)

Primêre Meisieskool Oranje: Woensdag: ‘n wens vir jou!

https://www.facebook.com/OranjeMeisieskool/videos/946404422439080

@OMS is Oranje se eie skryfbehoefte- en klerewinkel.
Ons verkoop produkte eie aan Oranje, byvoorbeeld OMS-komberse, -serpe, -handdoeke, -swempette en -swembroeke. Vanaf die begin van 2008 word die skoolsweetpak en skoolsportklere ook uit die winkel verkoop.

Die winkel probeer om in die behoeftes van Oranje te voorsien met skryfbehoeftes teen die laagste pryse, gehalte-tweedehandse klere en produkte eie aan Oranje.

Daar is ’n deurlopende, positiewe groei in die verkope van die winkel. Die nettowins word jaarliks aan die skool uitbetaal en finansier dan verskillende projekte van die skool.

Vanaf 2007 word die winkel deur me. Esme van der Merwe bestuur. Aan die begin van die jaar het mev. Tracy Karstens by die winkel aangesluit.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal