)

Hoërskool Bultfontein leerder deel van “Sing Aanlyn”

Clarina du Plessis van Hoërskool Bultfontein, het as deel van die Sing Aanlyn Produksie, vir ‘n jaar sang-opleiding ontvang deur Professionele kunstenaars. Na die opleiding gaan daar ‘n TV produksie gemaak word wat op Kyknet gebeeldsend sal word.

Bulties is baie trots op jou, Clarina!

Hoërskool Bultfontein het sy ontstaan in die jaar 1881 gehad. Deur die jare het ons skool standvastig bly staan, maar ook met trots gegroei. Ons pragtige skool met sy klipsteengebou met moderne fasiliteite en moderne koshuis is ons dorp se trots.

Bulties beskik oor puik sportgeriewe op die skoolterrein wat dit vir ons leerders toeganklik maak om sport op die sportveld te beoefen.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal