Hoërskool Kroonstad: Spesiaal vir elke matrikulant
When it hurts – Powerful Motivational Speech
Grey Kollege Primêr: Christiaan du Toit skitter by ATKV-DigiPraat projek
Christiaan het ‘n A++ vir die corredingstoespraak in die Afrikaanse afdeling vir ATKV-DigiPraat projek behaal. Baie geluk Christiaan. Grey Kollege Primêr is baie trots op jou, Christiaan! Grey College Primary…
Hoër Meisieskool Oranje: Monique Davidson se prestasies beloon
Monique Davidson se uitstekende punte in fisiese wetenskap in verlede jaar se matriekeksamen het nie ongesiens verbygegaan nie. Sy is in die wedloop om deur die Nasionale Wetenskap en Tegnologieforum…
Hoër Meisieskool Oranje se Mia Olivier bly fiks
– Deur Danielle Theron Mia Olivier het tydens die Covid19-grendeltydperk besluit om haar liefde vir oefening met ander te deel en hulle uit te daag om saam met haar te…
Hoër Meisieskool Oranje verwelkom Mej Kobi-Mari Rautenbach
Juf. Kobi-Mari Rautenbach, nuwe verbruikerstudie-onnie by Oranje, in die plek van juf. Lize du Toit, deel ’n bietjie meer oor haarself.
Primêre Meisieskool Oranje: Dink Radikaal
In vandag se veranderende tye is dit uiters belangrik om RADIKAAL te kan dink en optree. Vir die Eende by Oranje blyk dit tweede natuur! Die Radikale Redenaars moes vanjaar…
Hoër Meisieskool Oranje: Ons onthou ‘Annie’
Dis nou net mooi ‘n jaar sedert die musikale blyspel ‘Annie’ met groot sukses deur Oranje op die planke gebring is. Dit was ’n eerste in die skool se geskiedenis.…
Mnr Geo Jooste van Hoërskool Sentraal naaswenner van Impala Trofee
Mnr Geo Jooste, adjunkhoof van Hoërskool Sentraal, is aangewys as naaswenner in die PSSA 2020 Impala Trofee vir natuurfoto’s. Baie geluk! Die Tralies is trots op u!
Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aansporing
Remax Goldfields daag al die eiendomsagente in die Goudveld uit om hul voorbeeld te volg deur ‘n belangrike eenheid bloed te skenk. The Strip – Welkom Donor Centre Monday: 10:00…
Hoërskool Sentraal: Inligting wat betref akademie van elke graad
Geagte ouers, personeel en leerders Graag deel ek die volgende inligting met u wat betref die akademie van elke graad: Graad 12 Om voltyds vir graad 12 onderrig te…
Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys
Schools That Rock het aan ‘n aantal skoolhoofde gevra hoe hulle die toekoms van die onderwys in Suid-Afrika sien na aanleiding van die uitwerking van Covid-19. Dr André Smith, skoolhoof…
Hoërskool Solomon Senekal skenk bloed
Hoërskool Salomom Senekal op Viljoenskroon se skoolhoof, mnr. Nortman, personeel en leerders het vandag die SANBS ondersteun tydens die bloedskenk veldtog. Hierdie veldtog word gereeld deur die Rotariërs gereël en…
Hoërskool Hoopstad Skool Graad 5’s leer van insekte
Hoopies se Graad 5-leerders moes in Lewensvaardighede insekte-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Hanro Booysen wat die gunsteling…
Fichardtpark Primêre Skool
“Ons het baie pret by die Welpies!” Bak en Brou, Boekies en Buitespel Fantasie Fisies Pretdag Rygwerk, Sensories en Sosialiseer Uitstappies en Wielspeelgoed Missie en Doelstellings: Om ’n dinamiese gebalanseerde…
Hoër Meisieskool Oranje: Dink-of-Sink-debatkompetisie 2018 – Video
Dink-of-Sink-debatkompetisie 2018 (nasionale eindronde). Oranje se junior spanlede was Helené Jansen van Rensburg, Marlé Strauss en Chané Nel.
St Andrew’s School, Bloemfontein: Chapel addresses: Anxiety Series – Video
Find meaning in this pandemic by showing kindness, sticking to faith and, now in today’s lesson, setting goals.
Welkom Volkskool: Nuwe Gr 1 maats vir 2021 – Video
Pippie en Maryna wil vir jou vertel hoekom jy Volkies as jou nuwe skool moet kies. Geniet die storie. Welkom Volkskool se waardes: Welkom Volkskool begin vanaf Janaurie 2014 om…
Primêre Meisieskool Oranje: Woensdag: ‘n wens vir jou!
@OMS is Oranje se eie skryfbehoefte- en klerewinkel. Ons verkoop produkte eie aan Oranje, byvoorbeeld OMS-komberse, -serpe, -handdoeke, -swempette en -swembroeke. Vanaf die begin van 2008 word die skoolsweetpak en skoolsportklere…
Hoërskool Hoopstad Gr 4’s leer Lewensvaardighede
Hoopies se Graad 4-leerders moes in Lewensvaardighede diere-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Elzé Barnard met haar Zebra-uitrusting…
Primêre Meisieskool Oranje: Boodskap vir Dinsdag -Video
Elementary School Hartlik welkom by Oranje Primêr. Ons is ‘n trotse skool met ‘n trotse tradisie en soos een groot familie waar elke dogter vir ons baie spesiaal is! Wie…
SANBS and Schools That Rock Blood drive: Round Table 40 in Welkom
Round Table 40 in Welkom host a blood drive. They challenge all the other NGO`s in Welkom to come forward and donate blood. Blood is life From the day that…
Hoër Meisieskool Oranje: Dink-of-Sink Debatskompetisie
In aanloop tot Donderdag se virtuele Dink-of-Sink-debatkompetisie deel ons foto’s van vorige jare se geleentheid. Hier is 2019. Oranje se erekode lees as volg: 1. Ons is leerders van ’n Christelike…
Grey Kollege: Inspirerende video!
Kyk gerus na hierdie inspirerende video manne! Ses minute kan jou lewe verander! Neem die eerste tree! Indien jy nie daarna kyk nie, benadeel jy jouself! Dankie aan Depressie101 en Roadtrip 247 vir hierdie…
Primêre Skool Jordania: Boodskap van Dr André Smith
Ondersteuning en aanvulling tot Kurrikulum en Verryking ‘n Volledige Leerderondersteuningsentrum bied ondersteuning aan ons leerders. Die volgende dienste word verskaf: • Skolastiese evaluasies; berading; emosionele ondersteuning; remediërende onderrig; ekstra klasse;…
Hoër Meisieskool Oranje: Nuwe onnie verwesenlik ideaal
Nadat hy ’n klompie jare gelede as ’n proefstudent met Oranje kennis gemaak het, was dit vir mnr. Elandré Rheeder ’n ideaal om eendag hier kom skoolhou. Dit het toe…
Hoër Meisieskool Oranje: Oud-eende onthou – Ronée Robinson
Ronée (matriek 1981) sit Oranje se trotse tradisie voort van regsgeleerdes wat as advokaat praktiseer. Sy het die status van SC (senior consultus) enkele jare gelede bekom en het al…
Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen.
Anke Rheeder, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, se puik vioolspel het haar 89% besorg in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen. Sy het ingeskryf vir klassiek (viool)…
Skenker skenk 20ste eenheid bloed
Mnr Germaine van Heerden het op 18 Julie sy 20 ste eenheid bloed geskenk. Hy daag al sy Kollegas van Beatrix Plant om dieselfde te doen. Met een eenheid bloed…
Salomon Senekal Hoërskool: Skenk bloed in Viljoenskroon
Donation process Donating safe blood means you are committed to participating in a vital community service to improve the quality of life, for patients in need of blood transfusions. The…
Boodskap van Hoër Meisieskool Oranje se skoolhoof oor Saterdag se Mandeladag.
“It is in your hands to create a better world for all who live in it” Nelson Mandela
Hoërskool Bultfontein: Top 3 akademiese presteerders Gr 4
BULTIETROTS. Graad 4 top 3-akademiese presteerders eerste kwartaal. Baie geluk! DIE SKOOL SE GEDRAGSKODE VIR LEERDERS (INSLUITEND DRAGKODE) Hoewel aansoekers se weiering om die Skool se Gedragskode vir Leerders (insluitend…
Hoërskool Bultfontein: Top 3 akademiese presteerders Gr 5
BULTIETROTS. Graad 5 top 3-akademiese presteerders eerste kwartaal. Baie geluk! Die SBL verklaar namens die Skool nou die Skool se Beleid vir die Toelating van Leerders tot die Skool of…
Welkom Volkskool leerder gekies vir “Sing Aanlyn”
Dean Wepener is gekies deur “Sing-Aanlyn” om deur van ons land se bekendes afgerig te word en op nasionale TV te verskyn in ‘n teaterstuk! Baie geluk Dean! Volkies is…
Hoërskool Hoopstad: Kuns en Kultuur
Hoopies se Graad 7-leerders moes in Kuns en Kultuur ‘n gebou kies en ‘n model bou. Van bekende buite landse geboue tot ou Hoopstadse geboue is gebou. Baie geluk aan…
Hoërskool Bultfontein: Top 3 akademiese presteerders Gr 6
BULTIETROTS. Graad 6 top 3-akademiese presteerders eerste kwartaal. Baie geluk! TOELATINGSBELEID BELEID VAN HOëRSKOOL BULTFONTEIN RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL Aangesien Hoërskool…
Hoërskool Bultfontein: Top 3 akademiese presteerders Gr 7
BULTIETROTS. Graad 7 top 3-akademiese presteerders eerste kwartaal. Baie geluk! VISIE Die visie van die Hoërskool Bultfontein is om `n toonaangewende Afrikaanstalige waardegefundeerde opvoedkundige instelling wat kwaliteit, waardetoegevoegde onderwys en…
Hoërskool Bultfontein leerder deel van “Sing Aanlyn”
Clarina du Plessis van Hoërskool Bultfontein, het as deel van die Sing Aanlyn Produksie, vir ‘n jaar sang-opleiding ontvang deur Professionele kunstenaars. Na die opleiding gaan daar ‘n TV produksie…
Hoër Meisieskool Oranje: Virus ontneem dramaleerder van unieke geleentheid
Covid19 het vanjaar al baie drome verydel en harte gebreek, party so twee op ‘n slag soos die geval met Rehanjo Swanepoel. Dié matrikulant moes eers die nuus verwerk dat…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 9 oor leiding van jou eie lewe (finale berig)
Live by a strong belief system! My Creator is my anchor on earth and my pathway to find solutions. It makes me strong to cope with all setbacks in life.…
Hoërskool Witteberg gaan Google!
Hoërskool Witteberg in Bethlehem “gaan Google”, wat beteken dat ons die G Suite for Education-platform en die Classroom-app aanneem. G Suite is ‘n geïntegreerde oplossing vir kommunikasie en samewerking, aangebied…
Hoërskool Hoopstad leerder gekies vir “Sing Aanlyn”
Baie geluk aan Daniël Botha wat die oudisies van “Sing Aanlyn” geslaag het en gekies is om vanaf Augustus saam met bekende sangers/akteurs op te tree. Hoopies is baie trots…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 7 en 8 oor leiding van jou eie lewe
Principle 7: In tough times I don’t say “why me”, just try me! You have to act as if it is impossible to fail. Rely on your inner strength which…
Hoërskool Hoopstad leerders gekies vir “Sing Aanlyn”
Katy Labuschagne en Nicollette Vanlill Baie geluk aan Carmen van Lill en Cailin Labuschagne wat die oudisies van “Sing Aanlyn” geslaag het en gekies is om vanaf Augustus saam met bekende…
Hoër Meisieskool Oranje: Die Eend meer as net gelukbringer
Oranje se gelukbringer, hoofondersteuner, ’n simbool van vreugde, hoop en goeie gees. Dis Die Eend wat staan vir tradisie en trots. Sy simboliseer liefde vir die skool en haar mede-Oranjeniete.…
Welkom Gimnasium – dié skool om te kies
Om deel van Welkom-Gimnasium te kon wees die afgelope 5 jaar was om deel van ‘n familie te kon word. Ons het ‘n gesegde hier” OHANA-family never gets left behind”. …

























































