Hoërskool Vryburg leerder, Hansoré Jooste (Gr. 10), het ‘n oudisie via whatsapp video gedoen en is gekies vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET! Net soos Tarah en Didi-Mari gaan sy dalk ook die kans hê om in April 2021 in ‘n kortfilm op KykNET te verskyn.
As deel van die Speeltoneel-kompetisie gaan Hansoré weekliks ‘n digitale les by Desiré Gardner (van Binnelanders- en Suidooster-faam) ontvang. Elke maand moet Hansoré ‘n kort video in stuur waarna sy ‘n individuele notasessies by een van die fasiliteerders ontvang. Die fasiliteerders waarmee Hansoré moontlik kennis kan maak sluit in Reynardt Hugo (Binnelanders), Pascal Pienaar (Binnelanders), Je-Ani Swiegelaar (Binnelanders) en Jana Nortier (Villa Rosa).
VHS het vroeër berig dat Didi-Mari Posthumus (Gr. 9) & Tarah Höll (Gr. 11) ook gekies is vir KykNET se Speeltoneel.
BAIE GELUK HANSORÉ, TARAH & DIDI!
//
High School Vryburg learner, Hansoré Jooste (Gr. 10), auditioned via whatsapp video in May this year and was chosen for the Speeltoneel-competition of KykNET! And together with Tarah and Didi-Mari she may also have the chance to appear in a short film on KykNET in April 2021.
As part of the Speeltoneel-competition, Hansoré will receive a digital lesson on a weekly basis from Desiré Gardner (of Binnelanders and Suidooster fame). Each month, Hansoré sends in a short video, after which she receives an individual note-taking session with one of the facilitators. The facilitators that Hansoré could possibly become acquainted with include Reynardt Hugo (Binnelanders), Pascal Pienaar (Binnelanders), Je-Ani Swiegelaar (Binnelanders) and Jana Nortier (Villa Rosa).
VHS reported previously that Didi-Mari Posthumus (Gr. 9) & Tarah Höll (Gr. 11) was also chosen for KykNET’s Speeltoneel.
CONGRATULATIONS HANSORÉ, TARAH & DIDI!