)

Primêre Meisieskool Oranje: Dink Radikaal

In vandag se veranderende tye is dit uiters belangrik om RADIKAAL te kan dink en optree. Vir die Eende by Oranje blyk dit tweede natuur!
Die Radikale Redenaars moes vanjaar hul streeksfinaal kanselleer, met die hoop dat die nasionale finaal steeds einde vanjaar sal kan plaasvind. Die volgende RADIKALE Redenaars-Eende dring dan deur na die nasionale ronde:
Ellé Cloete (Graad 4)
Mia van Staden (Graad 5)
Elri Cloete (Graad 6)
Cara Conradie (Graad 7)
Baie geluk julle! Oranje is trots op julle.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal