Mini-hokkie – HoĆ«rskool Reitz
Mini-hokkie. Die seisoen se Mini-hokkie wedstryde het gister, 1 Augustus, afgeskop. HoĆ«rskool Reitz se Mini-hokkie spelers het die toernooi saam met HoĆ«rskool Wilgerivier en HoĆ«rskool Vrede baie geniet. Dit was…
Thabo Mofutsanyana Landloop – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Thabo Mofutsanyana Landloop. Foto – Voor: Rozandi Niemann, LunĆ© Amaro, Abigail Arangies, Magdalena Arangies, Lisa Kruger. Middel: Carla Britz, Anke Günther, Mieke-Louise Britz, Nicolene Arangies, GernĆ© Potgieter. Agter: WJ Krüger,…
Vrystaatse Kunswedstryd – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaatse Kunswedstryd. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Bellissima Koor het by die Vrystaatse Kunswedstryd opgetree waar die koor ‘n A++ behaal het. Dit beteken dat Bellissima meer as 90% asook Goud…
WOW Spelkompetisie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© presteer
WOW Spelkompetisie. Drie leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Alinca Smit, Minette Wessels en Kamo Tsoaeli het hul skool tydens die WOW Spelfees distrik-uitdunne verteenwoordig. Die leerders het as…
Top Vyf Akademiese Presteerders – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Top Vyf Akademiese Presteerders – Foto: Graad 4 Top Vyf: Agter: Christiaan van der Merwe, Elivia Pienaar, LeanĆ© O’Neale. Middel: Esther van Dyk, Evan Joubert. Voor: Mia Erasmus. HoĆ«rskool SPS…
Vrystaatse Kunswedstryd – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaatse Kunswedstryd. Twee leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark, JohrnĆ© Rossouw en Christiaan KotzĆ©, het albei A-simbole vir sangsolo’s tydens die Vrystaatse Kunswedstryd behaal. Hul begeleier was Anton Esterhuyse. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Oranje Meisieskool
Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi is net om die draai! Oranje Meisieskool bied weer die Fairtree Super 12 Hokkiefees in 2024 vanaf 7 tot 10 Augustus aan.…
Language and Heritage festival – Eunice High School
Language and Heritage festival. Two learners of Eunice High School, Anzelle Uys and Kananelo Khoarane competed in the Motheo Language and Heritage festival. Both learners did really well. Anzelle Uys…
WOW Spelfees – HoĆ«rskool Sentraal
WOW Spelfees. HoĆ«rskool Sentraal Graad 9 en Graad 10 leerders het aan die WOW Spelfees se Distriksuitdun deelgeneem en uitekend presteer. Graad 9: Graad 10: Hierdie leerders dring nou deur…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Dra mekaar se laste. Help each other.
Vitae Cantamus Choir – Eunice High School
Vitae Cantamus Choir. Eunice High School’s Vitae Cantamus Choir received Gold with 88,78% and took 2nd place nationally at the ATKV-Applous final in Cape Town. Einice was the only High…
Voortrekkers – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Voortrekkers. Twee Graad 12 leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Zan-Mari van Rooyen en Megan Roux, het pas die gesogte Nasionale Presidentsverkennertoekenning van Die Voortrekkers verwerf. Dit is die hoogste eerbewys…
Winterbal – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Winterbal. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se Winterbal was ‘n geleentheid wat die skool se mooi saal laat skitter het in die skemerlig. Die klanke van goeie musiek het die dansvloer gevul…
Majorette Sport World Championships – Jim FouchĆ© High School
Majorette Sport World Championships. Jim FouchĆ© High School, Bloemfontein, is so proud of their three majorettes, Mariska, Kay-Leigh and Ona. These three girls attended the Sport World Championships. The girls…
Lejweleputswa Individual Chess Tournament – Welkom Gimnasium
Lejweleputswa Individual Chess Tournament. Welkom Gimnasium learner, John Saunders, competed in the Lejweleputswa individual Chess tournament. John won 4.5 out of his 5 games. He also placed first in his…
Lejweleputswa krieketveld – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa krieketveld. Vyf onderwysers van PrimĆŖre Skool Naudeville dien as kenners op die Lejweleputswa krieketveld. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Skole stoei – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skole stoei. Drie leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het 13 Julie aan die Van Rooyen Stoeiklub kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie drie mannheten uitstekend gevaar: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Sadta Classique Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Sadta Classique Kampioenskappe. Megan Muller van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope naweek aan die Sadta Classique Kampioenskappe deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…
Nasionale Landsdienskamp – HoĆ«rskool Fichardtpark
Nasionale Landsdienskamp. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, Schalk Botes is verkies om die Vrystaat op Nasionale vlak te verteenwoordig. Die Nasionale Landsdienskamp vind plaas vanaf 7 tot 12 Desember te Hadidas Creek…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Be prepared – Emergency Unit triage process
Be prepared and know how long it should take to be treated according to an Emergency Unit triage process. Triage coding assists in managing our patients to ensure priority patient…
Pronk Podium Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
Pronk Podium Toneelfees. Die Pronk Podium Toneelfees het op 18 Julie in Krugersdorp plaasgevind. Die uitslae van die Donkermaan tienertoneelgeselskap het die buitengewone talent van die jong akteurs van en…
Beast of East stoeitoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville
Beast of East stoeitoernooi. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville het 20 Julie aan die Beast of East stoeitoernooi in Gauteng deelgeneem. Hierdie twee manne het uitstekend gevaar: Meer skolenuus:…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die EfesiĆ«rs. Christ’s love for us.
SA Skole Gholfkampioenskap – Grey Kollege
Foto: Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, HendrĆ© van der Watt en Du Preez Wessels SA Skole Gholfkampioenskap. Vier Grey manne, Hanro Muller, Rudo Bezuidenhout, HendrĆ© van der Watt en Du Preez…
SASN Top-skole Toernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SASN Top-skole Toernooi. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 0.16-netbalspan het aan die SASN Top-skole Toernooi deelgeneem en vyftiende geĆ«indig. Dag 1 se uitslae: Dag 2 se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…
Mnr Mej SPS 2024 – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Mnr Mej SPS 2024. HoĆ«rskool SPS Brandfort het die wenners van Mnr Mej SPE 2024 aangewys. Juniors: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege
Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. AndrĆ©-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en mĆ“re, 20 Julie, maak hulle saam hul…
Mirnawanbeker Hokkie in MaleisiĆ« – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Mirnawanbeker in MaleisiĆ«. Kirstin Booysen, leerder van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, word eers einde vandeesmaand 16 jaar oud, maar sy het reeds die SA o.17-hokkiespan gehaal. Die Suid-Afrikaanse hokkiespelers gaan in…
Be Prepared…Emergencies – Life Rosepark Hospital
Be Prepared…Emergencies. Be prepared⦠emergencies can strike when we least expect them to. That is why it is important to always be prepared. Here are some essential tips: Remember, preparedness…
All Ages Netbaltoernooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
All Ages Netbaltoernooi. Drie dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje was in die onderskeie All Ages Netbaltoernooi spanne ingesluit. Die leerders het die Vrystaat by die SAās verteenwoordig: Die Lynx-span het…
UNISA Graad 6 Klaviereksamen – HoĆ«rskool Witteberg
UNISA Graad 6 Klaviereksamen. SimonĆ© Venter, Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Witteberg, het die UNISA Graad 6 klaviereksamen met lof geslaag. SimonĆ© se toewyding en harde werk het vrugte afgewerp! Meer…
JKS SA Nasionale span – HoĆ«rskool Witteberg
JKS SA Nasionale span. HanrĆ© Dreyer, ‘n leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as deel van die JKS SA Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan. Die…
Vrystaat o.13 meisies muurbal – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vrystaat meisies muurbal. Bree Oliver, Graad 6 leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is deel van die o.13 Vrystaat meisies muurbal span. Die span het vanaf 15 tot 19…
Skaak – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skaak. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Dian van Brakel (Graad 6), Adriaan du Toit (Graad 6), Brendon Dicks (Graad 5) en Eugene Smith (Graad 3), het Saterdag,…
Skole Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Skole Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ān ware ambassadeur is…
Emergency Unit – Life Rosepark Hospital
Emergency Unit. Life Rosepark Hospital in Bloemfontein is home to a Life Emergency Unit Medical Services (LEMS) team of paramedics skilled in Advanced Life Support and Emergency Medicine. They are…
ECHS Hokkietoenooi – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
ECHS Hokkietoenooi. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Hokkie-Eende het tydens die skoolvakansie van 5 tot 7 Julie aan die ECHS hokkietoenooi deelgeneem. Prestasies behaal: O.13A Hokkiespan Oranje eindig eerste O.13B Hokkiespan…
Vrystaat Skole Fietsry – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat Skole Fietsry. Die Hardware Mecca Vrystaat Skole Fietsry reeks het afgeskop in Ficksburg op 13 Julie. BVHS se fietsryers vaar uitstekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf
Primary School Chess Festival – PrimĆŖre Skool Universitas
Primary School Chess Festival. Tjokkie maats het die naweek hul staal gewys by die Primary School Chess Festival. Die toernooi is aangebied by PrimĆŖre Skool Willem Postma. Lizbie Spies en…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
Irene Seymore Netbaltoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Irene Seymore Netbaltoernooi. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se o.17Aās (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar. AnĆ© Goosen (in die middel, voorste ry op…
SA Netbalkampioenskap finaal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
SA Netbalkampioenskap finaal. SekondĆŖre Meisieskool Oranje van Bloemfontein, se 1ste netbalspan is as die naasbeste in Suid-Afrika aangewys tydens die SA Netbalkampioenskap finaal. Die o.19A-netbalspan van 2024 het die naasbeste…
Madiba Cup Gymnastics – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Madiba Cup Gymnastics. PrimĆŖre Skool Fichardtpark leerder, Mikayla Luyt, het gedurende die 2024 Madiba Cup Gymnastics se tuimelkompetisie ‘n silwer medalje behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto verskaf
SA Netbalkampioenskap – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Netbalkampioenskap. Hoƫrskool Jim FouchƩ se o.19A Netbalspan neem deel aan die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort, Gauteng. Eerste dag se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto verskaf
SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool
SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ān herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer SekondĆŖre Meisieskool Oranje en HoĆ«rskool Jim FouchĆ© op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die…
IMSSU World Championships – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
IMSSU World Championships. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Martin Maasdorp, het aan die vyftiende IMSSU World Championships (Metallic Silhouette Shooting) vanaf 3 tot 13 Junie deelgeneem. Die kampioenskap is in Bloemfontein…
Nasionale Netbal Kampioenskap – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Nasionale Netbal Kampioenskap. SekondĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se 1ste netbalspan het vanoggend, Vrydag 12 Julie, hul aanslag om die SA-kroon begin. Oranje se eerste kragmeting by die Nasionale Netbal…
Bethlehem Perdry Kompetisie – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie FouchĆ©, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie. Bethlehem Qualifier 9: Qualifier 10: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto…
Mnr/Mej Witteberg 2024 – HoĆ«rskool Witteberg
Mnr/Mej Witteberg 2024. Gedurende die afgelope week het die jaarlikse Mnr/Mej Witteberg 2024. kompetisie plaasgevind. Dit is met trots aangebied deur die Witteberg ATKV Jeugtak. Hiermee die uitslae van Mnr/…



























































