)

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad presteer in mounted archery

El-rico Klemp van Rooiskool in Kroonstad het op 26 Maart deelgeneem aan sy eerste MAASA Vrystaat kwalifiserende rondte, waar hy ‘n goue medalje gewen het as beste Perdry Boogskutter.

Tydens die 2de rondte wat op 17 April plaasgevind het, het hy weer ‘n goue medalje as Beste Perdry Boogskutter gewen. El-rico is gekies as een van die top 9 ruiters in Suid-Afrika wat gaan deelneem aan die INTERNATIONAL HORSEBACK ARCHERY ALLIANCE ( IHAA ) se WORLD GRAND PRIX (virtual) in Pretoria.

Dit word aangebied in 3 afdelings waar hulle opgemeet gaan word teen ander lande.HENGELEl-rico het ook as hengelaar vir die Vrystaat- en SA o/19-spanne gekwalifiseer om vir SASOF tydens Suid-Afrikanse Wêreldspele te hengel.

Ongelukkig is die spele a.g.v. Covid-19 afgestel.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal