Hoërskool Hoopstad leerder gekies vir “Sing Aanlyn”
Baie geluk aan Daniël Botha wat die oudisies van “Sing Aanlyn” geslaag het en gekies is om vanaf Augustus saam met bekende sangers/akteurs op te tree. Hoopies is baie trots…
Hoërskool Vryburg leerder gekies vir Speeltoneel
Hoërskool Vryburg leerder, Hansoré Jooste (Gr. 10), het ‘n oudisie via whatsapp video gedoen en is gekies vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET! Net soos Tarah en Didi-Mari gaan sy dalk…
Uitsig High School: More about this school at The Reeds, Centurion
Hoërskool Uitsig is situated in The Reeds, Centurion. The school was opened in 1991. Dr PH Bredenkamp, Director of Education, conducted the official inauguration. The school building is functional modern to provide…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 7 en 8 oor leiding van jou eie lewe
Principle 7: In tough times I don’t say “why me”, just try me! You have to act as if it is impossible to fail. Rely on your inner strength which…
Hoërskool Hoopstad leerders gekies vir “Sing Aanlyn”
Katy Labuschagne en Nicollette Vanlill Baie geluk aan Carmen van Lill en Cailin Labuschagne wat die oudisies van “Sing Aanlyn” geslaag het en gekies is om vanaf Augustus saam met bekende…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
Celebrating our Class of 2020: My name is Tyla Wood. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 10. My fondest memory at St Andrew’s…
Hoër Meisieskool Oranje: Die Eend meer as net gelukbringer
Oranje se gelukbringer, hoofondersteuner, ’n simbool van vreugde, hoop en goeie gees. Dis Die Eend wat staan vir tradisie en trots. Sy simboliseer liefde vir die skool en haar mede-Oranjeniete.…
Welkom Gimnasium – dié skool om te kies
Om deel van Welkom-Gimnasium te kon wees die afgelope 5 jaar was om deel van ‘n familie te kon word. Ons het ‘n gesegde hier” OHANA-family never gets left behind”. …
Hoërskool Aliwal-Noord mis landsdiens
Vlnr: Blommekind en Blom bekruip Natuurlik mooi! Tydens die inperking mis Hoërskool Aliwal-Noord die landsdiensmiddae. Vanaf Nasionele vlak is daar besluit om sover moontlik steeds landsdiensprojekte aan te pak. Een…
Worcester Gymnasium: learner excels in President’s awards programme
Jo-handri Burger, grade 12 learner from Worcester Gymnasium completes the Bronze section of the President’s awards programme. She participates in ballroom dancing and hockey for her minimum of 12 hours…
SANBS: TAKE ACTION, INSPIRE CHANGE THIS MANDELA DAY
One of the most valuable lessons we have learned from this COVID-19 pandemic is that the gift of good health can be fleeting and we need to cherish it. For…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Georgia Wensley, and I am in Grade 12 Athlone. I started at St Andrew’s in Grade 0. My favourite memory at St Andrews can’t be isolated to…
Laerskool Hartenbos doen kursus in studiemetodes
Van die Dolfyne in graad 6 het onlangs ‘n kursus in studiemetodes bygewoon onder leiding van Me. Zetni de Beer. Hier spog ‘n paar van hulle met hulle sertifikate. Laerskool…
Hoërskool Nelspruit: tweede virtuele uitdaging
Foto links: Carmi Rademeyer en Jaco Smith Foto regs: Joanita Badenhorst en Oom Joop Huiskamp Nellies Active se tweede virtuele uitdaging is wyd en syd…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 4, 5 en 6 oor leiding van jou eie lewe
Principle 4: Reach for the stars beyond the bars! – By dr Lanette Hattingh (Oranje, 1970) Victor Frankl and many others survived the concentration camps by believing they can reach…
Hoërskool Punt GR8 Redenaars-span presteer
Vlnr: Gratia Pauw, Evert Potgieter, Johannes Pretorius en TJ Vorster. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het ‘n GR8 Redenaars-span wat die jaar aan die jaarlikse Radikale Redenaars Kompetisie deelgeneem het. Die span…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Sarah Thurston. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 7. My fondest memories are playing 1st team hockey matches and tournaments.…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Divina Vaswani, and I am in Grade 12 Athlone. I started at St Andrew’s in the Preschool. My favourite memory at St Andrew’s is: Every Friday after…
Hoërskool Sentraal: boodskap van Mnr Du Toit Neethling
Geagte ouers, leerders en personeel Graad 12: Dit is met groot dankbaarheid dat ons graad 12’s die 6e-week, van hulle teruggekeer het op 1 Junie 2020, kon voltooi het. Die…
Hoërskool Paul Erasmus, Senekal – die skool om te kies
Hoërskool Paul Erasmus is ‘n klein, plattelandse skool wat in 1879 gestig is as gekombineerde skool. Vanaf 1915 word die huidige terrein gebruik en word die skool Hoërskool Paul Erasmus.…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our class of 2020
My name is Tatiana Swanson and I am the deputy head of Athlone for 2020. I started at St Andrew’s in the Preschool when I was 3 years old. My…
Krugersdorp High School learners receive recognition for sport
A special mention needs to go out to Shaun Thomas and Macaela Davies who both received recognition at the end of Term 1 for their respective sports. Thank you for…
Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe Dolfyne
Baie welkom aan die nuwe Dolfyne en hulle ouers wat hierdie week by ons skool aangesluit het! Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die…
Durbanville High School Virtual Race
Enter, like & share to as many friends and family as possible in the comments box to stand a chance of winning R1 000.00 Hoërskool Durbanville presents the HSD VIRTUAL…
Worcester Gimnasium leerder se storie in Prof Jansen se boek
Worcester Gimnasium is baie trots op Auren Rosenkrants (graad 8), wat deelgeneem het aan Prof. Jonathan Jansen se Book Report: Learning under Lockdown-projek. Auren se storie is gekies en gaan…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 3 oor leiding van jou eie lewe
PRINCIPLES TO TAKE LEADERSHIP OF YOUR OWN LIFE Principle 3: Never lose, you either win or you learn! – By dr Lanette Hattingh (Oranje, 1970) Your self-image is your best…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our class of 2020
Celebrating the Class of 2020: My name is Sabeeha Suleman. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory at St Andrew’s…
Union High School: A letter from the Head Prefects
Left to right: Laetitia Theron, Bowen Langmead, Sakhe Booi and Brett Amsterdam Dear Mr Pringle and staff, The current circumstances we live in are unknown to us all and they…
Hoërskool Upington trots op leerders met nuwe normaal
Hoërskool Upington is baie trots op sy leerders met hulle toegewydheid en deursettingsvermoë in hierdie nuwe normaal. Ons Zoom klasse en ITSI platvorm se oordrag deur ons onderwysers werk baie…
Hoërskool Waterkloof – Uit die Hoof se Kantoor
‘n Hartlike goeiedag uit die hartskamer van KLOFIELAND! Maandag, 6 Julie, het ons die graad 10-groep by die skool terugverwelkom. Baie dankie aan ons graad 10-groep vir julle samewerking en…
Dylan Keyser: Hoërskool Jan van Riebeeck is beslis die beste skool
Hoërskool Jan van Riebeeck is beslis die beste skool vir ‘n leerder wat graag gebalanseerd wil wees en ‘n besonderse hoërskool-ervaring wil hê! Jan van Riebeeck se ligging onderskei ons…
Grenville High School Grade 12 Top 10
Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 1. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want…
Hoër meisieskool Paarl maak leiers bekend
Baie geluk aan Nina Haarhoff (links) wat as hoofdogter en Anri Bene (regs) wat as onderhoofdogter vir die laerskool aangewys is. Baie sterkte met jul taak in hierdie unieke omstandighede.…
Laerskool Concordia volg regte prosedures vir Covid-19
“Ons is Laerskool Concordia! Die regte prosedures word gevolg en ons leerders is veilig en gelukkig.” Wat ‘n voorreg om betrokke te wees by ‘n spogskool soos Laerskool Concordia. Ons…
Hoërskool Witteberg: Boodskap vanaf Hannes Oosthuizen
Baie dankie aan een en elkeen wat begrip toon met die huidige omstandighede by Witteberg. Dit is voorwaar ‘n situasie wat niemand toegewens word nie. Tans staan sake as volg:…
Hoër Meisieskool Oranje: Principles to take leadership of your own life – principle 2
Principle 2: Don’t only follow dreams, hunt goals! In your dreams you can talk to kings, be where you want, rich, beautiful, successful or whatever you dream about. The reality…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
Celebrating our Class of 2020: My name is Khanya Sangqu. I am in Athlone Grade 12, and I started at St Andrews in grade 8. My fondest memory was probably…
Hoërskool Hoopstad: Spesiale boodskap van mnr Herman Visser
Ek was gisteraand bevoorreg om ‘n baie spesiale geleentheid by te woon wat ‘n groot impak in my lewe gemaak het. ‘n Vraag wat ek dikwels vra is: “Hoekom gaan…
Hoër Meisieskool Oranje: Beginsel 1 oor leiding van jou eie lewe
Dr. Lanette Hattingh BEGINSEL 1 OOR LEIDING VAN JOU EIE LEWE Dr. Lanette Hattingh (foto), ’n oud-Oranje (matriek in 1970) het ’n paar beginsels neergepen om leiding vir jou eie…
Pietermaritzburg Girls’ High School: #RecollectCampaign
The first school magazine was published in 1931. It contained a letter from Miss Burns, news of the Old Girls, pupils’ contributions, reports on groups such as the Debating Society,…
Hoërskool Nelspruit: uitdaging #2
Hierdie naweek se virtuele uitdaging bied vir ieder en elk ‘n aktiwiteit om aan deel te neem. Dit is ook die eerste van vier span-uitdagings. Die volgende span-uitdagings vind plaas…
Camps Bay High School learner came 17th in 2020 De Beers English Olympiad
Camps Bay High School learner Francois Kemp in Grade 12 came 17th in the 2020 De Beers English Olympiad. As a Top 50 finisher, Francois has been offered free tuition…
COVID-19 Mental Health Effects on Children and Adolescents
By early this April, over 188 countries worldwide suspended schools countrywide in response to suggested measures of physical and social distancing in order to mitigate person-to-person transmission. However, with the school closure, 90 percent (1.5 billion) of registered…
Hoërskool Jim Fouché: waarom dit jou keuse moet wees
JF nie net ʼn skool nie, maar ʼn leefwyse! Gelukkigheid is die grondslag vir kinders om na hulle beste vermoë te presteer. Dit is die oortuiging waarmee JF onderrig aanpak.…

























































