ATKV-DigiPraat het ‘n platform vir leerders geskep waar hulle in Afrikaans kan wys wat in hulle steek.
Leerders kon in die gemaak van hul eie huis hul toespraak opneem en vir ATKV-DigiPraat stuur.
Baie geluk aan die volgende leerders van Rooiskool se uitmuntende prestasie:
Roanke Bouwe A
Leané Labuschagne A
Corlia van Zyl A
Liebré Potgieter A+
Renské Bruwer A
Foto’s verskaf