)

Hoërskool Bultfontein: Top 3 akademiese presteerders Gr 7

BULTIETROTS. Graad 7 top 3-akademiese presteerders eerste kwartaal.

Baie geluk!

VISIE

Die visie van die Hoërskool Bultfontein is om `n toonaangewende Afrikaanstalige waardegefundeerde opvoedkundige instelling wat kwaliteit, waardetoegevoegde onderwys en opvoeding op `n Christelike grondslag bied, te wees.

MISSIE

Onderwys is `n omgewing waar gelukkige leerders deur gemotiveerde personeel voorberei word vir die toekoms.

  • Om entrepreneurskap by leerders aan te moedig.
  • Om deur middel van akademiese uitnemendheid leerders toe te rus om, na voltooiing van graad 12, tot enige tersiêre instelling toegelaat te word.
  • Om voortreflike fasiliteite, waarin akademie, kultuur en sport tot die leerders se volle potensiaal beoefen kan word, daar te stel.
  • Om deur middel van toekomsgerigte denke alle vlakke van die skoollewe voortdurend te evalueer om tydige aanpassings te maak in die belang van die skool en koshuis.
  • Om deur middel van sinvolle dissipline `n atmosfeer te skep waar daar wedersydse respek vir mekaar sal wees en die doeltreffende uitoefening van ons waardesisteem `n kenmerk van die skool sal wees.
  • Om uitnemende finansiële bestuur, wat die totale bedryf van die skool en koshuis ondersteun, toe te pas.

LEUSE

Carpe Diem – Maak gebruik van jou geleenthede.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal