Dis nou net mooi ‘n jaar sedert die musikale blyspel ‘Annie’ met groot sukses deur Oranje op die planke gebring is. Dit was ’n eerste in die skool se geskiedenis.
’n Paar van die hoofspelers en die musiekregisseur kyk terug op hierdie gebeurtenis.https://www.facebook.com/Oranjevooruit/videos/207330357381165