)
Hoërskool Vrede se ATKV-tak wen Vrede Vonk toekenning

Hoërskool Vrede is verskriklik trots op die Vrede Vonk ATKV-tak wat ‘n toekenning by die Algemene Jaarvergadering gewen het. Vrede het die prys ontvang vir die jeugtak met die hoogste…

Fichardtpark Primêre Skool: Maak seker van jou kleuter se plek

Verseker nou jou kleuter se plek vir 2021! #Welpies #ErvaarDieVerskil welpies@fichies.co.za

Hoër Meisieskool Oranje verwelkom Graad 8’s

Ná net mooi vyf maande se afwesigheid (die skool het op 18 Maart vir die vakansie gesluit) het Oranje se gr. 8’s en 9’s oplaas weer gesig gewys by die…

Hoërskool Fichardtpark Rugby-seuns “gecap”

Ses van die nege Graad 12-rugby-seuns van Hoërskool Fichardtpark se eerstespan is “gecap”. Baie geluk!  

Hoër Meisieskool Oranje sluit weens…. sneeu!

Diegene wat opgewonde was oor die kapok wat Dinsdagoggend vir ’n kort wyle by Oranje geval het, sou spyt wees hulle was nie 56 jaar gelede al op skool nie,…

BHVS verwelkom Gr 8’s en 9’s

Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom groep 1: Gr 8’s en 9’s! Daar is meer lewe tussen die geboue. Leerders gee asem aan skoolgaan. Die glimlag onder die masker word weerkaats in…

Eunice High School Virtual Tour!

Enjoy this virtual tour from Eunice High School, Bloemfontein.

Saint Andrew’s School, Bloemfontein donate blood

The Interact club of Saint Andrew’s School in Bloemfontein, once again hosted a blood drive today. In spite of the very cold weather, some grade 12’s and staff who couldn’t…

Hoërskool Vrede se Luzaan du Plessis slaag Sing Aanlyn oudisie

Luzaan du Plessis van Hoërskool Vrede se sangoudisie, wat deur ABS-Produksies vir 2020 aangebied is, is deur SING AANLYN goedgekeur. Sy kry nou die geleentheid om vir ‘n jaar lank…

Hoër Meisieskool Oranje: oud-Oranje leerder, Sumari Hattingh skitter in Fisika

Today we celebrate Miss Sumari Hattingh. Her family moved from Free State to Gauteng and afterwards to Northern Cape for the first 18 years of her life. She attended a…

Hoërskool Salomon Senekal Matrieks skenk 2 vlagpale

Hoërskool Salomon Senekal is baie dankbaar teenoor die matrieks van 2020 vir hierdie unieke geskenk aan die skool. Twee vlagpale en ‘n nuwe skoolvlag pryk nou voor die pragtige skool.…

‘n Boodskap aan alle Matrieks

Jy sal 2020 in jou lewe nooit vergeet nie en niemand sal die klas van 2020 ooit vergeet nie. Jou hoogtepuntjaar op skool, jou vir oulaas jaar, het ‘n hartseerjaar…

A message to all Matriculants

You will never forget 2020 and no one will ever forget the class of 2020. The highlight of your school career, your for-old-times-sake year, has become a sad year. You…

Hoërskool Fichardtpark verwelkom die Graad 7’s

Aan al die Graad 7’s! Ons sien uit om julle deel van die Fichie-familie te maak! Welkom by Hoërskool Fichardtpark Jóú Voorkeurskool Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n…

Hoërskool Sentraal verwelkom Graad 8’s en 9’s

Die graad 8 en 9’s word in ware Traliestyl terug verwelkom. Die kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende dienste aan die leerders van Sentraal: • Akademiese toetsing en…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Vrydagreeks oor Hoop

TrekkerTv bied aan: ‘n Vrydagreeks oor Hoop. Stories om te deel…uit BVHS se bestuurspan.

Sentrale Volkskool leerder skitter by ATKV Digipraat

Kaylie Steyl, graad 6 in Sentrale Volkskool Kroonstad, het uitstekend presteer tydens die ATKV Digipraat Kompetisie deur ‘n A++ te behaal. Baie geluk, Kaylie. Senties is baie trots op jou!

Sentrale Volkskool Kroonstad leerder presteer in Kuns

Ilana Samurels, Graad 7, van Sentrale Volkskool Kroonstad, presteer uitstekend in kuns. Sy het ‘n nasionale toekenning verwerf van die Sanlam Kinderkunskompetisie. Ilana neem kuns as ‘n buitemuurse aktiwiteit. Senties…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun deel sy getuienis

BVHS se 2020 hoofseun, Jan du Toit, deel vandag sy getuienis van hoop met ons. Sy woestynervaring. Ongeredigeer. Uit sy hart. Vandag het iets met my gebeur wat my geraak…

THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP

Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…

BVHS leerders dring deur na finaal van Oppie Tong Af

Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Keaan de Klerk en Susan Bender, dring deur na finaal van die Oppie tong af- kompetisie! Die Trekkers is trots op Keaan en Susan…

Hoërskool Kroonstad leerder wen 1ste plek in Nasionale Con Spirito kompetisie

Chanel Morgan’n gr.11-leerder van Hoërskool Kroonstad, het ‘n eerste plek in die Nasionale Con Spirito kompetisie gewen vir haar gedig Die nuwe verfdoek. Bloues is baie trots op jou, Chanel!…

Hoërskool Salomon Senekal leer van veekunde

Die landbouleerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die plaas Hopefield besoek waar mnr Hennie Snyman, erkende veekundige, hulle meer van Bonsmaras geleer het. Die leerders van Salomon Senekal…

Hoërskool Witteberg verwelkom Gr 9’s en 11’s terug

Baie welkom terug aan al die Gr. 9’s en die Gr.11’s. Dit is lekker om julle terug op die kampus te hê. Klasfoto’s is geneem voor die afsondersmateriaal in plek…

Hoërskool Wilgerivier leerders skitter in Redenaars

Wilgie redenaars het nie nét vakansie gehou in hierdie anderste 2020 skooljaar nie. Hulle het ook deelgeneem aan ATKV se DigiPraat. Hulle het videos van hulle toesprake ingeskryf. Hulle presteer…

Hoërskool Fichardtpark leerder presteer in sjef-kompetisie

Die Fichies was gedaan na 4 ure op hulle voete tydens die sjef kompetisie … dit was fisies en emosioneel baie uitputtend! Monique Mouton was gister die Bloemfontein skolestreekwenner en…

Hoërskool Wilgerivier leerder wen kursus om op TV te verskyn

Kylie de Klerk van Hoërskool Wilgerivier het op die laaste dag voor die sperdatum, ‘n advertensie op Instagram gesien waar daar geadverteer word om ‘n kans te staan om op…

Welkom Volkskool Opedag

Hierdie jaar kan Volkies nie sy bekende Graad 1 Opedag hou nie. Graag kyk ons terug na die afgelope paar jaar…kyk saam en sien hoekom ons glo ons die beste…

Hoërskool Fichardtpark CSV

Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is. Ons wil elke leerder se talente en vaardighede…

Schools That Rock & SANBS Blood Drive – Witteberg High School

Olga, du Toit, Melincke Maartens and Lizaan Etsebeth SANBS have had a Schools that Rock blood drive this past week, 3 – 5 August for Witteberg High School in Bethlehem…

Maak Hoërskool Sentraal jou keuse

Het jy al ‘n keuse vir jou Hoërskool gemaak? Hoërskool Sentraal presteer op talle gebiede waarvan Netbal een is! Sentraal 1e Netbalspan 2020: (3e in SA 2019) Ons speel 14…

SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa

“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…

Hoër Meisieskool Oranje leerders dring deur tot finale rondte van Dramaweb SA

Twee leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Kamryn Lowe (gr. 8) en Marlé Strauss (gr. 11) het tot die finale ronde van Dramaweb SA, ’n nasionale aanlyn-dramakompetisie, gevorder. Marlé was…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool lewer Blitsbrein finalis op

Baie geluk aan Susan Bender van BVHS wat aanlyn deelgeneem het aan Media24 Beeld se Blitsbrein Vasvra en deurgedring het na die tweede rondte vir graad  8 en 9. Die…

Primêre Meisieskool Oranje leerders skitter in drama

Vlnr: Mia Jacobs, Nanette Jordaan en Alessandra de Wet Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg! DramaWeb SA het ‘n aanlyn drama- en digkunskompetisie geloots waar leerders digitaal…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerders presteer by ATKV-DigiPraat

ATKV-DigiPraat het ‘n platform vir leerders geskep waar hulle in Afrikaans kan wys wat in hulle steek. Leerders kon in die gemaak van hul eie huis hul toespraak opneem en…

Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Hoërskool Reitz: Boodskap van bemoediging deur dr Kobus Geyser

Dr. Kobus Geyser van NG Reitz Wes gee ‘n boodskap van bemoediging vir ons kinders in hierdie onsekere COVID tyd.    

BVHS leerder presteer by Nas Interskole Redenaarsliga

Bethlehem Voortrekker Hoërskool Kultuurtrots! Batsesana Sempe praat haar pad na finale rondte in redenaarskompetisie oop! Baie geluk Batse! Trekkertrots. Sterkte met finale rondte. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het in 1870 sy…

Primêre Skool Oranje-Eendjies sê nogsteeds hul sê!

Die volgende dogters van die Primêre Skool Oranje, het deelgeneem aan vanjaar se ATKV Digipraat kompetisie en spog met skitterende uitslae. AFRIKAANS REDENAARS: Ella van Viegen: A++ Mia Jacobs: A++…

Hoërskool Reitz verwelkom matrieks terug

Welkom aan ons matrieks wat môre weer terugkeer skooltoe na ‘n wekie se rus. Julle het die ruskans verdien, want julle het hard gewerk die afgelope tyd. Nou vir die…

Hoërskool Fichardtpark 12de Grendelkonsert

Hoërskool Fichardtpark se Musiekdepartement het gisteraand die 12de Grendelkonsert op hul whatsapp-groep aangebied. Hier is een van die hoogtepunte…

Hoërskool Witteberg leerder finalis vir Blits Brein

Coenie Dowling, `n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Top 60 finaliste wat op die 15 Augtustus aan die finaal van die Blits Brein gaan deelneem.…

Hoërskool Sentraal leerder dring deur na Blitsbrein Junior

Baie geluk aan Marius van der Merwe, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal, wat na die finaal in die Netwerk 24 Blitsbrein Junior kompetisie deurgedring het. Die finaal vind op…