Hoërskool Sentraal se 1ste Netbalspan het geskitter tydens die Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi.
Die uitskae is as volg:
Sentraal wen Paarl Gimnasium: 22-15
Sentraal wen Bredasdorp: 36-14
Sentraal wen DF Malan: 31-12
Sentraal wen Paarl Meisieskool B: 23-9
Sentraal speel gelyk teen Bloemhof: 19 elk
Sentraal wen semi’s teen La Rozelle met 1 punt in ekstra tyd.
Foto verskaf