)
Hoërskool Fichardtpark leerders tree op tree op in huiskonsert

Gedurende die Renaissance en die Barokperiode is sekulêre musiek dikwels tydens huiskonserte uitgevoer. Dit was eers in die Klassieke tydperk (rondom die tydperk wat Beethoven geleef het) dat groot konsertsale…

Hoërskool Fichardtpark gholf met Hoërskool Burgersdorp

Hoërskool Fichardtpark se gholfspelers het Vrydag ‘n heerlike sosiale dag gehad waar hulle saam met Hoërskool Burgersdorp 18 putjies op Schoemanpark gespeel het. Baie goeie gholf is op die dag…

Rugby-uitslae Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Goudveld

Rugby: Uitslae van HoërskoolFichardtpark vs Hoërskool Goudveld tydens die Red Oak/ Isuzu Rugbytoernooi: O/14 Fichardtpark 36 Goudveld 0 O/15 Goudveld 21 Fichardtpark 0 0/16 Fichardtpark 48 Goudveld 0 1ste Span…

BVHS Seunshokkie vs Hoërskool Fichardtpark

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste seuns-hokkiespan het Vrydag teen Hoërskool Fichardtpark met 4 – 0 gewen. Die o/16A span het met 1 – 6 verloor. Terug op die Astro na…

BVHS Netbaluitslae vs Hoërskool Fichardtpark

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het goed vertoon tydens hul eerste wedstryde na die grendeltyd. 14A verloor 13-15 15A verloor 14-15 16A verloor 13-15 18A verloor 20-24 18B wen 17-13…

Schools That Rock chat to Eunice High School’s Chess Captain

It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Eunice Hich School’s Chess Captain, Abigail de Klerk, to the visitors of our website. “I started playing chess at 9 years old.…

Welkom Volkskool neem deel aan SANESA se “Qualifier 1” perdeskou

Die afgelope naweek het ‘n paar van Volkies se leerders aan SANESA se “Qualifier 1” perdeskou deelgeneem. Die Volkies het baie goed presteer en gewys wat in hulle steek. Die…

Hoërskool Reitz bied Netbalkliniek aan

Hoërskool Reitz het ‘n netbalkliniek aangebied vir al die Laerskool netbalspelers 0/10 tot 0/13. Die Kliniek is aangebied deur Protea netbalspelers, Jamie Moodie en Lindie Lombaard.

Schools That Rock gesels met die Kaptein van Grey Kollege se Swemspan

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Grey Kollege se swemspan, Kaleb Lombard, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Ek het begin swem op die…

Eunice High School athletes excel at various SA athletic meetings

Well done to Eunice athletes Inge van Staden and Lizri Weyers that took part at the various SA athletic meetings! Congratulations to Inge van Staden who is the winner of…

Grey Kollege Primêr atlete neem deel aan SA’s – ASA in Potchefstroom

Agter vlnr: Wiaan Brits, Jozua Heckroodt, Lohan de Beer, Daniel Linda, Brink Linde, Wihan Edelingh. Voor vlnr: Aiden Zwiegelaar‍️, Nico Pretorius,‍️ Franco de Kock‍️, Steven Muller‍️, Jurgen Nortjè‍️, Manny Wilson‍️,…

Hoër Meisieskool Oranje Drama

’n Paar van juf. Chanmari Erasmus se drama-leerders het Woensdagaand vir haar op die planke kom kyk. Juf. Erasmus, drama-onnie en deeltydse aktrise, speel vandeesweek saam met Nelien Smith in…

Schools That Rock chat to Eunice High School’s 1st Squash Team’s Captain

It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Eunice Hich School’s 1st squash team’s captain, Cara Katzke, to the visitors of our website. “I started playing squash when I was…

Vrede Skool vier vriendskapdag

Vrede Skool het ‘n vriendskapdag aangebied. Hulle noem dit “Tinkie vir jou Vriendjie dag by Vrede Skool!” ‘n Baie mooi gebaar van die skool. Foto’s verskaf

Hoërskool Bultfontein graad 8-leerders ontvang sak Bybels

Hoërskool Bultfontein betuig hulle opregte dank aan die Gideons wat vir al die graad 8-leerders sak Bybels geskenk het. “Ons geloof en Christelike beginsels is waarop ons waardes geskoei is.…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad presteer in mounted archery

El-rico Klemp van Rooiskool in Kroonstad het op 26 Maart deelgeneem aan sy eerste MAASA Vrystaat kwalifiserende rondte, waar hy ‘n goue medalje gewen het as beste Perdry Boogskutter. Tydens…

Eunice High School produce outstanding school leavers

Based in Bloemfontein, Free State, Eunice High School strives to produce outstanding school leavers who are innovative, analytical, articulate, balanced and adaptable with the life-long love of learning. We aim…

Schools That Rock chat to Eunice High School’s 1st Tennis Team’s Captain

It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Eunice Hich School’s 1st tennis team’s captain, Marinique de Kock, to the visitors of our website. “I started with Tennis from the…

Eunice High School learner took 1st place at the SA Schools Closed Squash Tournament

Bianca Rees-Gibbs is a Grade 8 Learner from Eunice High School in Bloemfontein, who recently took 1st place at the South-African Schools Closed Squash Tournament and is subsequently ranked as…

BVHS Leerders blink uit in Mini Tennistoernooi

Anke Heyns  (regs) en Cayla Scheepers (links) Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Anke Heyns en Cayla Scheepers wat gedurende die naweek van 16 April aan die Vrystaat Mini…

Schools That Rock chat to Eunice High School’s 1st Netball Team’s Captain

It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Eunice Hich School’s 1st netball team’s captain, Till-Mari du Preez, to the visitors of our website. “I started playing netball when I…

Primêre skool Naudéville ondersteun outisme

Naudies het 20 April blou aangetrek vir Outisme-maand as bewys dat hulle leerders met outisme ondersteun. ????

Grey College Hockey vs Garsfontein and Menlopark

The 1st team after their match against Menlopark.Front : Roan Janse Van Rensburg, Dewald Junius, Christiaan Wiid, Anrich Viljoen, Sean Allam, Francois Fourie and Cosie VisserBack: Corné Griessel, Jacques Els,…

Grey College Athletes excel at ASA Senior National Athletics Championships

Wayde van Niekerk (Old Boy) and youngster, Lucky Moleyane (17 years), came 1st and 2nd respectively in the 200m heat 1 of 5, as well as in their respective semi-final…

Grey College Cares

From left: Linda Groenewald (UFS), Mr. Deon Scheepers (principal) and Righard Swanepoel Grey College took hands with a group of 3rd year medical students, including Old Greys, Jaco-Lou Bierman and…

Grey College cyclists competed in second SA XCO CUP

Jean-Jacques Holtzhausen in action. Some of Grey College cyclists competed as individuals in the second SA XCO CUP at Bloemendal wine estate in Cape Town on 17 April 2021. They…

Grey Kollege Tennisspan verower 2de Plek

Vlnr: Jason Schimper, Ben Scholtz, Lieb du Raan, SP Viljoen, Nic Reis, Cornel Liebenberg, en Gerrie Henning Grey Kollege se eerste tennisspan het vanaf 15–17 April 2021, aan die 16de…

Grey Kollege leerder skitter in krieket

‘n Groot eer het GJ Maree (gr. 11) van Grey Kollege te beurt geval! Hy is uitgenooi na die SA o/19 TAP krieketkamp wat vanaf 26-30 April te Pretoria aangebied…

Hoërskool Fichardtpark Rugbyweek 23 tot 26 April

Hoërskool Fichardtpark se rugbyweek vind plaas vanaf 23 tot 26 April op die velde. (Programme onderworpe aan verandering).

Schools That Rock chat to Eunice High School’s 1st Hockey Team’s Captain

It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Eunice Hich School’s 1st hockey team’s captain, Lienke Lombaard, to the visitors of our website. “I started with Tennis, Gymnastics…

Hoërskool Sentraal by Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi

Hoërskool Sentraal se 1ste Netbalspan het geskitter tydens die Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi. Die uitskae is as volg: Sentraal wen Paarl Gimnasium: 22-15 Sentraal wen Bredasdorp: 36-14 Sentraal wen DF…

Primêre Skool Naudéville leerder presteer tydens SANESA 1st Qualifier Free-State

Ava Lee Adendorff van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het die naweek tydens SANESA 1st Qualifier Free-State pragtig presteer! Ava is maar slegs 6 jaar oud!  Performance Riding – 2de…

Hoër Meisieskool Oranje vier vandag haar 114de verjaardag

Ongelukkig kon dit soos verlede jaar weens Covid-19 nie by die Vrouemonument plaasvind soos die gebruik is nie. Daar is egter besluit om wel Monument toe te gaan, met slegs…

BVHS Leerders presteer in Redenaars 2021

Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Radikale Redenaars en het uitstekend presteer.  Die Leerders wat sertifikate vir die Streeksfinaal (SF) ontvang het is: Thandi Lepesa (SF), Katiso Kasane…

Hoërskool Witteberg leerder presteer by KZN Baanfiets kampioenskappe

Hanno van der Merwe ‘n Graad 10 leerder aan die Hoërskool Witteberg het die naweek van die 9e April aan die KZN Baanfiets kampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Uitslae:…

Hoërskool Witteberg finale uitslae ASA Kampioenskappe

Leozé Lottering, 2e in Suid-Afrika Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op die prestasies wat hul 16 atlete, Leozé Lottering, Amy Kotze, Laura Shepherd, Charl Greyling, Andrea Steynberg, Elry Flores,…

Oranje Meisieskool vier 114de verjaardag

Geluk met jou 114de verjaarsdag, Oranje! VOORUIT vir ALTYD Kom stap vandag virtueel saam met die Eendjies deur Oranje-land en geniet al die vrolike verjaarsdagvieringe! Foto’s verskaf

Primêre Skool Jordania leerders skitter in Radikale Redenaars

Drie leerders van Primêre Skool Jordania het deurgedring tot die Nasionale Finaal in die Radikale Redenaars. Hulle is Leonelle van Niekerk (3 items), Zané Wessels en Nienke Marais (2 items)…

Primêre Skool Jordania leerders blink uit in Radikale Redenaars

Primêre Skool Jordania leerders het vir die Streeksfinaal in die Radikale Redenaars gekwalifiseer.   Die leerders wat gekwalifiseer het is: Milé Bezuidenhout, Danielle Venter, Jané van den Berg, Aninke Bezuidenhout,…

Primêre Skool Jordania begin nuwe Sportsoort

Primêre Skool Jordania het begin met Bergfiets as ‘n nuwe Sportsoort. Hulle het deelgeneem aan die Witteberg MTB 10km Bergfietswedren te Ionia, Ficksburg. Die uitslae was as volg:• 2de –…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool hou Virtuele Opedag

Kyk waarom kies Trekkers BVHS as die skool van hul keuse….En kry meer inligting rondom virtuele opedag!

Hoër Meisieskool Oranje 1ste Hokkiespan mik weer na nr 1 in SA

Vlnr: Nicóle le Roux, Zoë Erasmus, Carien de Wet, Kayla Olivier, Elné Lourens, Megan-Lee Myburgh, Leané McLaren, Ané Janse van Vuuren (k), Tuané van der Westhuizen, Sumari Janse van Rensburg,…

Eunice High School 1st Netball team at OMS night series

Eunice 1st Netball team was in action at the OMS night series. It is great to be back on the court playing matches against all the local schools. “Thank you…

Eunice High School 1st Teams 2021 Introduction

Eunice High School introduce their Chess, Netball, Hockey, Squash and Tennis…”Thank you Naas Botha and Katelyn van der Merwe for hosting us in studio.”

Grey Kollege Atleet nr 2 in die wêreld

DJ Liebenberg van Grey Kollege (gr.12) is nie net nr. 1 in Suid-Afrika nie, maar ook nr.2 op die Wêreldranglys in Gewigstoot vir o/20! Dié prestasie is beslis uitsonderlik, aangesien…

Grey Kollege atleet Nommer 1 in die wêreld

Aron Alvarez Aranda (gr.10) van Grey Kollege, is nie net nr. 1 in Suid-Afrika nie, maar ook nr.1 op die Wêreldranglys vir o/18 Diskusgooi! Wat dié prestasie nog meer indrukwekkend…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad redenaars na Streeksfinaal

Tien leerders van Rooiskool, Zahn Fullard, Libré Potgieter, Wilmari de Vos, Leané Labuschagne (Gaan deur na Nasionaal), Annabella de Jager, Rigard van Zyl, Megan van Biljon, Rianca Joubert, Roanka Bouwer…