)

Hoërskool Fichardtpark gholf met Hoërskool Burgersdorp

Hoërskool Fichardtpark se gholfspelers het Vrydag ‘n heerlike sosiale dag gehad waar hulle saam met Hoërskool Burgersdorp 18 putjies op Schoemanpark gespeel het.

Baie goeie gholf is op die dag gespeel en van die uitblinkers was: Ryan Koekemoer ( Burgersdorp) met 72 houe, Jeandre van der Merwe (Fichardtpark) met 84 houe en Eddy Abrahams (Burgersdorp) met 85 houe.

“Baie dankie aan Burgersdorp. Dit was heerlik om julle hier by ons te ontvang.”

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal