Hoopies se Graad 7-leerders moes in Kuns en Kultuur ‘n gebou kies en ‘n model bou. Van bekende buite landse geboue tot ou Hoopstadse geboue is gebou. Baie geluk aan Will Viljoen en Alana Steyn wie se kunswerke deur die personeel as gunstelinge gekies is. Alles was anoniem en die keuses was baie moeilik.
Baie dankie vir elkeen se poging.