Vlnr: Mia Jacobs, Nanette Jordaan en Alessandra de Wet
Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg!
DramaWeb SA het ‘n aanlyn drama- en digkunskompetisie geloots waar leerders digitaal die geleentheid gegee is om poësie voor te dra of te skryf.
Die volgende Oranje-dogters het hulle baie goed van hul taak gekwyt.
ENGELSE POËSIE VOORDRAG:
Mia Jacobs – Goud+
Alessandra de Wet – Goud+
Nanette Jordaan – Goud+
AFRIKAANSE POËSIE VOORDRAG
Alessandra de Wet – Goud+
Cara Conradie – Goud
Elsje Fourie – Goud+
Nanette Jordaan – Goud+
AFRIKAANSE DIGKUNS (SKRYF)
Hanna-Liah de Wet met haar gedig “Die Groot Vyf” – Silwer+
Alessandra de Wet met haar gedig “Ek” – Goud+
Baie geluk aan elkeen van hierdie dogters met julle puik uitslae!
Vlnr: Elsje Fourie, Hanna-Liah de Wet en Cara Conradie
Become a Sponsor