NWU Sportreeks – Hoërskool Nelspruit presteer
NWU-Sportreeks. Hoërskool Nelspruit se wintersportspanne het die afgelope naweek aan die semi’s en finales van die NWU-Sportreeks deelgeneem. Die sportmanne en -dames het met ’n hele klomp blink medaljes tuisgekom!…
International Little Model Earth – Potchefstroom Gimnasium
International Little Model Earth. Gimmies is baie trots op een van hul leerders, Mienke Swart, wat aan die International Little Model Earth-kompetisie deelgeneem en puik presteer het. Mienke ontvang ’n…
Cheerleading – Hoërskool Stellenberg
Cheerleading. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is verheug om met die uitstekende prestasies van hul cheerleading-span te kan spog. Op 29 Maart het hulle aan die eerste van vier uitdunkompetisies deelgeneem en…
Netbal eksamen – Primêre skool Naudeville
Netbal eksamen. Sewe netbal-afrigters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Netbal eksamen geslaag. Vlak 2 Netbal eksamen geslaag: Vlak 1 Netbal eksamen geslaag: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za…
Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto, Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale…
Cheerleading – Hoërskool Stellenbosch
Cheerleading. Sewe leerders van Hoërskool Stellenbosch is in Oktober 2024 gekies vir die Junior Nasionale Cheerleading span. In die Wes-Kaap is daar 24 atlete gekies vir die Junior en Youth…
Independent Schools Hockey Festival – York High School
Independent Schools Hockey Festival. York High School, George, U16A boys hockey team represented York with pride at the prestigious Independent Schools Hockey Festival in Pietermaritzburg. Facing top schools like Bishops,…
NWU Gholfdag – Hoërskool Marais Viljoen
NWU Gholfdag. Hoërskool Marais Viljoen, Alberton, het ‘n gholfglorie behaal. Die skool se Junior- en Senior-gholfspanne het by die NWU Gholfdag aan die finaal by die pragtige Pecanwood-gholfbaan deelgeneem –…
Gevegkuns Karate Stoei – Hoërskool Jim Fouché
Gevegkuns Karate Stoei. Vyf leerders van Hoërskool Jim Fouche, Denica Scheepers, Janco Scheepers, Cara Hoffman, Divan Venter en WJ Etzebeth, het in verskeie buitesportsoorte, Gevegkuns, Karate en Stoei presteer. Denica…
Colours for tennis – St Andrew’s College
Colours for tennis. Three tennis players from St Andrew’s College, Grahamstown/ Makhanda, Qhawelethu Mbetshu, Matthew Ladds, and Lourend Coetzee were awarded Colours for Tennis. A special mention goes to Qhawelethu…
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae…
Botswana ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte Bouwer, leerder van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het uitstekend presteer by die Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte het die semi-finaal van die enkels gehaal en is…
SANSSU Top-80 proewe – Hoërskool SPS Brandfort
SANSSU Top-80 proewe. Rickus Steyn, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het die afgelope naweek in Upington sy plek los geskiet by die SANSSU Top-80 proewe. Hy het sy plek tot…
PMR.africa Awards – Windhoek Gymnasium Best Private School
PMR.africa Awards. Last week, the Safari Hotel in Windhoek hosted the annual PMR.africa Awards. The awards recognise outstanding achievement across a range of industries in Namibia. Windhoek Gymnasium, a Curro…
SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Diamantveld
SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders…
JKA Vrystaat Proewe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
JKA Vrystaat Proewe. Drie leerders van BVHS het deelgeneem aan die JKA Vrystaat Proewe in Bloemfontein. Al 3 hierdie leerders is dan ook gekies as deel van die Vrystaatspan wat…
Skoleswem – Hoërskool Durbanville
Skoleswem. Foto, agter: Schalk Bredenhann, Sion Coetzee, Wian Joubert, Roean Troskie, Jean Troskie, Joshua White. Voor: Ziané Jantzen, Lily Otterbach, Juané Burger, Margo Senekal Tien swemmers van Hoërskool Durbanville het…
Canoeists Paddle to Podium – Camps Bay High School
Canoeists Paddle to Podium. Two Camps Bay High School Grade 11 learners, Ryley Smith and Jared Shrimpton, made waves at the recent 2025 South African National Canoe Sprints Championship, held…
SANSSU Finale Top-80 proewe – Hoërskool Duineveld
SANSSU Finale Top-80 proewe. Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Duineveld, Upington, Laerskool Oranje-Noord en Noord-Kaap Skoleskiet die SANSSU Finale Top-80 proewe aangebied. Dit is om die top skuts te…
Vlak 2 swem Potchefstroom – Hoërskool Jim Fouché
Vlak 2 swem Potchefstroom. Hoërskool Jim Fouché leerder, SJ van Biljon (seuns o.10 jaar), het in die vlak 2 swem Potchefstroom afdeling die volgende prestasies behaal: SJ het ook vir…
Skoleliga skaak – Hoërskool Sentraal
Skole-liga skaak. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19 skaakspan het eerste geëindig tydens die eerste rondte van die Bloemfontein Skoleliga skaak vir 2025. Christiaan Els en Dian Bodenstein het 5 uit…
Krieket SA o17 TAP – Grey Kollege
Krieket SA o17 TAP – Twee van Grey College se Eerste XI krieketspelers, Christian Kind en Edrich Hanekom, was genooi om die Krieket SA o17 TAP Kamp by te woon.…
Free State Cycling – Trio High School cyclists excel
Free State Cycling. Eighteen cyclists from Trio High School, Kroonstad, participated in the Free State Cycling Crit and TT #3 on Saturday 12 April. Time Trail: Girls U15 Boys U15…
Cheerleaders Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Cheerleaders Wêreldkampioenskappe. Drie Fichie Lions Cheerleaders het Saterdag, 12 April, hul Protea kleure tydens ‘n glansgeleentheid ontvang. Klarise Ribeiro, Melissa Nel en Alexis Le Roux vertrek op 19 April saam…
ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Overvaal
ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied ʼn platform vir…
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal – Primêre Skool Naudeville
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Raadvoorsitters vir 2de kwartaal aangekondig. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Western Cape Netball trials – York High School
Western Cape Netball trials. Tylah Hector, learner of York High School in George, has been selected for the Eden and Central Karoo Netball Team. She has also advanced to the…
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
2025 Tuskers Cricket Awards – Maritzburg College
2025 Tuskers Cricket Awards. An incredible evening of recognition and celebration for Maritzburg College cricket at the 2025 Tuskers Cricket Awards last week. From players to coaches, College was proudly…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. En Jesus het ‘n jong donkie gekry en daarop gaan sit. Jesus found a young donkey and sat on it.
Duathlon Race – Point High School
Duathlon Race. Three learners from Point High High School and members of the Bayethe Multisport Academy competed in the first Duathlon Race hosted by Eden Triathlon on 13 April. These…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Bothaville
Noord-Vrystaat Hokkie. Drie hokkiespelers van Hoërskool Bothaville, Thato Mototo o.14A, Kara van der Walt o.16B en Soso Sefika o.18B, is gekies vir die Noord-Vrystaat Hokkie A rn B spanne. Twee…
Teen-die-berg-Netbaltoernooi – Hoërskool Hartbeespoort
Teen-die-berg-Netbaltoernooi. Harties se netbaldogters is beslis slaggereed vir die seisoen wat voorlê! Harties se netbalspanne het die afgelope naweek kragte gemeet teen Hoërskool Stoffberg en Xanadu Private School tydens die…
Skolerugby – Hoërskool Jim Fouché Eerste span 2025
Skolerugby. Hoërskool Jim Fouché stel hul Eerste Rugbyspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Schools Hockey – Maritzburg College vs Glenwood High School
Schools Hockey. It has been a great start for Maritzburg College’s hockey teams against Glenwood High School. Last night playing under lights on Pape’s Maritzburg’s 1st XI and 16A teams…
Nasionale Binnenshuise Krieket IPT – Hoërskool Dr EG Jansen
Nasionale Binnenshuise Krieket IPT. Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg leerder, Bruzaan Goosen, is tydens die Nasionale Binnenshuise Krieket IPT in Kaapstad aangewys as die beste junior kolwer van die…
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie se B- en C-netbalspanne het in April 2025 ‘n netbaltoer onderneem. Dit het plaasgevind by Ghoenaskraal naby Modimolle. Gedurende die Netbaltoer by Ghoenaskraal…
Eerste span hokkieseuns 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Eerste span hokkieseuns 2025. Hoërskool Jim Fouché het met trots hul Eerste span hokkieseuns 2025 bekend gestel. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Eerste Netbalspan 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Eerste Netbalspan 2025. Hoërskool Jim Fouché stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2025 bekend. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Schools soccer – Grey College player in SA U15 team
Schools soccer. Grey College schools soccer player, Ethan Louw, has made it to the final SA U15 schools soccer team. The team will be participating in the CAF U15 Schools…
JSE Investment Challenge – Afrikaanse Hoër Seunskool
JSE Investment Challenge. Nie minder nie as 39 spanne, van 4 seuns per span, neem vanjaar aan die JSE Investment Challenge deel. Daar is meer as 500 spanne van regoor…
Binnenshuis Krieket Interprovinsiale Toernooi- Hoërskool Framesby
Binnenshuis Krieket Interprovinsiale Toernooi. Lise-Mari Kemp, Graad 9 leerder van Hoërskool Framesby, het die afgelope vakansie aan die Binnenshuis Krieket Interprovinsiale Toernooi in Kaapstad deelgeneem. Sy het OP by hierdie…
Con Spirito Provinsiale aanlynlees – Hoërskool Vryburg
Con Spirito Provinsiale aanlynlees. Vyf leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem aan die Con Spirito Provinsiale aanlyn-lees/ provincial online reading en deurgedring na die Forté-rondte, Nasionaal. Ilma Botha: Jamé Brooks:…
SA Schools Swimming Championships – Eunice High School
SA Schools Swimming Championships. Photo: Dayna van Niekerk, Chanel Baënhoff, Monique Oosthuizen, Zoe Morgado, Donyelle Cupido, Leila Yazbek, Hana Duncan, Claudia Pestana. Eight swimmers from Eunice High School, Bloemfontein, represented…
ASA Championships 2025 – Curro Athletes Blaze a Trail
ASA Championships 2025. The ASA U16, U18, U20, and U23 Track and Field Championships, held at Green Point Athletics Stadium from 27–29 March, brought together South Africa’s most promising young…
Fichie Big Brag 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Fichie Big Brag 2025. “Aan al ons wintersport-eerstespanne. Die Fichie-brag is nie sommer net nog ’n oorhandigingsgeleentheid nie. Dis die dag wat julle die gees van Fichardtpark op en af…
Heads up – School rugby and head injuries explained
Heads up. The rugby season is kicking off in schools across South Africa and players, parents, coaches and referees are preparing for exciting, yet physically demanding matches. In many sports,…
ASA Hoërskole Kampioenskappe – Hoërskool Jan van Riebeeck
ASA Hoërskole Kampioenskappe. Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA Hoërskole Kampioenskappe by Groenpunt én die SA Skole…
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan – Hoërskool Rustenburg
Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan. Hoërskool Rustenburg leerder, Rejean van de Venter, bly beïndruk aangesien hy weereens vir die Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan gekies is. Rejean, wat erken word as ‘n uitblinker in…


























































