Anke Heyns (regs) en Cayla Scheepers (links)
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Anke Heyns en Cayla Scheepers wat gedurende die naweek van 16 April aan die Vrystaat Mini tennistoernooi deelgeneem het in Bloemfontein .
Anke wen die ope kompetisie en Cayla Scheepers eindig derde in die kompetisie.
Trekkertrots!
Foto verskaf