)

Laerskool Concordia volg regte prosedures vir Covid-19

“Ons is Laerskool Concordia! Die regte prosedures word gevolg en ons leerders is veilig en gelukkig.”

Wat ‘n voorreg om betrokke te wees by ‘n spogskool soos Laerskool Concordia.

Ons skool bestaan vanaf 1937. . . ‘n skool met ‘n ryke erfenis. As mense terugstap op die geskiedenisspoor, is daar slegs een ry spore, wat getuig van God wat ons dra. Sy genade en seen is sentraal in alles wat ons bereik.

Die skoolwapen – 2 harte wat saam klop – spreek van die warnte en innigheid waarmee die Concordia-gemeenskap mekaar hanteer.

As hoof is dit my begeerte dat elke Corrie iewers sal nesskop en sodoende hul Godgegewe talente ontdek en uitleef – hetsy op akademiese-, sport- en kultuurgebied.

Concordia en sy leerkragte meld aan om ‘n verskil te maak in u kind se lewe.

Concordia-groete

Mnr. C. Blignaut

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal