onderwysers – Die Afrikaanse HoĆ«r Seunsskool is verheug om vanjaar ān groep nuwe onderwysers en assistente by hul span te verwelkom. Elke Onnie word ān inspirerende en suksesvolle Affie-loopbaan…
Matric 2025 Top 50 – Saint Andrew’s School Bloemfontein superior
Matric 2025 Top 50. Matric 2025 ā Free State Top 50 Achievers. Saint Andrewās School Bloemfontein is delighted to celebrate two of its outstanding Matric learners, Alex Eliades and Ismaeel…
School Boy Cricket – Kingswood College fights bravely
School Boy Cricket. š Match Report – Kingswood College 1st XI vs Pearson High School, Port Elizabeth, School Boy Cricket, 17 January 2026 The Kingswood 1st XI travelled to Port…
Visuele Kunste – HoĆ«rskool Stellenbosch
Visuele Kunste – HoĆ«rskool Stellenbosch se harte bars van trots. Elaine Lesch, matriekleerder van 2025 het die eerste prys vir Visuele Kunste (beeldhouwerk) gewen. Elaine het hierdie Beeldhouwerk gewen by…
Outstanding Basketball – Kearsney College’s superior results
Outstanding Basketball. St Charles 1st Team vs Kearsney 1st Team. The opening fixture of the season delivered fireworks as Kearsney stunned St Charles on their home court with a commanding…
School Boy Cricket – Kearsney College’s Superior Results
School Boy Cricket. Kearsney College vs St Charles College. On Saturday, 17 January, St Charles College hosted Kearsney College in seamer-friendly conditions and, after winning the toss, elected to bowl…
Krieket T20-reeks – Paarl Gimnasium vs Bishops Diocesan College
Krieket T20-reeks – Die afgelope week het Paarl Gimnasium en Bishops Diocesan College mekaar die stryd aangesĆŖ in ān T20-reeks krieketwedstryde. Dit het vir baie opwinding, teleurstellings Ć©n gloriemomente gesorg…
Toppresteerders 2025 – BVHS uitmuntende matrikulante
Toppresteerders 2025. š BVHS Toppresteerders in die Vrystaat. Met groot trots vier Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool twee van hul uitmuntende matrikulante wat onder die Top 30 in die Vrystaat geĆ«indig het…
School Water Polo – St Andrew’s College outstanding performance
School Water Polo. Water Polo Warm-Up Matches. St Andrewās College, Mahanda (Grahamstown), hosted a series of warm-up water polo fixtures on Saturday, 1 January 2026. The day began with several…
Eunice Huis Minions – Eunice High School Graad 8
Eunice Huis Minions. Eunice se Graad 8 “boarders” ā die Minions ā het hierdie week soos ware supersterre ingespring! Van daaglikse oriĆ«ntering en ān skool-speurtoch vol raaisels, tot helder en…
Raadvoorsitters 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville kwartaal een
Raadvoorsitters 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, stel met groot trots die Raadsvoorsitters vir die eerste kwartaal van 2026 bekend. Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle en leiers in hul…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – “Don’t be discouraged or grow weak from fear! Zephaniah 3: 16, 17 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie, Sion, moenie jou hande…
Enduro and XCO – Maritzburg Cycling team on fire at MTB Park
Enduro and XCO. š“ Maritzburg College Cycling Team Shines at Cascades MTB Park! The Maritzburg College Cycling Team delivered an electrifying performance at Cascades MTB Park, showcasing skill, grit, and…
Tennis Tournaments – Rhenish Girls’ High School delighted
Tennis Tournaments. š¾ Tennis Update. Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch Rhenish Girls’ tennis players enjoyed a highly successful holiday season, with Cara le Grange, Lisa-Marie du Toit, and Jenna Theron…
Interprovincial Tennis – Kingswood College outstanding
Interprovincial Tennis. š¾ Tennis Achievement Spotlight. Congratulations to Madison and Jordan Edwards on their outstanding performance at the , held in Pretoria from 8ā12 January. š A special congratulations to…
Matriekuitslae 2025 – HMS Bloemhof ā Beste Skool in die Land!
Matriekuitslae 2025 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof is met trots gekroon as die beste Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Die klas van 2025 het diĆ© titel met glans bevestig deur hul uitmuntende…
Matriekprestasies 2025 – HoĆ«rskool Witteberg beĆÆndruk
Foto, van links: Amy KotzĆ©, Hugh Enslin, Mnr. M Visser (Waarnemende Skoolhoof), JanĆ© de Villiers en Keryn Woodage Matriekprestasies 2025. HoĆ«rskool Witteberg se matrikulante het weereens hul merk gemaak. Die…
Matriekklas 2025 uitstekende uitslae – HoĆ«rskool Waterkloof
Matriekklas 2025 uitstekende uitslae. Baie geluk aan die Matriekklas van 2025 met hulle uitmuntende akademiese prestasies! Waterkloof se hart klop wit, geel en blou van trots oor elke leerder wat…
Twee Toppresteerders in Vrystaat – HoĆ«rskool Sentraal
Twee Toppresteerders in Vrystaat – HoĆ«rskool Sentraal spog met twee toppresteerders in die Vrystaat! HoĆ«rskool Sentraal is ongelooflik trots op Nicola van der Wath en CJ Hertzog, twee uitmuntende matrieks…
Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhovenpark Gimnasium
Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn het weereens sy akademiese trots bevestig. Matriekklas van 2025 het met uitsonderlike matriekprestasies in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen presteer. Die skool spog met ‘n…
VLR Bestuur 2026 – HoĆ«rskool Zwartkop stel bekend
VLR Bestuur 2026. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion is verheug om met groot trots die VLR-bestuur vir 2026 aan te kondig! Met hul passie, leierskap en toewyding gaan hierdie span beslis ān…
Matrieks Well Done funksie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Matrieks Well Done funksie. Ses van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 2025 matriekklas, Jaco Deysel, Janeli Saaiman, Amoney Verwey, LeanĆ© de Villiers, Janah Swarts en Wihan Coertzen, het as deel van…
Waarnemende Adjunkhoof – HoĆ«rskool Sentraal
Waarnemende Adjunkhoof – Dit is vir HoĆ«rskool Sentraal ān groot voorreg om aan te kondig dat mnr Jorrie Grobler aangestel is as die waarnemende adjunkhoof van HoĆ«rskool Sentraal. Mnr Grobler…
Outstanding IEB Matric Results – Curro Schools’ Academic output
Outstanding IEB Matric Results. Curro Schools: Class of 2025 Achieves Outstanding IEB Matric Results. Curro Holdings, South Africaās leading independent education provider, has announced the Independent Examinations Board (IEB) matric…
Outstanding Tennis Achievements – Pearson High School
Outstanding Tennis Achievements. š¾ Celebrating Tennis Excellence. Pearson High School is proud to congratulate Amy Stuart and Erin Dold-Chapman on their remarkable tennis achievements this season. This is a fantastic…
Grade 1 Class 2026 – Grantleigh Schools thrilled with Grade 1’s
Grade 1 Class 2026. Grantleigh Schools, KZN, Welcomes Grade 1 Class of 2026 with Confidence and Care. Grantleigh Schools proudly welcomed its Grade 1 Class of 2026 with warmth, excitement,…



























































